Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Namibiese boere gereed vir 2026 Lamb Champs Invitational
Stigterslid van die NamLamb-inisiatief, Len de Jager, sê hy is vol vertroue dat die 10 Namibiese boere wat aan die 2026 Lamb Champs Invitational in Suid Afrika…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vermeende reeksverkragter aangekeer in SA
'n Ses-en-dertigjarige man is aangekeer vir die verkragting van 14 vroue in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die polisie sê sy eerste beweerde aanval was in Januarie…
Kosmos 94.1IPPR: Gemeenskappe moet baat by mineraal-ontginning
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê gasheergemeenskappe moet direk baat vind namate Namibië 'n kritieke mineraaloplewing in die gesig staar. Voor 'n…
Kosmos 94.1Kaapstad veroordeel aanval op verkeersbeamptes tydens straatwedren
Die Stad Kaapstad veroordeel die naweek se aanval op verkeersbeamptes tydens ʼn onwettige straatwedre in Paardeneiland. Volgens die burgemeesterskomiteelid vir…
Kosmos 94.1Swakopmund-munisipaliteit ontken Desert Dunes Film Studio-bewerings
Die Swakopmund-munisipaliteit ontken bewerings dat hy 'n aansoek van 300 miljoen Amerikaanse dollar vir die Desert Dunes Film Studio-ontwikkeling geïgnoreer…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rhodes Universiteit Sportraad: Hou GBV-beskuldiges verantwoordelik
Die Sportraad van Rhodes-universiteit in die Oos-Kaap sê mense wat skuldig is aan geslagsgeweld en vrouemoord moet aanspreeklik gehou word, nie die slagoffers…
Kosmos 94.1Nampol: Wees versigtig vir aanlyn-werkslenters
NamPol doen 'n beroep op werksoekers om uiters versigtig te wees met werksadvertensies op sosiale media, in die lig van berigte oor mensehandel. Die…
Kosmos 94.1AU: El Niño is meer as 'n weer-verskynsel
Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Landelike Ontwikkeling, die Blou Ekonomie en Volhoubare Omgewing, Moses Vilakati, sê El Niño is meer as 'n…
Kosmos 94.1Stad Ekurhuleni doen nie genoeg om vroue te beskerm nie
Die DA se burgemeesterskandidaat in Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, sê die Stad doen nie genoeg om vroue te beskerm nie. Een van die nege slagoffers in…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gautengse-wetgewer vra optrede ná toename in ontvoerings
Die komitee vir Gemeenskapsveiligheid in die Gautengse wetgewer vra dringende optrede ná 'n toename in ontvoerings. Altesaam 76 ontvoerings is tussen April en…
Kosmos 94.1Landbou-ministerie bekom N$40m om graan van plaaslike boere te koop
Die ministerie van landbou sê dit het 40 miljoen Namibiese dollar bekom om graan van plaaslike boere te koop wat nie die vorige seisoen se oes kon verkoop nie…
Kosmos 94.107:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Hentiesbaai bied suksesvolle JAC Motors-tydren aan
Hentiesbaai kan vandag met breë skouers rondloop ná die kusdorp die afgelope naweek ‘n hoogs-suksesvolle tydren – vir die eerste keer in 14 jaar – aangebied…
Kosmos 94.1Onlangse reënval sorg vir goeie weiseisoen
Buitengewone reënval in die suidelike gebiede van Namibië oor die afgelope twee naweke het grond deeglik deurweek gelaat, wat 'n sterk fondament vir plaaslike…
Kosmos 94.1Ed Sheeran huil op verhoog
Sanger Ed Sheeran sê hy het ‘n moeilike paar dae agter die rug en het Saterdag in trane op die verhoog uitgebars, na sy Loop Toer in omstrydenheid gedompel is…
Kosmos 94.1Vitol-verlenging hou geen koste vir regering of belastingbetalers
Die ministerie van myne en energie bevestig dat Vitol se finale verlenging van een maand tot Oktober geen koste vir die regering of belastingbetalers inhou…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Maandag, 21 September 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Data is groot besigheid in Namibië - amper 'n miljard dollar is in die tweede kwartaal vanjaar hieruit verdien. En: 'n…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 21 September 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Malema sê EFF sal eerlike en etiese leierskap aan eThekwini bied
Die EFF-leier Julius Malema sê die party sal eerlike en etiese leierskap aan eThekwini bied indien hy verkies word. Malema het tydens die bekendstelling van…
Kosmos 94.1NNN vergader met diplomatieke verteenwoordigers in New York
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê die Verenigde Nasies bly ʼn belangrike platform vir lande om saam te kom, en die uitdagings waarvoor die wêreld te staan kom…
Kosmos 94.113:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1McKenzie sê Zille het Johannesburg-inwoners in die steek gelaat
Die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, het die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, gekritiseer oor haar rekord en benadering…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SAPD veroordeel verspreiding van foto’s van persone moontlik verbind aan Ekurhuleni-moorde
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens vra die publiek om nie foto's te versprei van mense wat na bewering met die moorde op vroue in die Ekurhuleni-gebied verbind…
