Shows / Nuus

Episodes
NuusMunisipale elektrisiteit-plan is tydmors: AfriForum
AfriForum doen ʼn beroep op die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika om sy plan oor belangrike prestasie-aanwysers te laat vaar. Hy sê dit sal nie die…
NuusKunsfonds 'nie net geld, belê direk in mense'
Onderwys- en kunsminister Sanet Steenkamp sê dat die 1,2 miljoen Namibiese dollar wat in die Nasionale Kunsfonds belê is, vir die ministerie veel meer as bloot…
NuusVyf vas oor moorde op ANC-, EFF-lede
Die Gautengse taakspan vir politieke moorde het vyf verdagtes vasgetrek in verband met die moorde op die ANC-wyksraadslid vir wyk 10 in die Stad Tshwane…
NuusMarch and March sê sy amok het Suid-Afrikaners gehelp
March and March-stigter, Jacinta Ngobese-Zuma, sê die massabetogings op 30 Junie teen onwettige buitelanders het gelei tot minder misdaad, plek in skole vir…
NuusMensehandel onder die loep in Erongo
Stella Mwazi, die kinderwelsyn-ministerie se hoofbeampte vir gemeenskapsskakeling in die Erongo-streek, moedig lede van die publiek aan om die regte…
NuusVerskynsel bo Swakop aanduiding van reuse koue op pad
Video's wat laat Maandagmiddag aan die kus geneem is toon 'n vreemde verskynsel. In sommige video's is 'n rolwolk duidelik sigbaar terwyl video's wat meer…
NuusHeldedag: GRN moet eerder fokus op daaglikse uitdagings
Terwyl Namibië voorberei om Heldedag op 26 Augustus te herdenk, met die regering wat gereed is om 1 000 bevrydingstryd-veterane as nasionale helde te vereer…
NuusVerbypad-botsing: Vragmotor-eienaar sê oor bees
Meer inligting is bekend na die noodlottige ongeluk tussen twee Scania-vragmotors op die Westelike Verbypad Maandagoggend. Een bestuurder is op die toneel…
NuusIran se laaste kans - Trump
President Donald Trump van Amerika sê Iran het een laaste kans om ʼn goeie ooreenkoms te onderteken en ʼn toename in aanvalle te vermy. Hy het die vyfde keer…
NuusHardap-boere benut presisie-tegnologie
Intydse kinematiese tegnologie, of RTK, is by die Hardap-besproeiingskema bekendgestel om presisielandbou, trekker-outostuur en grondgelykmaking te ondersteun…
NuusEnoch gesels oor fondse vir GBV en vrouemoord
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring sal fondse beskikbaar stel vir die stryd teen geslagsgeweld en…
NuusMbumba bring hulde aan Geingob
Voormalige president Nangolo Mbumba het hulde gebring aan wyle president Hage Geingob by die eerste Dr. Hage Geingob Townhall Conversations-geleentheid wat by…
NuusBorsmelk is beste, maar daar is uitdagings
Terwyl Namibië by die wêreld aansluit om Wêreldborsvoedingsweek te herdenk, sê die gesondheidsministerie dat 88 persent van kinders in die land word…
NuusSAPD trek 16 000 verdagtes vas
Die polisie het die afgelope week byna 16 000 verdagtes tydens landwye Operasie Shanela-optredes in hegtenis geneem. Die arrestasies het 329 vermeende…
NuusMigrante: Reuse-kritiek teenoor Reform se vlootplan
Reaksie word ontvang op Reform UK wat belowe het om die Britse Vloot te gebruik om migrante wat die Kanaal in klein bote oorsteek na Frankryk en België terug…
NuusHill-Lewis verklaar interregeringsgeskil met Cachalia
Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het ʼn interregeringsgeskil verklaar met die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om die Metropolisie…
NuusLewer nou insette op groenwaterstof
Die bevindinge van die strategiese omgewings- en maatskaplike assessering vir groenenergie-produksie en industrialisasie in die ontwikkelingsinisiatief vir die…
NuusStormers het groot voorberei vir All Blacks
Die Stormers se voorry-afrigter, Rito Hlungwani, sê die omvang van die uitdaging en geleentheid om teen Nieu-Seeland te speel, het opofferings vereis wat die…
NuusNamibiërs op pad na Barthés-trofee in Uganda
Die Junior Welwitschias is op pad na die laaste deel van hul voorbereidings vir die 2026 o.20 Barthés-trofee, wat van 7 tot 15 Augustus in Kampala, Uganda…
NuusSpesiale benadering nodig vir verslaafde vroue - studie
Navorsing deur die Universiteit Stellenbosch beklemtoon 'n dringende behoefte aan verslawingsbehandeling vir vroue. Baie vroue worstel teen hindernisse wat hul…

