Shows / Nuus

Episodes
NuusANC sal lui raadslede uitskop, beloof Cyril
Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die party sal burgemeesters en raadslede herroep wat nie daarin slaag om dienste te lewer en mense goed te dien…
Nuus245 besighede sneuwel in SA in tweede kwartaal
Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika eis die staatsgeleide herindustrialisering van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Statistiek Suid-Afrika het…
NuusKameelperde kry nuwe tuiste in Angola
Die Giraffe Conservation Foundation, in vennootskap met Angola se Nasionale Instituut vir Biodiversiteit en Bewaringsgebiede, het die afgelope week suksesvol…
NuusToerisme verwelkom kabinet se groenlig oor omgewingsbeskerming
Die toerisme- en bewaringssektor spreek hul opgewondenheid uit oor die kabinet se goedkeuring van 'n nuwe beleid wat prospektering en mynbou in beskermde en…
NuusLPM hou vierde jaarlikse induksieslypskool
Die LPM hou sy vierde jaarlikse induksiewerkswinkel vir plaaslike owerheidsraadslede in Windhoek. Tydens die opleiding word raadslede toegerus met die…
NuusILO in hul skik met plaaslike diamantbedryf
Die direkteur-generaal van die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO), Gilbert Houngbo, het Namibië se stroomaf diamantbedryf geprys na 'n besoek aan Namdia…

NuusSokker: Bafana Bafana groet Broos
Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, het die uittredende Bafana Bafana-afrigter, Hugo Broos, geprys vir die transformasie van…
NuusHeerlike Augustus-naweek wag op Namibië
Die land kan wolklose, mooi en koel tot warm weer oor die naweek verwag, met sonnige toestande, koue oor die woestyn en matige weer aan die kus. Albertina…
NuusBoks: Namibië se Ndevelo jaag goud in Glasgow
Die Namibiese bokser Tryagain Morning Ndevelo het 'n plek in die mans se 60 kg-eindstryd van die Statebondspele bespreek nadat hy Noord-Ierland se Jude…
NuusCopps 94.1: Drie motors in ernstige botsing in hoofstad
Maandeinde in die hoofstad het baie stiller as verwag verloop met net een ernstige voorval wat Vrydagaand die aandag van die Copps 94.1-span en die Namibiese…

NuusJustisieminister moet bedank, vra COPE
COPE vra die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, moet bedank na bewerings van korrupsie, onbevoegdheid en magsmisbruik in die Ondersoekdirektoraat teen…
NuusMynbou-regulering in beskermde gebiede goedgekeur
Inligtingsminister Emma Theofelus het die jongste kabinetsbesluite aangekondig, insluitend die goedkeuring van 'n nuwe beleid om prospektering en mynbou in…
NuusDigitale transformasie kry nog 'n inspuiting
Die Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid en Cran het kragte saamgesnoer om die land se digitale transformasie te versnel. Die twee instellings het 'n…
NuusMeatco bly winsgewend, laer inkomste ten spyt
Meatco het winsgewend gebly ten spyte van 'n daling van 53 persent in abattoir deurset wat veroorsaak is deur droogte en die herbou van kuddes. Kingsley…
NuusAl wat seker is oor brandstofpryse, 'is onsekerheid'
Reaksie word ontvang op vanmiddag se aankondiging dat al die brandstofpryse met 2 Namibiese dollar sal styg vanaf 5 Augustus. Kosmos 94.1 Nuus het met Kara van…
NuusDA gaan self Nsfas-vergrype ondersoek
Die DA gaan self ondersoek instel na beweerde luukse verblyf, dubbele besprekings en buitensporige reisuitgawes van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir…
NuusBrandstofpryse styg almal met N$2 in Augustus
Energieminister Modestus Amutse het vanmiddag aangekondig dat brandstofpryse met 2 Namibiese dollar sal styg vanaf 5 Augustus. Die petrolprys in Walvisbaai sal…
NuusAndrea Johnson word strafregtelik ondersoek
Die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, sê die gewese hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, word steeds…
NuusNamibië vra kontinentale reaksie op xenofobie
Die Namibiese verteenwoordiger by die Pan-Afrikaanse Parlement, Olivia Hanghuwo, het 'n verenigde kontinentale reaksie op xenofobie en die oorsake van migrasie…
NuusInfantino dink hy is onaantasbaar
Reaksie word steeds ontvang op die Fifa-hoof Gianni Infantino se kommersiële tak van Fifa, die Fifa Forward Enterprise. Die voorsitter van die Britse Sokker…
NuusMothibi begin herstelprojek by IDAC
Die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Andy Mothibi, wil die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie binne die volgende ses maande omkeer. Dit volg na…

