Shows / Nuus

Episodes
NuusStad Windhoek verduidelik oor Matyayi se reise
Stad Windhoek het sy uitvoerende hoof, Moses Matyayi, verdedig nadat raadslede kommer uitgespreek het oor internasionale reiskoste, insluitend 'n reis van 300…
NuusStaat se plig om Harry en Meghan te beskerm
Terwyl prins Harry en Meghan Markle na die Verenigde Koninkryk terugkeer, is daar steeds geen duidelikheid oor hulle sekuriteitsreëlings nie. Staatsbeskerming…
NuusJohannesburg is 200 miljoen liter water daagliks oor voorsieningsteiken
Johannesburg Water sê die Stad gebruik sowat 200-megaliter, of 200 miljoen liter, meer water per dag as sy voorsieningsteiken, wat druk op die stelsel plaas…
NuusGroot beloftes rakende plaaslike inhoud, deursigtigheid in olie
Myne-minister Modestus Amutse, sê dat Namibië se Oranje-bekken verder as aanvanklike eksplorasie na die ontwikkelingsfase op see beweeg. Amutse het by die…
NuusKommer oor Recon wat boorwerk wil uitbrei
Die Kapinga Kamwalye-bewarea in Kavango-Oos het kommer uitgespreek oor die planne van ReconAfrica om sy eksplorasie-voetspoor oor 20 bykomende areas uit te…
NuusCran ondersoek ook beskermende maatreëls vir kinders op sosiale media
Tieners en sosiale media is in die nuus sedert Australië se verbod op sosiale media vir kinders onder 16 en ander lande wat ook die opsie ondersoek. Meta het…
NuusBritse akteurs in Hollywood is of 'n butler, of 'n skurk - Tim Curry
Die Britse akteur Tim Curry is op die ouderdom van 80 oorlede. Hy het in ‘n 1997 onderhoud met ABC News se Meredith Vieira op The View gesê dat om Brits te…
NuusDagga, aborsiepille, nyaope by Gautengskole gevind
Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê 17 skole is tydens polisie-geleide soek-en-beslagleggingsoperasies deursoek. Die doel is om dwelms, wapens en…
NuusMalema sê Didiza plaas ANC bo haar grondwetlike verantwoordelikheid
Die EFF-leier Julius Malema sê die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het nie haar grondwetlike verantwoordelikhede met onafhanklikheid…
NuusWet op Geestesgesondheid seil deur Nasionale Raad
Die Nasionale Raad het die Wetsontwerp op Geestesgesondheid goedgekeur na die voltooiing van die komiteefase. Geen besware is geopper terwyl die Huis die…
NuusMeta skik in reuse-saak in Kalifornië
Die sosialemediareus, Meta, het ná ʼn grensverskuiwende hofsaak ingestem om 287,2-miljard Namibiese dollar aan 48 Amerikaanse state te betaal. Hy word beskuldig…
NuusRegistrasie vir SA-produsente vir uitvoer na VAE verleng
Die minister van Landbou, Willie Aucamp, het die registrasiedatum verleng vir plase en voerkrale wat slagvee lewer vir rooivleisuitvoere na die Verenigde…
NuusSwart vorder goed met eerste Sonskyntoer-titel poging
Die Suid-Afrikaner, Stals Swart wat sy eerste Sonskyntoer-titel wil wen, loop voor by die Sunbet Challenge Wild Coast in Port Edward in die Oos-Kaap. Hy is na…
NuusCIF sluit ooreenkoms met vakbond
Die Konstruksie Industrie-federasie en die Metaal- en Geallieerde Namibiese Werkersunie het onderhandelinge oor 'n nuwe kollektiewe ooreenkoms vir 2026 tot…
NuusMatlala sê Valke-hoof het hom R20 000 geleen
Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala het aan die Madlanga-kommissie gesê die voormalige Valke-hoof van KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het hom 20 000…
NuusTrump glo Iran se opperleier leef nog
President Donald Trump sê hy glo nie Iran se opperleier, Ayatollah Mojtaba Khamenei, is dood nie. Die seun van die voormalige opperleier, Ayatollah Ali…
NuusLüderitz ervaar uitdagings met welsyn, kinderversorging
'n Parlementêre toesigbesoek aan Lüderitz het kritieke befondsing- en infrastruktuurtekorte by kinderversorgings- en welsynsfasiliteite blootgelê. Lilani…

NuusEkoloë maak alarm oor afkap van volgroeide mopanebome
Ekoloë waarsku dat die onwettige afkap van volgroeide mopaniebome vir brandhout in dele van Oshana en Omusati tot die verlies van inheemse woude en…
NuusSkuldkrisis in huishoudings gaan oor meer as net geld
