Shows / Nuus

Episodes
NuusWinterreën bring verligting aan Suide-boere
Onlangse winterreën in die//Karas-streek verlig droogtetoestande vir boere en grondeienaars in suidelike Namibië, al was dit bitter koud. Dolf de Wet van die…
NuusHandel in renosterhoring is al wat eienaars sal help om diere te beveilig
Met die nuus dat 18 renosters tot dusver vanjaar gestroop is, kom die nuus dat stropery toeneem op plase rondom Etosha Nasionale Park met stropers wat naweek…
NuusOuers los baba in shebeen: Meer maatskaplike werkers nodig
Reaksie word ontvang op die inhegtenisneming van 'n 34-jarige vrou van Mariental op aanklagte van kinderverwaarlosing, terwyl die polisie steeds na haar…
NuusAll Blacks se Rennie gesels oor Saterdag
All Black-afrigter Dave Rennie verwag die Springbokke sal Saterdag op Ellispark aanhoudende druk op die besoekers plaas met hul kragtige vaste fasette om foute…
NuusRegistrasie van sonkragstelsels: AfriForum waarsku oor heffings
AfriForum het kommer uitgespreek oor die nuwe konsepreëls van die energiereguleerder, Nersa, wat munisipaliteite en ander elektrisiteitsverspreiders kan dwing…
NuusCyril sluit SAOG-beraad af
President Cyril Ramaphosa sê besprekings by die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se 46ste gewone beraad vir staats- en regeringshoofde het ʼn gedeelde…
NuusStandard Bank se leningsboek is vier keer die gemiddelde kredietkoers
Standard Bank Namibië se leningsportefeulje vir kliënte het in die eerste helfte van die jaar met 17,4 persent tot 29 miljard Namibiese dollar gegroei – vier…
NuusTrump verdedig afskaal van Suid-Korea militêre oefeninge
President Donald Trump van Amerika het kritiek verwerp dat hy voorkeur gee aan belange van teenstanders soos Nood-Korea, bo langtermyn-bondgenote. Hy sê sy…
NuusDA sê 41 ambulanse in Johannesburg staan al 6 jaar
Die DA sê 41 ambulanse van die Stad Johannesburg, ter waarde van meer as 16 miljoen Suid-Afrikaanse rand, staan al ses jaar lank ongebruik terwyl inwoners…
NuusHifikepunye Pohamba herdenk 91ste verjaardag
Oudpresident Hifikepunye Pohamba herdenk sy 91ste verjaardag vandag. Hy het vanaf 2005 tot 2015 as die tweede president van Namibië gedien. Hy het die 2004…
NuusMisa verwerlkom Agoa verlenging
Die Motorbedryf-personeelvereniging het vordering verwelkom met die verlenging van die Afrika Groei- en Geleentheidswet. Die Amerikaanse Senaat het ten gunste…
NuusRassie sê hulle weet hoe die All Blacks wil speel
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hulle verstaan maar alte goed hoe die All Blacks wil speel. Op hierdie stadium is daar kommer oor slegs twee beserings…
NuusVennootskappe nodig vir stroomaf mineraalverwerking
Old Mutual Namibië doen 'n beroep op strategiese vennootskappe tussen die regering, mynmaatskappye en institusionele beleggers om die land se agenda vir…
NuusMercedes Benz vier 140 Jaar. 140 Plekke. Plaaslik ook...