NuusSkokkende GBV-syfers gedryf deur skadelike geslagsnorme
Reaksie word ontvang nadat NamPol 18 500 gevalle van geslagsgebaseerde geweld in die 2025/26-boekjaar aangeteken het. Met kenners wat skat dat slegs ongeveer…
NuusMaatskappy vir skaapboere weerspieël internasionale neigings
Plaaslike skaapprodusente mik na die stigting van 'n skaapbemarkingsmaatskappy in produsent-besit, 'n stap wat kenners sê die toekoms van die land se…
NuusStruikelblok teen Blanch aanstelling verwyder
Republikeinse senatore John Cornyn en Thom Tillis, twee sleutel-vasskoppers teen Amerikaanse president Donald Trump se benoeming as prokureur-generaal, Todd…
NuusRepatriasie van oorskot van SA-apartheidsvlugtelinge verwelkom
Forum for South Africa verwelkom die regering se verbintenis om die oorskot van Suid-Afrikaners te repatrieer wat tussen 1976 en 1992 tydens apartheid in…

NuusAhmedabad berei voor vir 2030 Statebondspele
Statebondspele: Ahmedabad in Indië wil voortbou op die werk wat Glasgow 2026 gedoen het terwyl hulle voorberei om 2030 se Spele aan te bied. Skotland het die…
NuusLandelike ontwikkeling dryf werkskepping, toerisme: Sankwasa
Stedelike en landelike ontwikkeling-minister James Sankwasa het tydens 'n gala-ete om fondse vir die 9de Zambezi Bream-fees en -kultuurekspo in te samel, die…
NuusDBV se Cutest of the Pack-kompetisie soek jou deelname
Die Dierebeskermingsvereniging in Windhoek se kompetisie vir sy Cutest of the Pack-kalender nader sy einde. Die DBV se hondesorgkoördineerder, Kristien van…
NuusIPC vier 6de verjaardag, sê almal verdien beter lewens
Die Independent Patriots for Change, of IPC, het Sondag sy sesde bestaansjaar gevier, en woordvoerder Imms Nashinge het die mylpaal aan die harde werk van die…
NuusVir wie is Windhoek se huismark ontwerp: ekonoom
Windhoek se behuisingsbekostigbaarheidskrisis verdiep namate stygende eiendomspryse, stygende huurkoste en beperkte bekostigbare behuising steeds druk op…
NuusKaapstad ondersoek eerste virtuele kragaanleg
Die Stad Kaapstad ondersoek virtuele kragaanleg-moontlikhede terwyl die metro deel is van ʼn beoordelings-toetslopie vir ʼn tegniese vennootskap. ʼn Virtuele…
NuusLos politiekery in parlement en dien die publiek
Die voorsitter van die Nasionale Raad, Lukas Muha, het parlementslede gewaarsku teen oormatige politiekery ten koste van wetgewende vordering en diens aan die…
NuusWes-Kaap kry minste Julie-reën sedert 1958
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê hy het verlede maand lae reënval in die Wes-Kaap aangeteken. Weervoorspeller, Samkelisiwe Thwala, sê ondernormale reënval is…
NuusBurnham teiken mense-smokkelaars by Engelse Kanaal
Die Britse eerste minister, Andy Burnham, sê sy regering gaan meedoënloos optree om kleinboot-oorgange oor die Engelse Kanaal te beperk. Voorlopige syfers dui…
NuusKommentator sê oor Pirro wat klagtes oor weerkaatsende poel terugtrek
Die drama rondom die Lincoln Memorial-weerkaatsende poel het Vrydag 'n belangrike keerpunt bereik toe die Departement van Justisie 'n mosie ingedien het om…
NuusSA-kiesers registreer baie goed, meeste in KZN
Die Verkiesingskommissie sê Suid-Afrikaners het positief gereageer tydens die laaste kieserregistrasie-naweek voor die munisipale verkiesing in November…
NuusEerste Dr. Hage Geingob Town Hall Conversation vanaand
Die voormalige Speaker van die Nasionale Vergadering, professor Peter Katjavivi, sê alle voorbereidings is afgehandel vir vandag se eerste Dr. Hage Geingob…
NuusMeatco werk aan Eloolo-terugkeer
Eloolo-boeliebief maak moontlik 'n terugkeer. Meatco het bevestig dat hulle aktief beplan om hul voormalige inmaakfasiliteite in Oshakati te laat herleef nadat…
NuusWeerdiens waarsku oor veldbrande
Dis Augustus en winderige toestande is amptelik hier. Vars suidelike tot suidwestelike winde sal vandeesweek na verwagting aanhou waai oor die noordelike en…
NuusMigrante in klein bote daal in Brittanje
Die Britse premier Andy Burnham het met grensbeamptes vergader en sê hy sal meedoënloos wees rakende die kleinbote. Hy sê tot dusver vanjaar is die bote…
