Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 5 Oktober 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.136 000 onderwysers vir meer as 913 000 leerders: Steenkamp
Onderwysminister Sanet Steenkamp het Namibië se meer as 36 000 onderwysers vandag op Wêreldonderwysersdag vereer en beklemtoon dat die beskerming van die…
Kosmos 94.1Ngurare probeer Gibeon help ontwikkel
Eerste minister Elijah Ngurare tree in gesprek met die gemeenskap van Gibeon en probeer hul steun verkry vir voorgestelde ontwikkelingsprojekte. Ngurare sê die…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nedbank Kapana Cook-Off-wenner stap weg met groot pryse
Die eindrondte van die 2026 Nedbank Kapana Cook-Off-kompetisie het die afgelope naweek in Windhoek plaasgevind. Nande Chivela van Khomas het as die wenner uit…
Kosmos 94.1Starlink: Land moet self kies tussen dienste, sê ruimtevaarder
Die Duitse ruimtevaarder dr. Matthias Maurer het sy stem by die debat oor Starlink in Namibië gevoeg en sê dat die land die besluit moet neem wat hy as die…
Kosmos 94.1EU se verbod op plaaslike vleis 'n ekonomiese slag
Reaksie word ontvang op die Europese Unie se tydelike opskorting van sekere Namibiese vleisinvoere ná die uitbraak van bek-en-klouseer in die //Kharas-streek…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA weermag R2,4 miljard aan huurvlugte, DA het vrae
Die DA vra die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, waarom sowat 2,4-miljard Suid-Afrikaanse rand oor vyf boekjare beste is aan…
Kosmos 94.1Integreer KI-leerstelsels in onderwys, vra NIED-hoof
Die direkteur van die Nasionale Instituut vir Opvoedkundige Ontwikkeling, of NIED, doen 'n beroep op die naatlose integrasie van kunsmatige…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ses aan boord vermiste mediese vliegtuig vermoedelik dood
Die Amerikaanse kuswag het sy soektog na ses mense aan boord van ʼn mediese vliegtuig gestaak. Die vliegtuig het Saterdagoggend naby Nantucket vermis geraak…
Kosmos 94.1VSA-ambassadeur in SA misluk, sê kenner
ʼn Kenner van internasionale betrekkinge, Kingsley Makhubela, sê die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, misluk in sy diplomatieke sending…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 13:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Tennis: Novak Djokovic steeds op koers om Chinese Ope die sewende keer te wen
Die 24-malige Grand Slam-wenner, Novak Djokovic, is steeds op koers om die Chinese Ope die sewende keer te wen. Hy het die eerste-gekeurde Alexander Zverev van…
Kosmos 94.1Malema: Eskom moet bedrywighede in stand hou sonder om wins te maak
Die EFF-leier Julius Malema sê Eskom behoort genoeg inkomste te genereer om sy bedrywighede in stand te hou, eerder as om wins te maak. Tydens die party se…
Kosmos 94.1Nghipondoka-Robiati opgewonde om Namibië in Switserland te verteenwoordig
Die voormalige uitvoerende direkteur in die ministerie van internasionale betrekkinge en handel, Ndiitah Nghipondoka-Robiati, is aangestel as Namibië se nuwe…
Kosmos 94.1Omgewingministerie vorder goed met Etosha-heining-projek
Die omgewingministerie vorder met sy meerjarige projek om Etosha Nasionale Park se noordelike heining teen 2030 volledig te herbou en te elektrifiseer…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nonceba Mhlauli vra jongmense om aan verkiesings deel te neem
Die adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, moedig Suid-Afrikaners en veral jongmense aan, om hul demokratiese reg uit te oefen en in die plaaslike…
Kosmos 94.1Konnektiwiteit en datatoegang net so belangrik soos elektrisiteit
Konnektiwiteit en datatoegang het kritieke sake-nutsdienste geword, saam met elektrisiteit, met IT-kenner Eddie Goldberg wat waarsku dat dit net so skadelik is…

Kosmos 94.1Krieket: FNB Eagles speel gasheer vir 5 eendagwedstryde teen Ierland
Die FNB Eagles sal gasheer speel vir Ierland vir 'n reeks van vyf eendag-wedstryde wat van 22 Oktober tot 1 November by die FNB Namibië-krieketveld en die hoë…
Kosmos 94.1Ocean Conservation Namibia vra beter benadering vir "miljoen bome teen 2030"-plan
Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia vra 'n wetenskaplik-ondersteunde benadering tot die omgewings-ministerie se plan om een miljoen bome teen 2030 te…
Kosmos 94.1ACT se Ace belowe praktiese oplossings vir ACT-stemmers
Die president van die African Congress for Transformation, Ace Magashule, sê die party se manifes vir die plaaslike verkiesing fokus op praktiese oplossings…
Kosmos 94.1Lucia Witbooi belowe N$10,000 vir Rundu Handelskou
Visepresident Lucia Witbooi het 10 000 Namibiese dollar belowe vir die jaarlikse Rundu Handelskou tydens 'n fondsinsamelingsgala wat daarop gemik was om ‘n…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Malema vra gratis universiteitsonderrig
