Shows / Nuus

Episodes
Nuus'Dit help nie om Trump te paai nie'
Westerse leiers moes teen die tyd al geleer het dat om president Donald Trump te paai, moedig hom eenvoudig aan. Dit is die mening van Kanada se voormalige…
NuusVersigtig met wild-hervestiging in Kunene
Reaksie word steeds ontvang na die omgewingministerie wat onlangs honderde springbokke, gemsbokke en sebras van die Etosha Nasionale Park na die Kunene-streek…
NuusCIF maak kapsie oor sement samesmelting
Die Konstruksie Industriefederasie van Namibië sê dat hy steeds gekant is teen die goedgekeurde samesmelting van Whale Rock Cement met Ohorongo Cement en…
NuusRoodt sê olieprysstyging sal kortstondig wees
Internasionale oliepryse het met meer as 7 persent in soveel dae gestyg ná hernude oor-en-weer aanvalle tussen Amerika en Iran, maar ekonome sê daar is nog…
NuusSaftu vra ingryping na Zim-grondwet aanpassings
Die vakverbond Saftu sê hy veroordeel die grondwetlike wysiging in Zimbabwe wat president Emmerson Mnangagwa toelaat om tot 2030 aan bewind te bly. Die nuwe…
NuusVN veroordeel Rusland vir aanvalle op burgerlikes
Die Verenigde Nasies het kommer uitgespreek oor die toenemende Russiese hommeltuig- en missielaanvalle op Oekraïnse burgerlikes. In Junie is minstens 265…
NuusMunisipaliteite moet hulself regruk, inwoners ly
Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize, sê wetsoortreding kan nie oorgesien word…
NuusGroenwaterstof mik hoog
Volgens Joseph Mukendwa, die waarnemende hoof van die Groenwaterstofprogram, het Namibië die potensiaal om groenwaterstofprodukte uit te voer as deel van die…
NuusStrafregtelike klag teen Dimpane gelê
Die organisasie, Public Interest SA, het ʼn strafregtelike klag by die Valke ingedien teen die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, oor die…
NuusAanlyn bieëry doen nie veel vir deursigtigheid nie
Die Sentrale Verkrygingsraad het Woensdag vir die eerste keer 'n bodopening regstreeks uitgesaai. Volgens die raad sal alle bodopeninge nou so uitgesaai word…
NuusRise vra bespoediging van klaring en leefstyloudits vir SAPD
Rise Mzansi vra dringende optrede om die klaringsproses en leefstyloudits van senior amptenare in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te bespoedig. Volgens die…
NuusPDM skop ook vas teen Sindano
Tydens 'n gesamentlike perskonferensie gehou deur opposisiepartye in die hoofstad, het die leier van die PDM, McHenry Venaani ook twyfel uitgespreek oor of…
NuusSolidariteit sê GNU wil beheer oor groot rugbytoer neem
Die vakbond Solidariteit het 'n voorstel deur die minister van Handel, Parks Tau, gekritiseer, om Rugby's Greatest Rivalry 2026-toer as 'n beskermde…
NuusVN waarsku oor hervatting van oorlog
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku die hervatting van aanvalle en teenaanvalle tussen Amerika en Iran kan die diplomatieke…

NuusVan Vuuren gesels oor verkiesing na IKR
Die president van Krieket Namibië, dr. Rudie van Vuuren, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor sy verkiesing as geaffilieerde lid-direkteur op die raad van die…
NuusDagga-aktivis sê oor pad vorentoe na hofverlies
Reaksie word ontvang van dagga-aktiviste Borro Ndungula en Brian Jaftha nadat hulle 'n hofsaak verloor het in poging om daggagebruik te dekriminaliseer. Regter…
NuusIPC verklaar Sindano-kwessie as ongrondwetlik
Die parlementêre herrie oor die sogenaamde aanstelling van Gerson Sindano as voorsitter van die verkiesingskommissie duur voort. Behalwe dat AR-leier Job…

NuusVersigtig met vennootskappe in China, maan LPM
China het sy sakegemeenskap en beleggers gemobiliseer om Namibië se industrialiseringsdoelwit te ondersteun met vennootskappe in nywerheidsontwikkeling en…
NuusGOOD kritiseer Stad Kaapstad wat die voer van voëls wil beheer
In Suid-Afrika het die GOOD-party die Stad Kaapstad se voorgestelde toepassing van verordeninge oor die voer van voëls in agterplase as oormatige…
NuusBetoging teen Kavango Link-pyplyn
Die Kavango People's Forum gaan op 17 Julie teen die voorgestelde 7 miljard Namibiese dollar Kavango Link-waterpyplyn betoog. Die projek sal behels dat water…