Bestuurskenner Pius Dunaiski sê Namibië se huishoudelike skuldkrisis is skrikwekkend, en het teen die einde van 2025 sowat 78 miljard Namibiese dollar bereik…
NuusRoot teleurgesteld oor wangedrag deur spelers
Engeland se toetskaptein, Joe Root, is teleurgesteld oor Saterdag se voorval in 'n nagklub in Derby waarby die snelbouler Brydon Carse betrokke was…
NuusMatlala gewaarsku oor weiering om vrae te beantwoord
Kommissaris Sesi Baloyi van die Madlanga-kommissie het Woensdag die sakeman Vusimuzi "Cat" Matlala gewaarsku sy herhaalde weiering om vrae te beantwoord kan…
NuusActionSA sê hersiening van Phala Phala-tugproses nie polities
ActionSA sê hy verwerp die bewering deur die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-unie dat sy aansoek om 'n hersiening van die dissiplinêre uitkomste rondom…
NuusNNN sê nuwe helde moet veg teen korrupsie, armoede, verdeeldheid
President Netumbo Nand-Ndaitwah het in haar toespraak by die amptelike Heldedag-vieringe Namibiërs aangemoedig om te verenig en saam te werk aan 'n beter…
NuusKagame sê DRK-konflik nie Rwanda se skuld
Die Rwandese president, Paul Kagame, ontken sy land is verantwoordelik vir die konflik in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Hy het op 'n…
NuusR200 miljoen se kokaïen op OR Tambo-lughawe onderskep
Die polisie en sy wetstoepassingsvennote het op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng beslag gelê op twee afsonderlike besendings vermeende kokaïen…
NuusNasionale Raad-komitee vra hervorming in hoëronderwyssektor
Die Nasionale Raad se Staande Komitee oor Onderwys, Wetenskap, IKT en Jeugontwikkeling vra dringende hervormings om ernstige befondsingstekorte…
NuusAfrika-leiers steun dialoog oor migrasie, sê Cyril
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika bly verbind tot die beginsels van Pan-Afrikanisme en verwerp xenofobie en diskriminasie teen buitelandse burgers…
NuusAlledaagse gemeenskap-helde 'moet ook gevier word'
Gemeenskapsaktivis Shaun Gariseb vra vir breër erkenning van alledaagse gemeenskapskampioene, saam met Namibië se historiese bevrydingsikone. Gariseb…
NuusDolly Parton 'was deel van almal se lewens'
Die legendariese countrymusiek-sangeres, liedjieskrywer en aktrise, Dolly Parton, is op 80-jarige ouderdom na 'n kort stryd met kanker oorlede. In 'n loopbaan…


NuusBokke gaan sake regstel, sê Rassie
Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hulle is vasbeslote om sake reg te stel na die nederlaag van 33-16 teen die All Blacks in die eerste toets in…
NuusRMB Namibië stel Ray Auala Jr. as hoof van globale markte aan
RMB Namibië het Rehabeam "Ray" Auala Jr. as hoof van globale markte aangestel om sy finansiële risiko- en markbestuursvermoëns te versterk. Groephoof van…
NuusNuwe Bestuurskomitee vir die Informele Ekonomie kry lof
Die industrialisasie-ministerie het die Nasionale Bestuurskomitee vir die Informele Ekonomie van stapel gestuur om ondersteuning vir grondvlak-ondernemings te…
NuusLPM baklei in hof teen oud-Keetmans burgemeester
Die Landless People’s Movement het sy besluit verdedig om voormalige Keetmanshoop-burgemeester Melody Swartbooi uit die raad te onttrek, en sê dat alle interne…
Nuus2026 Desert Challenge gesetel in Hentiesbaai
Meer as 125 ruiters van reg oor die wêreld, insluitend Suid-Afrika, Botswana, Angola, Frankryk, Australië en Nederland, is in Hentiesbaai vir die 2026 Desert…
Nuus38 studente gaan studeer ten volle befonds in Europa
'n Groep van 38 Namibiese studente het na Europa vertrek om akademiese geleenthede in Europa te benut, terwyl hulle ten volle deur die Europese Unie befonds…
NuusLeeus 'kort kondisionering', maar lek lippe af vir All Blacks
Rugby: Die Leeus se hoofafrigter, Ivan van Rooyen, erken hulle is nie ten volle gereed vir die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen nie, maar gretig om…
NuusPubliek moet koper-, veseloptiese kabel-diefstal help keer
Die Kommunikasie-reguleringsowerheid, Cran, versoek die publiek om koper- en veseloptiese kabels teen diefstal te beskerm. Cran-woordvoerder Mufaro Nesongano…