Die EFF-leier, Julius Malema, sê geen student behoort universiteit toe te gaan en dan verhinder word om te registreer weens 'n probleem met klasgeld nie…
Kosmos 94.1Waatlemoen- en mango-projekte vang spoed in Kavango-Oos- en Zambezi
Die eerster minister, Minister Elijah Ngurare, sê sy kantoor se waatlemoenprojek in die Kavango-Oos streek sal help om werkloosheid en armoed in diestreek hok…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DA eis gedetailleerde statistiek oor misdade teen vroue en kinders
Die DA het aan die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, geskryf en geëis dat die komende misdaadstatistieke akkurate, uiteengesette data oor…
Kosmos 94.1Stadspolisie waarsku teen dobbel in die publiek
Die Windhoek Stadspolisie sê hy gaan strenger optree teen openbare dobbelary en waarsku dat dobbelsteen-speletjies of kaarte in die openbaar 'n onmiddellike…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: Bok-vroue klop Spanje in laaste W15 Global Series-toer-wedstryd
Die Springbok-vroue het hulle W15 Global Series-toer in Europa met ʼn oorwinning van 20-0 oor Spanje afgesluit. Teen rustyd in Sevilla was Suid-Afrika met 10-0…
Kosmos 94.1AU gereed om Afrika-kredietgraderingsagentskap bekend te stel
Die Afrika-unie is gereed om die Afrika-kredietgraderingsagentskap hierdie week in Port Louis, Mauritius, bekend te stel. Die agentskap sal onafhanklike…
Kosmos 94.1Maandag, 5 Oktober 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Van kommersiële mango- tot waatlemoenverwerkingsaanlegte in Kavango-Oos en Zambezi: Eerste minister Elijah Ngurare sê die…
Kosmos 94.1Krieket Namibië sien uit na 2027 Krieketwêreldbeker-toernooi
Die uitvoerende hoof van Krieket Namibië, Johan Muller, sê dat dit 'n bepalende oomblik vir die land sal wees om van die wêreld se voorste krieketlande op…
Kosmos 94.1Handelsafvaardiging van Zimbabwe besoek Windhoek van 7 tot 9 Oktober
'n Handelsafvaardiging van Zimbabwe sal Windhoek van 7 tot 9 Oktober besoek, met ZimTrade wat poog om Zimbabwiese uitvoere na die Namibiese mark uit te brei…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1ANC wil verlore ondersteuning voor plaaslike-regeringsverkiesing inhaal
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party werk hard om homself te vernuwe en verlore ondersteuning voor die plaaslike-regeringsverkiesing in…
Kosmos 94.1Varkprodusente onder intense druk weens BKS-uitbreking
Die voorsitter van die Varkprodusentevereniging van Namibië, Gideon Goosen, waarsku dat varkprodusente breekpunt bereik... namate die verbod op vee-slagtings…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA regering veroordeel moord op 14-jarige Mamelodi-tweeling
Die regering veroordeel die moord op 14-jarige tweelingbroers in Mamelodi-Wes in Tshwane. Die tweeling se ma het haar seuns Vrydag dood in hul huis aangetref…
Kosmos 94.1CoW finaliseer kragverbindings in informele nedersettings
Stad Windhoek het fisiese elektriese verbindings vir informele nedersettingshuishoudings voltooi en is tans besig om kliënte se rekeninge te finaliseer om die…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 5 Oktober 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1BKS: Veeheining in Suide sal byna N$50 miljoen kos
Die Namibiese regering benodig onmiddellik sowat N$190 miljoen vir die bekamping van die bek-en-klouseeruitbreking in die land. Dit sluit N$47 miljoen in vir…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Suid-Afrika oor 'n maand by stembus
Dit is vandag presies 'n maand voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November en politieke partye is steds besig met landswye verkiesingsveldtogte. Die…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SWISS WorldCargo staak Namibiese uitvoere
Die land se luguitvoere het 'n groot terugslag gehad, met SWISS WorldCargo wat alle uitvoervrag vanaf Windhoek tot verdere kennisgewing opgeskort het. Dit…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sport: Bafana slyp tande vir Egipte
Bafana Bafana se afrigter, Pitso Mosimane, gaan verskeie veranderings aan die span aanbring wanneer Suid-Afrika vanaand teen Egipte in 'n vriendskaplike…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Motoriste 24 uur in verkeersvisier
Daar sal geen wegkomkans vir oortreders wees nie, het Nekundi gewaarsku:
Kosmos 94.1Motoriste 24 uur in verkeersvisier
Motoriste wat tussen Swakopmund en Usakos reis, kan binnekort 24 uur per dag gemonitor word namate Namibië sy padveiligheidsmaatreëls verskerp. Die minister…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.