NuusKamer van Mynbou loods Namibië Mynbou-ekspo en -konferensie
Die Kamer van Mynbou het die 13de Namibië Mynbou-ekspo en -konferensie van stapel gestuur, wat van 4 tot 6 Augustus by die Windhoek-skougronde sal plaasvind…
NuusDink langtermyn vir finansiële stabiliteit
Terwyl ekonomiese onsekerheid huishoudings en besighede bly toets, doen welvaartkenners ’n beroep op Namibiërs om verder as korttermynwinste te kyk. Veruscka…
NuusNV is nie Swapo-rubberstempel, sê opposisiepartye
Opposisiepartye veg teen wat hulle beskryf as pogings om die parlement se werk te bespoedig. Tydens 'n gesamentlike perskonferensie vanoggend het…
NuusHou dadelik op om druipende leerlinge oor te plaas: Onderwysersunie
Die Onderwysersunie van Namibië het die regering versoek om die praktyk om leerders na die volgende graad oor te plaas sonder dat hulle aan die vereistes…
NuusStaande komitee neem klein-, groothandelsektore onder die loep
Die Parlementêre Staande Komitee oor Armoedebestryding, Arbeid en Nywerheidsverhoudinge hou vandag 'n konsultatiewe vergadering met belanghebbendes oor die…
NuusMoodie sê Bokke verwag verbete stryd teen Skotland
Rugby: Die Springbok-vleuel Canan Moodie sê hulle verwag Saterdag op Loftus Versfeld in Pretoria ʼn taai stryd teen ʼn gevaarlike Skotse span in die tweede ronde…
NuusGeskorste Ekurhuleni regsdienste-hoof gearresteer
Die geskorste hoof van Ekurhuleni se regsdienste, Kemi Behari, en nog drie mense is in hegtenis geneem deur die Madlanga-kommissie se aanbevelings-taakspan…
NuusPubliek kan insette lewer oor CFAO Healthcare-Nampharm samesmelting
Meer inligting is bekend oor die Namibiese Mededingingskommissie se uitnodiging aan die publiek wat uitgereik is vir môre. Die kommissie sal 'n…
NuusBonnie Tyler sterf op 75
Die legendariese Walliese rocksangeres Bonnie Tyler is in Portugal op 75-jarige ouderdom oorlede. In 'n verklaring op haar Facebook-blad sê haar familie dat sy…
NuusAdministrateur van studente-hulpskema mors blykbaar geld
Die vakbond Nehawu sê hy is bekommerd oor bewerings dat die administrateur van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente geld mors. Volgens berigte het…
NuusKavango, Zambezi neem voortou in ietermagô-smokkel
Die stropery van ietermagô’s duur onverpoosd voort met onlangse berigte van individue wat in hegtenis geneem is vir die onwettige besit van ietermagôvelle…
NuusKenner sê oor hoë werkloosheid onder landbou-graduandi
Reaksie word ontvang oor landbougegradueerdes wat die meeste werkloosheid ervaar, volgens 'n ondersoek deur die Nasionale Raad se Staande Komitee oor Onderwys…
NuusNNN sê sakelui moet Chinese vennote soek
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê Namibiese sakeleiers moet die geleentheid in China gebruik om bankbare projekte te soek wat nywerhede, werkgeleenthede en…
NuusCosatu het kommer oor weerhouing van fondse aan plaaslike owerhede
Die vakverbond Cosatu vra dringende ingryping om die krisis aan te spreek by die land se munisipaliteite met finansiële probleme. Dit volg nadat die Nasionale…
NuusTrump sê Iran wil praat
President Donald Trump het op Air Force One met joernaliste gepraat na Woensdagaand se aanvalle wat sy weermag op Iran uitgevoer het. Hy sê Iran het kontak met…
NuusParlement se werkstempo is maar traag
Volgens die Nasionale Vergadering se jongste ordelys is ses wetsontwerpe tans in die tweede leesfase en word gedebatteer. Dit sluit in die grond-wetsontwerp en…
NuusTrump is sat vir Iran
President Donald Trump van Amerika dreig met nog aanvalle op Iran en waarsku dat noodsaaklike burgerlike infrastruktuur geteiken kan word. Amerika se Sentrale…
NuusKom maak pot met 'n doel!
Die jaarlikse liefdadigheidsgeleentheid en kookkompetisie, “Potjies with Purpose”, is terug en hierdie keer word fondse ingesamel vir die Namibiese…
NuusKommer oor herroepte gewigsverlies medisyne
Suid-Afrika se gesondheidsreguleerders waarsku die publiek en gesondheidsorgpersoneel om nie herroepte iDEXIS Semaglutide- en Tirzepatide-medisyne te gebruik…
NuusSA se plaaslike regering beleef 'n krisis
United Africans Transformation sê die Nasionale Tesourie se besluit om befondsing vir 69 munisipaliteite te bevries, ontbloot 'n toenemende plaaslike…
NuusTen spyte van uitdagings is Lüderitz bedrywig
Lüderitz ervaar 'n toename in aktiwiteit namate werk vorder aan verskeie groot ontwikkelings, insluitend die land se vlagskip groenwaterstofprojek, Hyphen…
NuusBibi sê Turkse regering is radikaal
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hy het president Donald Trump van Amerika gewaarsku om nie F-35 Stealth-vegvliegtuie aan Turkye te verkoop…
NuusMotsoaledi sê swakplekke moet aandag kry
Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê langdurige swak plekke in die openbare gesondheidstelsel moet dringend aangespreek word. Dit volg nadat die…
NuusKarasburg-laerskool soek jou!
Karasburg-laerskool vier vanjaar met groot trots 50 jaar van gehalte-onderwys, groei en gemeenskapsbou! Alle oudleerders, voormalige en huidige onderwysers…
NuusParlement het aanspreeklikheidskrisis
Die bestuurskenner Pius Dunaiski het kommer uitgespreek oor wat hy beskryf as 'n groeiende aanspreeklikheidskrisis in die parlement, en gewaarsku dat honderde…
NuusPensioen: Uitbetalings van verhoging kom in fases
Vele pensioenarisse het hul frustrasie uitgespreek nadat hulle nie die terugwerkende betaling ontvang het na die 100 Namibiese dollar verhoging in die…
NuusStad Kaapstad misluk in Khayelitsha
Die Khayelitsha-ontwikkelingsforum verwelkom die bevinding van die Openbare Beskermer dat Stad Kaapstad nie voldoende basiese munisipale dienste in dele van…
NuusWêreld hou asem op, kommer oor hervatting van oorlog
Amerikaanse president Donald Trump wat Iranse leiers beledig en met meer aanvalle gedreig het, het wyd reaksie uitgelok. Kazem Gharibabadi, Iran se…