Die Namibiese Toerismeraad, die Namibiese Beleggingsbevorderings- en Ontwikkelingsraad en M&Z Motors Namibia werk saam om Namibië in die middelpunt van…
NuusBaie werk voor toerisme N$18,5 miljard aan BBP kan bydra
Die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië, Gitta Paetzold, het die ministerie van toerisme se plan geprys om die land se toerismesektor se…
NuusMedia24, eNCA: Namibië se hoofstroommedia sukkel ook
Reaksie word ontvang op berigte dat die Suid-Afrikaanse uitsaaier eNCA 'n Artikel 189-konsultasieproses van stapel gestuur het wat tot die verlies van 171…
NuusTrump dreig Oman met aanvalle as hy 'inmeng'
Amerikaanse president Donald Trump het Maandag gedreig om die VSA-bondgenoot Oman te bombardeer as dit "in die pad kom" van sy administrasie se gesprekke met…
NuusBesendings van Enalapril vir bloeddruk herroep in SA
Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het vier besendings Enalapril tien milligram herroep, wat gebruik word om hoë bloeddruk te…

Nuus'Cat' Matlala ontken hy het oud-polisiegeneraal gunste gevra
Die sakeman Vusimuzi "Cat" Matlala het bevestig hy ken die voormalige polisie-generaal Kgomotso Phahlane, maar het hom nooit gunste gevra of enige vergoeding…
NuusLandbou sal sowat N$8 miljoen vir ploegseisoen verskaf
Petrus Nangolo, adjunk-uitvoerende direkteur by die landbouministerie, sê die fondse wat na verwagting vir die komende ploegseisoen aangewend sal word, sowat 8…
NuusSwakop-munisipaliteit oorhandig eerste landbou-tuinerwe
Die Swakopmund-munisipaliteit het onlangs amptelik die eerste landbou-tuinerwe oorhandig aan inwoners wat die uitdaging aangepak het om die dorp se landskap…
NuusRamaphosa vra klimaat-veerkragtige SADC-voedselstelsels
Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê die versterking van landbou-waardekettings en die bou van klimaat-veerkragtige voedselstelsels moet voorkeur…
NuusOlie- en Gaskonferensie 'moet dividende van bedryf ondersoek'
Die vierde Namibiese Olie- en Gaskonferensie open môre en duur tot Donderdag in Windhoek. Die geleentheid word gehou onder die tema “Van Besluit tot Dividend…
NuusSkuld aan mikroleners nou nasionale krisis: Shiimi
Parlementslid Iipumbu Shiimi het 'n ernstige nasionale krisis uitgelig en gesê dat oorweldigende skuld aan mikroleners sommige Namibiërs tot depressie en…
Nuus'Cat' Matlala oefen swygreg uit voor kommissie
Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala weier om vrae te beantwoord voor die Madlanga-kommissie wat hom moontlik kan benadeel. Dit handel veral oor die…
NuusNasionale Raad kyk na parlementêre verslae, wetgewing
Die Nasionale Raad het amptelik sy tweede gewone sitting hervat, wat tot 28 Augustus sal duur. Met die opening van die sessie vanoggend het die voorsitter…
NuusPersoneelagentskappe 'sit armoede voort', hoor komitee
Vakbondaktivis Joseph Makanga het personeelagentskappe veroordeel en hulle blameer vir die voortsetting van armoede deur tot 30 persent van werkers se…
NuusSA moet ophou op mynbou staatmaak: BOSA
Build One SA sê die land se ekonomie berus op hulpbronontginning en is gebou om die verkoop van steenkool, platinum en ander minerale aan die res van die…
NuusSA-media moet meer ingelig oor migrasie berig
Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Thandi Moraka, het die media gevra om ʼn meer ingeligte begrip van migrasie en…
NuusLugvaart moet proaktiewe veiligheidskultuur bou
Die uitvoerende direkteur van die Namibiese Burgerlugvaartowerheid, Toska Sem, het die belangrikheid beklemtoon van die versterking van…
NuusLandbou-minimumloon moet veranderende produksie in ag neem
Landboukundige Wallie Roux sê die regering en alle belanghebbendes in die landbousektor moet die bedryf se huidige ekonomiese uitdagings in ag neem en 'n…
NuusNamibië se pad na elektriese voertuie nie maklik nie, maar nodig
Namibië stel sy visier op 'n groot verskuiwing na elektriese en hibriede voertuie, met byna die helfte van alle nuwe voertuiginvoere wat teen 2030 elektries of…
NuusSteenkamp sê oor Covid-19 by Delta
Die onderwysminister, dr. Sanet Steenkamp, het beklemtoon dat die standaardprosedures vir Covid-19 onveranderd bly soos wat dit destyds deur die lynministerie…
NuusAl hoe meer kritiek teenoor Israel oor Wesoewer
Teen middel 2026 het ten minste 33 individuele lande geteikende sanksies ingestel teen gewelddadige Israeliese setlaars, ekstremistiese buiteposte en…
NuusSaftu vra voordele vir Suid-Afrikaners uit minerale rykdom
Die vakverbond Saftu sê meer as drie dekades na apartheid word reusedele van Suid-Afrika se minerale rykdom steeds beheer volgens die logika van private…
NuusReaksie op hof wat Nsfas-administrateur afdank
Die Soil of Africa-burgerlike beweging sê die onlangse uitspraak deur die hof in Pretoria oor die bestuur en administrasie van die Nasionale Finansiële…