Kosmos 94.1Vroue moet groter rol speel in leierskap
Met die tweedaagse werkswinkel van die Gesamentlike Parlementêre Vrouekoukus wat oor die naweek tot ‘n einde gekom het, vra rolspelers dat vroue ‘n sterker rol…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Migrasie-netwerk vra vir menseregte-gebaseerde migrasiebestuur
Die Suider-Afrikaanse Migrasie-netwerk het sy Namibiese tak bekend-ge-stel onder die tema "Building Bridges: Advancing Migration Dialogue in Namibia." Die…
Kosmos 94.1Oproepe om regsgeskille vinniger en meer bekostigbaar te maak
Die druk op Namibië se regstelsel is tydens die driedaagse "State of Justice"-konferensie onder die loep geneem, met oproepe om vinniger en meer bekostigbare…
Kosmos 94.1Nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Activists and Citizens Forum verwelkom Madlanga-kommissie-verlenging
Die Activists and Citizens Forum het die verlenging van die Madlanga-ondersoekkommissie tot 25 Januarie verwelkom. Woordvoerder Dennis Bloem sê die kommissie…
Kosmos 94.1Nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1VERKEER: Staal op B1 pad tussen Whk en Rhb
Motoriste op die B1-pad tussen Windhoek en Rehoboth word gevra om stadig en versigtig te ry, na ‘n berig ontvang is dat daar ‘n vrag staal op die…
Kosmos 94.1Nasionale voeding- en voedselsekerheid dié week in die kollig
Nasionale voeding- en voedselsekerheid is dié week in die kollig wanneer die regering, die burgerlike samelewing en ander belanghebbendes byeenkom om die land…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Lesotho en Suid-Korea vier 60 jaar van diplomatieke betrekkinge
Lesotho en Suid-Korea het tydens 'n geleentheid in Maseru 60 jaar van diplomatieke betrekkinge herdenk. Lesotho se minister van Indiensneming en Arbeid…
Kosmos 94.1Gendev Fishing Group-werknemers vra vir veranderinge
Meer as 600 werknemers van Gendev Fishing Group dring in 'n petisie aan op veranderinge in die maatskappy se leierskap en bestuur, en spreek kommer uit oor…
Kosmos 94.1Cran bevestig kuber-aanval op Verdedigings-ministerie
Die Kommunikasie Reguleringsowerheid van Namibië sê dit werk met rolspelers om tegniese ondersteuning te bied na die kuberaanval op die ministerie van…
Kosmos 94.1Sokker: Sundowns gereed vir Al Ahli-uitdaging
Sokker: Mamelodi Sundowns se afrigter, Miguel Cardoso, sê Al Ahli se sterbelaaide span skrik nie sy span af nie. Sundowns pak die Saoedi-Arabiese klub…
Kosmos 94.110;00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Boere, tref voorsorg vir moontlike El Niño-droogte
Namibiese boere word aangemoedig om vroegtydig voorsorg te tref vir die moontlike impak van wydverspreide droogte, met die verwagte El Niño wat ondernormale…
Kosmos 94.1Kantema sê beskerming van kinders almal se verantwoordelikheid
Die minister van Geslagsgelykheid, Emma Kantema, sê die beskerming van kinders se welstand is 'n verantwoordelikheid wat deur almal ernstig opgeneem moet word…
Kosmos 94.1Copps 94.1: 2026 Operation Basadi loods in hoofstad
Met "Operation BASADI" wat die week landwyd geloods is, het die Namibiese polisie hul patrollies hier in die hoofstad van stapel gestuur om veral die geveg van…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 18 September 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Toesig oor dobbeladvertensies word versterk
Die Nasionale Dobbelraad en die Advertensie-reguleringsraad het 'n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om toesig te versterk oor dobbeladvertensies en…
Kosmos 94.1Nasria kondig goeie finansiële resultate aan
Birgit Hoffmann, die adjunkvoorsitter van die Namibië Spesiale Risiko-versekeringsvereniging, Nasria, sê die maatskappy het uitstekende finansiële resultate in…
Kosmos 94.1Donderstorms, wind oor naweek in sommige dele
Weerstoestande sal na verwagting vanaf vanaand oor groot dele van Namibië meer aktief raak namate verskeie afsny-laedrukstelsels oor die streek op mekaar…
Kosmos 94.1Unam-gesprek oor onopgeloste onregte eer Lubowski
Unam bied Maandag om 5-uur 'n rondetafelgesprek op sy Windhoek-kampus aan wat fokus op aanspreeklikheid, geregtigheid en wat die organiseerders beskryf as die…
Kosmos 94.1NV in duister, komitee oor volksmoord word gestig: Job
Die leier van die Affirmative Repositioning-party, Job Amupanda, het in die Nasionale Vergadering kennis gegee dat 'n Gekose Komitee oor Volksmoord gestig sal…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bok-vroue het plan om Wallis te klop
Rugby: Die kaptein van die Springbok-vrouespan, Babalwa Latsha, sê hul wedstrydplan sal die sleutel wees om Wallis vanaand te klop in hul eerste…
Kosmos 94.1Trump hou vol VSA wen, Iran stort ineen
Amerikaanse president Donald Trump het herhaal dat Iran 'n ooreenkoms wil bereik maar nog nie bereid is om die voorwaardes wat hy meen nodig is, te aanvaar…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kry verslag nou klaar, hoor ad hoc-komitee
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het die ad hoc-komitee gewaarsku om nie van sy mandaat af te wyk nie, sy werk af te handel en sy…