NuusLLPB kondig nuutste vleispryse aan
Die Lewendehawe en Lewendehaweprodukteraad het hul nuutste vleispryse vir die week aangekondig. Desmond Cloete, die bemarkingbestuurder, het aan Kosmos 94.1…
NuusMeer padveiligheidsveldtogte nodig
'n Man het Dinsdag met geringe beserings daarvan afgekom nadat sy voertuig van 'n brug op die Westelike Verbypad gery en op die pad daaronder geval het…
NuusInheemse kennis se rol in bewaring in die kollig
Namibië loods môre sy publikasie "National Outlook on Indigenous and Local Knowledge of Biodiversity" om inheemse kennis formeel in nasionale…
NuusSavanna Beef-aandeelprys styg weens goeie aanvraag
Savanna Beef-aandele verhandel stewig op die Namibiese Sekuriteitebeurs teen een Namibiese dollar en sewentien sent per aandeel, 'n styging vanaf sowat 1…
NuusStaatsprokureurs spring om Job se aansoek af te weer
Die staatsprokureurs het dokumente aan alle lede van die Nasionale Vergadering vrygestel wat die president se getekende aanbevelings bevat vir die aanstelling…
NuusTrump dreig Iran-aanvalle, olieprys spring 5%
Dit blyk asof die skietstilstand tussen Amerika en Iran iets van die verlede is, met Amerikaanse president Donald Trump wat by die Navo-beraad in Turkye…
NuusFNB Namibia kry beste SME-bank in Namibië-toekenning
FNB Namibia is aangewys as die beste SME-bank in Namibië by die gesogte Global Banking & Finance Awards. Die bank bedien tans SME's in al 14 streke en handhaaf…
NuusSA munisipaliteite moet skuldplanne maak: Tesourie
Die Nasionale Tesourie sê munisipaliteite moet eers ooreenkomste oor volhoubare betalingsplanne met hul skuldeisers bereik voordat teruggehoue fondse vrygestel…