NuusGoethe-instituut trek, bied steeds Duitse-lesse aan
Die Goethe-instituut het amptelik 'n nuwe hoofstuk geopen en ingetrek in sy nuwe tuiste by 6 Simeon Shixungilenistraat, hoek van Dr. W. Külzstraat. Die…
NuusDrie probeer toegang tot SAOG-beraad kry
Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê drie mense wat probeer het om ongemagtigde toegang tot die 46ste beraad van die…
NuusVriend van Arday sê media het hooflyne gesoek
Die Britse professor Jason Arday is op die ouderdom van 41 oorlede. Arday het in 2023 geskiedenis gemaak as die jongste swart persoon wat tot 'n professoraat…
NuusAfriForum sê Malema is in minagting van die hof
AfriForum het 'n aansoek vir minagting van die hof teen die EFF en sy leier, Julius Malema, by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien. Die organisasie se…
NuusNabta vra taxibedryf om te vergader
Pendapala Nakathingo, sekretaris-generaal van die Namibia Bus and Taxi Association, Nabta, het kwessies soos tariewe, regulasies, veiligheid en die toekoms van…
NuusKameroen se dames vat Wafcon
Kameroen het die nuwelinge Malawi met 3-0 verslaan en daarmee hul heel eerste Afrikabeker-titel vir vroue in Rabat, Marokko, verower. In 'n uitstekende…
NuusSardynvrektes versoosaak deur herpesvirus
Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê laboratoriumtoetse het bevestig dat genetiese materiaal van die sardynherpesvirus teenwoordig is in…
NuusNog 'n skoonmaakveldtog om vuil Windhoek op te knap
Stad Windhoek het te kampe met voortdurende vullisstorting en die stad is oor die algemeen vuil. Die stad se burgemeester, Sakarias Uunona, het sy…
NuusFarmers Meat Market - regeringsingryping is dringend nodig
Reaksie word ontvang op die beplande permanente sluiting van Farmers Meat Market se Mariental-slagpale, Namibië se enigste uitvoergoedgekeurde skaapabattoir…
NuusKenner sê Pama moesdeur parlement gestig gewees het
Bestuursdeskundige Pius Dunaiski sê die stigting van die Openbare Batebestuursagentskap, of Pama, moes reeds lankal plaasgevind het. Hy sê Namibië se meer as…
NuusDobbelary onder SA-jeug moet aandag kry
Die Nasionale Dobbelraad vra die regering om dringend aandag te skenk aan die krisis van jongmense wat steeds uitermate swaar deur ekonomiese uitsluiting…
NuusLandbou begin voorbereiding vir plantseisoen
Die landbouministerie het begin met voorbereidings vir Namibië se 2026/27-ploegseisoen, wat van 1 Oktober tot 31 Maart strek, om 508 trekkers en…
NuusHof het nou sê oor banke wat op huise beslag lê
Nuwe regulasies versterk beskerming vir Namibiërs wat weens agterstallige huisleningskuld die risiko loop om hul wonings te verloor. Die hervormings verhinder…
NuusHardag-jeug moet regeringsinisiatiewe gebruik om werk te kry
Die voorsitter van die Hardap-streekraad, Simon Kooper, het jongmense in die streek versoek om regeringsekonomiese inisiatiewe, sake-inkubasie en befondsing…
NuusNasionale dokumente groot uitdaging in Omuthiya
Hy sê dat Angolese wat al geslagte lank in die land is, kla dat hulle nog nie Namibiese burgerskap ontvang het nie. Angolese burgers wat in die 1970's na…
NuusNasionale dokumente groot uitdaging in Omuthiya
Die Omuthiya-raadslid Erastus Nekomba het in 'n terugblik op die eerste agt maande in sy amp gesê dat 'n gebrek aan nasionale dokumente onder sommige inwoners…
NuusDA verwelkom hofuitspraak oor uitsaairegulasies
Die DA het die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom waarvolgens sleutelaspekte van Okosa se verkiesingsuitsaairegulasies ongrondwetlik en…
NuusKariba-tragedie: Afrika-leiers moet sorg vir veilige infrastruktuur
Die African Unite Borders Bus Trucks Association doen 'n beroep op Afrika-leiers om in te gryp na die Karibameer-veerboottragedie in Zimbabwe. Vier-en-veertig…
Nuus'Afskeepkos vir gevangenes 'n skending van menseregte'
Hy het bygevoeg dat dit na die Hooggeregshof geneem moet word om relevante ministeries aanspreeklik te hou en hulle te dwing om daarna te kyk.
Nuus'Afskeepkos vir gevangenes 'n skending van menseregte'
Voormalige ombudsman John Walters sê die voortdurende versuim om gevangenes betyds van volledige maaltye te voorsien, is 'n herhaalde menseregteskending wat…
NuusSAOG moet stryd teen honger versterk
Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, het die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gevra om die stryd teen honger te…
NuusBulle het geleentheid teen All Blacks: Ackerman
Rugbynuus word oorheers deur vandag se wedstryd tussen die Blou Bulle en die All Blacks op Loftus Versfeld in Pretoria. Dit is die derde wedstryd in die All…
NuusTrump-beleid nie negatief vir Namibië: Koedoe Eksteen
Voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Namibië, dr. Riaan Eksteen, het beklemtoon dat die Amerikaanse president Donald Trump se benadering tot buitelandse…