NuusMoenie vir jou versekeraar lieg nie
Versekeringskliënte word aangemoedig om akkurate en volledige inligting te verskaf wanneer hulle dekking uitneem, met Old Mutual Namibia wat waarsku dat…
NuusHoutskoolvereniging weerlê Calle se kritiek
Die Houtskoolvereniging van Namibië reageer op kritiek van voormalige landbouminister Calle Schlettwein, wat sê die land se houtskoolbedryf vernietig…
NuusPrivaatsektor belegging kort aansporing en beleid
Vrae word geopper oor waarom Namibië se privaatsektor nie meer in sektore buite mynbou belê nie. Ekonoom Robin Sherbourne sê die land se ekonomie kan nie…
NuusPakistan sê VSA en Iran onderhandel steeds
Die Pakistanse bemiddelaar sê onderhandelinge tussen die VSA en Iran duur voort, ondanks toenemende aanvalle in die Midde-Ooste. Dit volg terwyl die konflik…
NuusLamola sê SA ondersteun AU oor migrasie konferensie
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika het sy steun herbevestig vir die Afrika-Unie se besluit om 'n…
NuusTaakspan vind oorskot van vermiste EFF-lid
Die Gautengse Taakspan oor Politieke Moorde het die EFF-lid, Aaron Makola wat in Bronkhorstspruit as vermis aangemeld is, gevind. Die 51-jarige Makola het op…
NuusBedrieërs tree toe by SME-fonds
Die Namibiese Beleggingsbevorderings- en Ontwikkelingsraad waarsku die publiek en SME-fondsaansoekers oor bedrieglike e-posse wat voorgee dat hulle amptelike…
NuusSA-kabinet sê ja vir rybewyse geldig vir 10 jaar
Die ministerie van Vervoer het die kabinet se goedkeuring verwelkom om die geldigheid van rybewyse vir ligte motorvoertuie van vyf tot tien jaar te verleng…
NuusZim bestee N$79m op repatriasie
Zimbabwe se minister van Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, professor Mthuli Ncube, sê die regering het sowat 79,2 miljoen Namibiese dollar bestee aan die…
NuusMalema sê Ramaphosa moet nes enige ander burger behandel word
Die leier van die EFF, Julius Malema sê president Cyril Ramaphosa moet nie anders behandel word as enige ander burger nie en die Phala…
NuusHai//Om-gemeenskappe kry aandag
'n Hoëvlak-gemeenskapsraadplegende vergadering is tans in Outjo aan die gang om kwessies aan te spreek wat die Hai//Om San-gemeenskappe in en om Etosha…
NuusSA-likwidasies effe af in Junie
Statistiek Suid-Afrika sê die aantal maatskappylikwidasies het effens afgeneem in Junie. Die totale aantal likwidasies het met 0,4-persent op 'n jaargrondslag…
NuusSenaat misluk weer om Trump se magte in te perk
Die Republikeine in die Amerikaanse Senaat het weereens die resolusie oor oorlogsmagte wat president Donald Trump sou dwing om Amerikaanse magte aan…
NuusOnderwys kurrikulum weerspieël koloniale neigings
The Namibian Journal of Social Justice se vyfde uitgawe oor onderwys en bevryding is pas bekendgestel. Die uitgawe fokus op die dekonstruksie van hoe onderwys…
NuusAgribank in gesprekke met belegger oor Witvlei-abattoir
Die toekoms van die dormante Witvlei-abattoir bly onseker, met Agribank wat bevestig het dat hulle die fasiliteit weer te koop geadverteer het teen 'n…
NuusEkonoom voorspel verhoging in brandstofprys
Die energieministerie sal na verwagting binnekort Augustus se brandstofprysaanpassing aankondig. Sedert die prysverlagings in Julie het Brent-ruolie tot hoër…
NuusKommer oor moontlike streeksoorlog in Midde-Ooste
Die konflik in die Midde-Ooste is besig om uit te brei en kan in 'n streeksoorlog verander, volgens verskeie internasionale ontleders. Dit kom na Amerika en…
NuusJohnson en haar adjunk het IDAC-stelsel manipuleer
'n Advokaat van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Druishanta Ramsamy, het aan die Madlanga-kommissie gesê swak interne beheer maak dit maklik om…