NuusSA vorder met TB-spuit vir volwassenes
Die Departement van Gesondheid het die vordering wat gemaak is met 'n nuwe tuberkulose-entstof verwelkom en bevestig voorbereidende werk word gedoen om tydige…
NuusGuterres bepleit klimaataksie
Europa beleef 'n geskiedkundige en meedoënlose somerhitte met temperature wat gereeld 40°C oor groot dele van Wes-, Sentraal- en Mediterreense Europa oorskry…
NuusLeefstyloudits vir IDAC verwelkom
Die Forum for South Africa het leefstyloudits by die Nasionale Vervolgingsgesag se Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie verwelkom, wat deur die minister van…
NuusCodie sê Bokke sal taai wees maar hulle is gereed
Nieu-Seeland se plaasvervanger-kaptein, Codie Taylor, sê hulle het geen illusies oor die uitdaging om die Springbokke as wêreldkampioene op 'n tuisveld aan te…
NuusOnteiening: Net die elite sal voordeel trek, sê AfriForum
AfriForum sê die instelling van die Onteieningswet in sy huidige vorm sal verreikende gevolge hê, daarom moet dit ongrondwetlik verklaar word. Die Wes-Kaapse…
NuusTrump gesels oor onderhandelinge wat vandag begin
President Donald Trump van Amerika sê onderhandelings met Iran hervat vandag. Dit volg ná sy besluit om alle beplande aanvalle op te skort met die voorwaarde…
NuusDA se hofsaak teen onteiening skop vandag af
Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê sy party begin vandag met sy grondwetlike uitdaging van die Onteieningswet in die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Hy sê hulle is…
NuusSAPD ondersoek 95 kg kokaïen wat by OR Tambo aankom
Die polisie sê die ondersoek na 'n besending kokaïen ter waarde van ongeveer 28-miljoen Suid-Afrikaanse rand gaan voort om diegene betrokke by die poging te…
NuusCAN hou vroue-kankersifting die week
Namibië vier Nasionale Kankerbewustheidsweek van vandag tot Vrydag, en die Kankervereniging van Namibië nooi vroue tussen 20 en 65 jaar oud uit na bekostigbare…
NuusAlles is (amper) gereed vir MXoAN
Die Internasionale Federasie van Motorfietsry, FIM, se Motocross of African Nations vind einde Augustus op die Gallina-baan net noord van die hoofstad plaas…
NuusMonica onthou Hage op sy 85ste verjaarsdag
Vandag sou oudpresident Hage Geingob se 85ste verjaarsdag gewees het. Hy was van 2015 tot sy dood op 4 Februarie 2024 die derde president van Namibië. Geingob…
NuusStad Windhoek moet sy eie skuld invorder, sê aktivis
Reaksie word ontvang op Stad Windhoek se besluit om sy kontrak met RedForce Debt Management te beëindig en die invordering van agterstallige munisipale…
NuusThieme gesels oor uitdagings by Farmers Meat Market
Ohlthaver & List het erken dat die verlies van Namibië se Noorse skaap-uitvoerkwota 'n groot knou aan sy Farmers Meat Market-bedrywighede in Mariental…
NuusDA eis antwoorde na burgemeester Wêreldbeker bywoon
Die DA in Gauteng het die burgemeester van Rand West City, William Matsheke, gevra om 'n belangeverklaring aan die Kantoor van die Speaker te voorsien. Jacques…
NuusPlaaslike konsultante stel Midde-Oosterse verteenwoordiger aan
Die plaaslike firma R&J Steytler Management Consultants het sy internasionale voetspoor uitgebrei met die aanstelling van 'n sakeleier van die Verenigde…
NuusJeug se vertroue in Westerse demokrasie kwyn
Reaksie word steeds ontvang nadat die African Youth Survey 2026 bevind het dat terwyl jong Afrikane meer optimisties oor die toekoms is sedert die…
NuusSokker: Banyana kry lof oor Ivoorkus
Die regering het Banyana Banyana geprys vir hul moed, vasberadenheid en veggees ná hul Wafcon 2026-wedstryd teen die Ivoorkus. Die adjunkwoordvoerder, William…
NuusToenemende mensehandel kwel AG
Die Kantoor van die Aanklaer-generaal het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal mensehandelsake in die land, na beduidende stygings in verskeie streke…
NuusDringende debat oor Nsfas nodig, sê parlementêre komitee
Die Parlementêre Gekose Komitee oor Onderwys, Wetenskappe en Kreatiewe Nywerhede sê die kwessie rondom bestuursuitdagings en verbeterde prestasie by die…