Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes
Voelgoed PodsendingsMaak jou kind vir ’n selfstandige lewe groot
Die werk om hom voor te berei om eendag met selfvertroue op sy eie voete te kan staan, begin so te sê reeds die dag wat jy jou baba die eerste keer huis toe…
Voelgoed PodsendingsVerandering is nie ’n slegte konsep nie
Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word selfspraak genoem.
Voelgoed PodsendingsLeer (mooier) met jouself praat
Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word selfspraak genoem.
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Berg Sinai
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Berg Sinai by Voelgoed Radio
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] 'n Pad Deur Die See
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] 'n Pad Deur Die See by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsWat Is Jou Rande Rêrig Werd
Vir elkeen van ons hang die betekenis van geld af van die dinge wat ons daarmee assosieer en hoe ons dit in ons lewens aanwend.
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Uiteindelik vry
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Uiteindelik vry by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 1: Iemand wat wag vir beloning is meer suksesvol
Sessie 1: Iemand wat wag vir beloning is meer suksesvol by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 2: Bly geduldig, jy sal eendag seën ontvang
Sessie 2: Bly geduldig, jy sal eendag seën ontvang by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 3: Geduld en wilskrag help jou om plesier uit te stel
Sessie 3: Geduld en wilskrag help jou om plesier uit te stel by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 4: Bly kalm wanneer vergoeding wegbly
Sessie 4: Bly kalm wanneer vergoeding wegbly by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 5: Hoe meer risiko’s, hoe groter die geluk!
Sessie 5: Hoe meer risiko’s, hoe groter die geluk! by Voelgoed Radio

Voelgoed PodsendingsLoof Hom In Krisistye
Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande bly. Dalk ervaar jy onoorkombare…
Voelgoed PodsendingsBasta Met Selfsugtige, Bedorwe Brokkies
Wie kry die skuld as jou kind altyd sy eie sin wil hê? As hy selfgesentreerd, geïrriteerd, en sonder simpatie of empatie teenoor ander optree?
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Moses in die mandjie
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Moses in die mandjie by Voelgoed Radio

Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Josef word onderkoning
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Josef word onderkoning by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsHoe om slegte gewoontes af te leer – Nádine
As jy tevrede met jou lewe wil wees, moet jy groot droom, glo Nádine, maar ook aanhou om jou drome aan te pas.
Voelgoed PodsendingsJy Realisties Of Negatief
As jy hopeloos voel, beteken dit letterlik dat jy alle hoop verloor het. Maar wat gebeur as jy toelaat dat jou omstandighede jou toekoms bepaal?
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Josef Word Verkoop
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Josef Word Verkoop by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsHoe om... te blom as gesin
Kinders is geskenke uit die hemel en ZAHN HULME glo jy moet al hulle lewensfases met dankbaarheid omarm. Binnekort is die kleinspan groot en hunker jy na die…
Voelgoed PodsendingsWaardes is wat saak maak!
Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN.
Voelgoed PodsendingsLaat God Sy karakter op jou afdruk
In Eksodus leer ken jy ’n aspek van God se karakter. Dis wanneer die Naam van God as YHWH bekendgemaak word. Dit is die Naam wat God aan Moses bekendmaak…
Voelgoed PodsendingsMotivering om gedrag te verander
Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies…
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] God Praat Met Jakob
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] God Praat Met Jakob by Voelgoed Radio
Voelgoed Podsendings#3MinuteSelfhelp – Motivering Om Gedrag Te Verander
Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies…
Voelgoed PodsendingsSessie 5: Onthou jou vorige suksesse en bereik selfs meer
Lyk ’n probleem onhanteerbaar en te groot om op te los? Onthou die tye toe jy soortgelyke struikelblokke oorkom het. Jy kan dit weer doen!
Voelgoed PodsendingsSessie 4: Onthou die goeie tye, eerder as die slegtes
Pynlike ervarings word makliker as aangename ervarings herroep. Waak dus doelbewus daarteen dat negatiewe gedagtes nie jou lewe oorneem nie.
Voelgoed PodsendingsSessie 3: Geld kan nie geluk koop nie
Al wat party mense het, is geld. Baie mense wag vir omstandighede om te verander voordat hulle gelukkig kan wees. Maar ware geluk kom van binne.
Voelgoed PodsendingsSessie 2: Droom groot en dink positief
Jy kan jou brein nuut programmeer deur dankbaarheid. Dan fokus jy later outomaties op dit wat reg loop in jou lewe en is meer positief.
Voelgoed PodsendingsSessie 1: Verwag groot dinge en kry dit!
As jy min verwag, is dit wat jy sal kry. As jy guns, geleenthede of ’n bevordering verwag, kan dit gebeur.
Voelgoed PodsendingsSessie 2: Mense is onvolmaak en sal jou altyd teleurstel
Sessie 2: Mense is onvolmaak en sal jou altyd teleurstel by Voelgoed Radio
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham En Sara Kry 'n Kind
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham En Sara Kry 'n Kind by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsMinder Drama Met Jou Kind
Om ’n wag voor jou mond te plaas en nie te ontplof as jy kwaad word nie, is een van die belangrikste eienskappe van ’n suksesvolle volwassene.
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham Luister Na God
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham Luister Na God by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsAnri Powell - Die Waarde Van Waardes
Watter waardes word deesdae afgeskeep as dit by die opvoeding van ons kinders kom?
Voelgoed PodsendingsKyk fyner na aanlyn speletjies
Dis lekker om in ’n ander wêreld “te besoek” en jouself ’n bietjie te verloor en boonop speel jy saam met regte mense van regoor die wêreld.
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Nuwe Begin
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Nuwe Begin by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsDie voordele van lewensversekering
As jy in die knyp is, kan die versoeking groot wees om jou polisse te kanselleer. Maar moenie daardie fout maak nie.
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Groot Skip
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Groot Skip by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsTradisies wat julle bymekaar hou - Jannie Putter
Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde
Voelgoed PodsendingsHoe Jy Mense Behandel, Het Nagevolge
As ’n mens al jou tyd en moeite in weelde en aansien belê in stede daarvan om goeie menseverhoudings te koester, kan jy dit dalk op jou oudag berou.
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Iets Vreesliks Het Gebeur!
“Sss, sss, sss,” lag die slang. “Dis mos die boom van alle kennis, nie waar nie? As jy van dié vrugte eet, sal jy alles weet. Is dit nie te wonderlik nie? Dink…
Voelgoed PodsendingsBeheer jou humeur by die werk
Ons vroue is nogal sensitiewe wesens en ons gevoelens kan maklik met ons op hol gaan. Maar om in die sakewêreld beheer te verloor, of met jou emosies te koop…
Voelgoed PodsendingsPraat God vandag nog met mense? - Liesel Krause-Wiid
Dis onmoontlik om iemand te hoor praat as jy nooit stilbly nie. Om in iemand se voetspore te volg, beteken jy moet luister en leer.
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Adam Kry 'n Maat
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Adam Kry 'n Maat by Voelgoed Radio
Voelgoed Podsendings[Leeflesse] Hoe om jou lewe te aanvaar ANNELIZE BRITZ
[Leeflesse] Hoe om jou lewe te aanvaar ANNELIZE BRITZ by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsWAARHEID- Annalize van den Heever
WAARHEID- Annalize van den Heever by Voelgoed Radio
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIES VIR KINDERS] God Se Wonderlike Wêreld
[BYBELSTORIES VIR KINDERS] God Se Wonderlike Wêreld by Voelgoed Radio



Voelgoed PodsendingsLiefde Is Nie Genoeg Vir Jou Verhouding Nie - Nathanya Van Zyl Chapman
Liefde alleen kan nie die enigste rede wees hoekom jy in daai verhouding wil bly nie. Baie mense sê liefde is emosies en party dink dis instink.
Voelgoed PodsendingsSessie 1 - Eensaamheid is ’n werklikheid en ’n ernstige saak
Ons het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs…
Voelgoed PodsendingsSessie 3 - Kritiek van ouers is van die pynlikste traumas
Ons het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs…
Voelgoed PodsendingsSessie 4 - Daar is rede hoekom jy hier is
Ons het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs…
Voelgoed PodsendingsSessie 5 - Leef in vrede met almal, al maak hulle jou seer
Ons het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs…
Voelgoed PodsendingsHou op om jou met ander te vergelyk
Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24–uur van die dag mense insluk!
Voelgoed PodsendingsHy weet wat jy nodig het
Ons lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons lewe ...