NuusOntario-premier tart Trump oor tariewe
Die verhouding tussen die VSA en Kanada het versuur. Amerika se 50-persent tarief op ʼn reeks Kanadese produkte het die naweek reeds van krag geword, met…
NuusSuider-Afrika praat klimaat op Swakopmund
Die 33ste Suider-Afrikaanse Klimaatvooruitsigteforum is aan die gang op Swakopmund, waar klimaatkundiges, besluitnemers en ontwikkelingsvennote van reg oor die…
NuusDeelname van SA-vroue in tegnologie moet uitbrei
Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, sê Suid-Afrika kan nie sy ontwikkelings-ambisies bereik as vroue en meisies uitgesluit…
NuusRolspelers in hernubare energie moet na gekoördineerde optrede beweeg
Die inkomende voorsitter van die Vereniging vir Hernubare Energie-industrie van Namibië, Paulus Mulunga, sê die hernubare energie-bedryf moet van voorspraak na…
NuusMaansverduistering: Kyk Vrydagoggend op
'n Gedeeltelike maansverduistering sal Vrydagoggend plaasvind wanneer 92,6 persent van die Maan deur die Aarde se skaduwee bedek word. Die verduistering sal…
NuusECB sê boereskemas sukkel met kragnetwerke
Die Elektrisiteitsbeheerraad het swakpunte in sommige plaaslike elektrisiteitsverspreidingsnetwerke geïdentifiseer. Volgens die raad se…

NuusRecon se uitslae toon groot potensiaal vir uitbreiding
ReconAfrica vorder met olie- en gaseksplorasie aanlandig in Namibië se sensitiewe Kavango-bekken, 'n projek wat kritiek ontlok oor omgewingskwessies en…
NuusRwanda het niks met oostelike DRK-geweld te doen nie - Kagame
Rwanda se president, Paul Kagame, verwerp die bewering dat sy land verantwoordelik is vir die huidige konflik in die ooste van die Demokratiese Republiek die…
NuusInfrastruktuur: SA-privaatsektor moet tafel toe kom
Infrastructure South Africa sê die land het te kampe met 'n finansieringsgaping van 1,6-triljoen Suid-Afrikaanse rand vir groot infrastruktuurprojekte. Die…
NuusGeen fondse om droogtegeteisterde Epupa-gemeenskap by te staan nie
Die Kunene-streek staar 'n verergerende droogtekrisis in die gesig, met kleinvee wat glo daagliks vrek. PDM Nasionale Raadslid Ueutjerevi Ngunaihe sê…
NuusSA moet munisipaliteite regruk voor hy homself bemark vir belegging
Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika kan nie sy handelsmarkte, beleggings en ekonomiese groei volhoubaar herstel as plaaslike regering nie eers herstel word…
NuusGOOD looi Kaapstad oor behuisingsagterstand
Die GOOD-party sê Kaapstad se behuisingskrisis is die gevolg van swak politieke keuses eerder as migrasie na die provinsie. Die party beskuldig die DA-geleide…
NuusTariewe: Kanada sal vergeld, tot op die dollar
Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, sê die doel van handels-onderhandelinge met Amerika was nog altyd om die beste ooreenkoms vir die Kanadese te…
NuusMisa het kommer oor rybewys van 10 jaar
Die Motorbedryf-personeelvereniging vra gereelde gesondheidstoetse om voort te gaan indien rybewyse van vyf tot tien jaar verleng word. Die vereniging…
NuusNNN wil samewerking met Limpopo versterk
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het bevestig dat die land sy verhouding met Suid-Afrika se Limpopo-provinsie wil versterk, en seker maak hul bestaande…
NuusBurnham bied beduidende steun aan Oekraïne
Die Britse eerste minister, Andy Burnham, sê sy land se steun vir Oekraïne het nie verander nie, ten spyte van Russiese vergeldingsdreigemente. Hy het gister…
NuusUnam pas toelatingsvereistes vir twee gesondheidsgrade opwaarts aan
Die Universiteit van Namibië het sy toelatingsvereistes vir die Baccalaureus in Verpleegkunde en Verloskunde Honneursgraad opgedateer, wat van krag is vir die…
NuusWindhoek hanteer oor aansoeke oor ou skuld
Na aanleiding van 'n oproep deur lynminister James Sankwasa vir die afskryf van kwesbare groepe se uitstaande munisipale skuld, is verskeie munisipaliteite…
Nuus'Dis op my' - Rassie
Die 39-jarige veelsydige voorspeler Deon Fourie kan Saterdag sy 14de toets vir Suid-Afrika speel nadat hy op die bank ingesluit is vir die wedstryd teen die…