NuusKabinet stel wit Suid-Afrikaners gerus na VSA-visa bewerings
Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet neem kennis van berigte dat sommige wit Suid-Afrikaners wat na Amerika verhuis het op…
NuusAfrika-raamwerk vir arbeidsmark kry vorm in Windhoek
Arbeidsminister Wise Immanuel het vertroue uitgespreek in Afrika-besluitnemers om 'n progressiewe raamwerk vir die arbeidsmark te ontwikkel. Hy het gepraat by…
NuusSkaapboere kan maatskappy-stigtersaandele koop
Namibië se skaapprodusente het die eerste stap geneem in die stigting van 'n maatskappy in produsente-besit wat daarop gemik is om skaapbemarking en…
NuusWanneer kry oud-Air Namibia-werkers hul geld?
Terwyl die regering voortgaan met planne om Namibia Air later vanjaar te loods, sê honderde voormalige Air Namibia-werknemers dat hulle agtergelaat is. Terwyl…
NuusOprah se akademie sluit, gaan na Gauteng onderwysdepartement
Die Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls in Gauteng gaan ná 2027 se akademiese jaar sluit. Die skool het meer as 'n duisend gegradueerdes uit benadeelde…
NuusEbola-gevalle in DRK verdubbel elke 20 dae
Die Verenigde Nasies waarsku dat Ebola vinnig versprei in die Demokratiese Republiek van die Kongo, met gevalle wat elke 20 dae verdubbel. Die aantal gevalle…
NuusSA kabinet verleng geldigheid van rybewyse tot 10 jaar
Die kabinet het goedkeuring verleen dat die geldigheid van rybewyse vir ligte motorvoertuie van vyf na tien jaar verleng word. Die verandering is van…
NuusInternasionale toeriste na SA spring 12,3%
Suid-Afrika se toerisme-sektor het die eerste ses maande van die jaar sterk groei ondervind en meer as 5,5-miljoen internasionale besoekers verwelkom. Dis…
NuusPubliek staan tou vir tender-bod evaluering
Die Sentrale Tenderraad het 422 aansoeke van lede van die publiek ontvang wat versoek om op hul databasis ingesluit te word vir moontlike aanstelling in die…
NuusTom Holland keer terug as Spider-Man
Tom Holland maak gereed om weer Spider-Man te speel, vir sy tiende jaar, voor die vrystelling van die nuutste film in die Marvel Cinematic Universe -…
NuusVrystelling van munisipale fondse is ingryping vir dienslewering
Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê die vrystelling van die orige 7,1-miljard Suid-Afrikaanse rand van Julie se gelykberegting-toelaes wat van…
NuusMunisipaliteite waarsku oor brande
Munisipaliteite doen 'n beroep op inwoners om op te hou om brande in munisipale gebiede te stig, aangesien 'n toenemende aantal voorvalle beperkte…
NuusHoutskool: Calle is nie oortuig oor voordele nie
Oud-landbouminister Calle Schlettwein, het skerp kritiek gelewer op Namibië se houtskoolbedryf en gewaarsku dat die afkap van volwasse bome verwoestend is op…
NuusVitol-kontrak: IPC eis dokumentasie, parlementêre ondersoek
Die brandstofsektor is weer in die kollig nadat die IPC se skadu-energieminister, Ferdinand Hengombe, kommer uitgespreek het oor die regering se besluit om…
NuusTrump se Warsh hou Fed-koers onveranderd
President Donald Trump van Amerika het die Federale Reserwe gekritiseer wat rentekoerse onveranderd gelaat het, en sê laer koerse sal die ekonomie verder…
NuusSalga verwelkom vrystelling van R7,1 miljard aan munisipaliteite
Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging sê Nasionale Tesourie se besluit om die oorblywende 7,1-miljard Suid-Afrikaanse rand in befondsing in Julie…
NuusDA eis dat Manamela verantwoording doen oor Nsfaf-loon
Die DA het sy oproep herhaal vir volle deursigtigheid oor elke aanstelling by die huidige Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, insluitend die…