Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Regter Esi Schimming-Chase neem afskeid van Gert Strydom
Die voormalige Hoofregter Gert Strydom is vandag tydens 'n staatsgedenkdiens in die Parlementstuine in Windhoek vereer vir sy onwrikbare toewyding aan…
Kosmos 94.1SA staar kort-termyn vleisprysstygings in gesig weens BKS-uitbreking
Suid-Afrika staar kort-termyn vleisprysstygings in die gesig, hoofsaaklik vir skaap en lam, na die verbod op Namibiese vee-uitvoere weens bek-en-klouseer…
Kosmos 94.1Regering moet spoed optel met vleisuitvoer-diversifikasie
Die parlement gaan die regering uitvra oor pogings om Namibië se vleisuitvoermarkte te diversifiseer, met die LPM-parlementslid Utaara Mootu wat inligting wil…
Kosmos 94.1Namibia Air se tyd om vlerke te sprei raak min!
Namibia Air het minder as twee maande om vliegtuie te bekom en die nodige sertifisering te voltooi om sy beloofde bekendstelling in Desember te haal…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Blou Bulle pak Leeus Saterdag op Loftus
Die Vodacom Blue Bulls maak gereed om die Leeus Saterdag in 'n Verenigde Rugbykampioenskap-derbywedstryd by Loftus Versfeld-stadion in Pretoria te ontvang. Die…
Kosmos 94.1RPO: Ondanks BKS-uitbreking bly SA vleispryse bestendig
Die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie van Suid Afrika sê dat vleispryse in die buurland, ondanks die bek-en-klouseer-uitbreking in Namibië, redelik…
Kosmos 94.1Sankwasa vra munisipaliteite om behuising te bespoedig
Stedelike en landelike ontwikkeling-minister James Sankwasa versoek plaaslike owerhede om burokratiese vertragings uit te skakel en die lewering van behuising…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kandorozu bekommerd oor koste van hout- en houtskool-oeslisensies
NUDO-LP, Vetaruhe Kandorozu, sê hy is bekommerd oor die koste van die oes van hout en houtskool in veral die Omaheke- en Otjozondjupa-streke. Hy sê sommige…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Umalusi gereed vir 2026-matriek-eindeksamen
Die raad vir onderwys-gehalteversekering, Umalusi, sê Suid-Afrika is grootliks gereed vir volgende week se begin van die matriek-eindeksamen. Uitvoerende hoof…
Kosmos 94.1Namibiese jeug moet voordeel trek uit ruimte-ekonomie
Ter viering van Wêreldruimteweek 2026 sê die adjunk-uitvoerende direkteur van onderwys, Lisho Mundia, dat Namibië se ruimtesektor groot werks- en…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vakbond Giwusa vra beskerming teen afleggings en werkverliese
Die Suid Afrikaanse vakbond, Giwusa, sê die buurland se vervaardiging-sektor ondervind 'n ernstige af-name... nadat produksie in Augustus met 4,3-persent…
Kosmos 94.1Ngurare: Soldate is nie forseer om tot Kubaanse Solidariteitsfonds by te dra nie
Eersteminister, Elijah Ngurare, sê berigte dat die regering soldate aangesê het om by te dra tot die Kubaanse Solidariteitsfonds is nie waar nie. Hy het…
Kosmos 94.1EU-ambassadeur vra seuns moet aandag kry om GBV te voorkom
Die Europese Unie se ambassadeur na Namibië, Ana Beatriz Martins, vra dat daar dringeng in die land se seuns belê moet word om geslags-gebaseerde geweld te…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Zaamwani sê sy is bewus van water-uitdagings in Rehoboth
Landbouminister Inge Zaamwani sê sy is bewus van die uitdagings wat Rehoboth-inwoners met hul watergehalte ervaar. Sy het Donderdag op ‘n vraag van Swapo-LP…
Kosmos 94.1Ballotti sê Sam Nujoma-stadion binnekort oop vir sokker-wedstryde
Adjunkminister van jeug en sport, Dino Ballotti sê die regering is ten volle bewus van die stadige pas waarteen sport-fasiliteite en infrastruktuur landwyd…
Kosmos 94.1BIG-koalisie kritiseer opskorting van toelaag-aansoeke
Die Basiese Inkomstetoelaag-koalisie het die opskorting van nuwe registrasies vir die voorwaardelike basiese inkomste-toelaag gekritiseer en sê die stap kom op…
Kosmos 94.1WGO ondersoek 'n tweede moontlike geval van long-pes in Rusland
Die Wêreldgesondheidsorganisasie probeer berigte bevestig oor ʼn tweede moontlike geval van long-pes in die suidoostelike Russiese streek Siberië. ʼn…
Kosmos 94.1Vrydag, 9 Oktober 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Hoe beïnvloed die moderne werksomgewing jou sielkundige welstand? KosmosKapitaal gesels met gesondheidsekonoom, prof. Frikkie…
Kosmos 94.1El Niño bring droë en baie warm Kersseisoen
Met 'n moontlike nat en koeler naweek wat voorspel word, waarsku weerkenners dat Namibiërs nie te gerus moet raak en dink dit gaan 'n koel en nat Desember en…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 9 Oktober 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Ramaphosa: Grond alleen nie genoeg om swart asiprant-boere te help nie
Die Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê toegang tot grond alleen is nie genoeg om meer swart boere te help om suksesvolle kommersiële produsente te…
Kosmos 94.1Nat en koel naweek voorspel
Met temperature wat Donderdag in die hoofstad in die lae- tot middel-dertigs gedraai het, kan Windhoekers ‘n veel koeler en moontlike nat naweek verwag…

Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namibiese stoeiers ryg medaljes in by SA Nasionale Jeugkampioenskap
Namibië se jeugstoeiers het uitgemunt en altesaam 22 medaljes by die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugkampioenskap in Kaapstad verower. Die span het 10 goue, vyf…
Kosmos 94.1"Een-miljoen bome teen 2023"-projek verg meer beplanning
Die omgewingsake-ministerie het 'n strategie aangekondig om teen 2030 een miljoen bome te plant om landwye ontbossing aan te pak. Bewaringskundige Mark Paxton…
Kosmos 94.1BKS-uitbreking: Boere oorval NLU met aanbiedinge om te help
Intussen het die Namibiese Landbou-unie boere geloof vir hul samewerking om die siekte te stuit. Die unie sê dis belangrik dat die hele volk saamwerk om die…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Meatco: EU se tydelike vleisuitvoere-verbod uit Namibië raak ook Noorweë
Meatco het bevestig dat die Europese Unie se tydelike verbod op die uitvoer van vleisprodukte uit Namibië ook uitvoere na Noorweë, wat nie 'n EU-lidstaat is…
Kosmos 94.1Rubio sê Amerika het steeds vertroue in die veiligheid van al sy militere basisse
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, sê Amerika het steeds vertroue in die veiligheid van al sy basisse. Dit volg nadat Amerika al sy…
Kosmos 94.1NNN: Moenie BKS-tekorte gebruik om wins te maak nie
President Netumbo Nandi-Ndaitwah waarsku dat die bek-en-klouseer uitbreking nie gebruik moet word om verbruikers uit te buit nie. Nandi-Ndaitwah het in haar…

Kosmos 94.1EFF vra SA regering om brandstofheffing dringend te verlaag
Die EFF sê die jongste styging in brandstofpryse is rampspoedig vir die werkersklas en arm Suid-Afrikaners. Suid Afrika se petrolpryse styg Woensdag met tussen…
Kosmos 94.1NLU prys wéér land se BKS-reaksie
Die Namibiese Landbou-unie sê hy stem saam met die Europese Unie se lofprysings vir die manier hoe die regering en die Direktoraat Veeartseny-dienste tot…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DA: Skors polisiebeamptes wat van verkragting beskuldig word
Die DA sê polisiebeamptes wat van verkragting en ander geslagsgeweld beskuldig word, moet onmiddellik geskors word. Die Onafhanklike…
Kosmos 94.1LPM se Emvula vra vir beter ondersteuning vir Kuba
Die adjunk-bedryfsekretaris van die Landless Peoples Movement, Eneas Emvula, het 'n pragmatiese verskuiwing in Namibië se diplomatieke benadering teenoor Kuba…

Kosmos 94.1Vyfde been van Nasionale-tydren kampioenskappe op Gobabis gekanselleer
Die naweek sou die 5de been van die nasionale tydren kampioenskappe op Gobabis plaasgevind het, maar is weens eksterne faktore soos die…
Kosmos 94.1Morgan Maumela se N$9,5m Ferrari word dalk verkoop
Die Hooggeregshof in Pretoria het die dringende aansoek van sakeman Morgan Maumela en die Maumela-familie-trust van die hand gewys om die verkoop van 'n…
Kosmos 94.1Sankwasa: Windhoek kan nie soos 'n landelike dorpie lyk nie!
Stedelike ontwikkeling-minister James Sankwasa het ferm standpunt ingeneem teen die toenemende aantal straat-verkopers in Windhoek. Na 'n onlangse besoek aan…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Suid Afrika sien hewige brandstofprysverhogings Woensdag
Wêreldwye spanning oor olievoorrade sal Woensdag skerp brandstofprysverhogings in Suid-Afrika teweeg bring. Die prys van petrol styg met tussen N$3.12 en…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1NamLamb-span onttrek van 1ste Lamb Champs Invitational-kompetisie
Die NamLamb-span van 10 lede het onttrek aan die eerste Lamb Champs Invitational-kompetisie op 31 Oktober in Suid-Afrika, na die bek-en-klouseer uitbreking…
Kosmos 94.1Korrupsiesaak teen die Khomotso Phahlane voorlopig teruggetrek
Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het die korrupsiesaak teen die voormalige waarnemende polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy medebeskuldigdes…
Kosmos 94.1Agribank staan bankvas agter BKS-geaffekteerde boer en gemeenskappe
Intussen sê Agribank hy staan bankvas agter boere en landbou-ondernemings wat deur die uitbreking van bek-en-klouseer geraak word. Agribank-woordvoerder Hileni…
Kosmos 94.1NNN: 29 313 diere reeds op 68 plase vir bek-en-klouseer getoets
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê 29 313 gesplete-hoef diere is reeds op 68 plase vir bek-en-klouseer getoets as deel van pogings om die uitbreking van die…
Kosmos 94.1VSA monitor uitbreking by Russiese laboratorium
Die Amerikaanse buitelandse sake-minister, Marco Rubio, sê die VSA monitor die geval van 'n Russiese laboratoriumwerker wat verlede week gesterf het ná 'n…
Kosmos 94.1AfriForum vra vir ingryping teen geweld onder onwettige mynbougroepe
AfriForum het die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, gevra om dringend in te gryp met voortslepende geweld tussen vermeende onwettige…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 6 Oktober 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Dinsdag, 6 Oktober 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Die regering slaan bek-en-klouseervure dood om Namibiese vleis terug op veral Europese, maar ook ander buitelandse…