Shows / Nuus

Episodes
NuusBaba-Bokke het nog werk voor Wêreldkampioenskap-halfeindronde
Rugby: Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, sê daar is steeds ruimte vir verbetering voor hulle Engeland Maandag pak in die halfeindronde van die…
NuusNV nogmaals ontwrig deur uitstappe
Die parlement is weereens in prosedurele onrus gedompel nadat opposisielede uit die Nasionale Vergadering gestap het, wat die Huis sonder 'n kworum gelaat het…

NuusBadenoch verduidelik onttrekking by Clacton
Nie die Arbeiders nog die Tories sal 'n kandidaat vir die Clacton-tussenverkiesing daarstel nie. Die verkiesing is veroorsaak deur die bedanking uit die…
NuusDA sê voldoende toilette by skole is 'n reg, nie 'n doelwit nie
Die DA doen ʼn beroep op alle provinsiale onderwysdepartemente om dringend skole wat nog sanitasieprobleme het, te identifiseer en duidelike planne en tydlyne…
NuusDagga-aktiviste op hete kole, uitspraak môre verwag
Daar is nog geen uitsluitsel in die Grondwetlike dagga saak deur aktiviste Brian Jaftha en Borro Ndungula nie. Uitspraak was Maandag verwag maar regter Claudia…
NuusIPC eis rekord van Amutse se ondersoek na Nasan en Vivo
Die IPC het die regering se hantering van 'n omstrede brandstof-mededingingsbesluit na die parlement geneem. Die party eis antwoorde van die energieminister…
NuusNabta stel maatreëls vir langafstand taxi's voor
Die sekretaris-generaal van die Namibiese Bus- en Taxivereniging, Pendapala Nakathingo, stel voor dat alle openbare vervoervoertuie handmatige…
NuusEU sê oor gryslysverwydering, sy stelsel sal nog tyd neem
Die Europese Unie het die land gelukgewens met sy verwydering van die Finansiële Aksie-taakmag se gryslys, asook die vrystelling van die Finansiële…
NuusBoumafia beheer R63 miljard se openbare projekte
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê daar is meetbare vordering in optrede teen afpersing en intimidasie in die boubedryf…
NuusGRN se energiebesteding onder die loep
Globale energiebesteding is op koers om vanjaar 3,4 triljoen Amerikaanse dollar te bereik, volgens 'n verslag van die Internasionale Energie-agentskap…
NuusRusland se atlete mag aan die Spele deelneem
Die Internasionale Olimpiese Komitee het die Russiese Olimpiese Komitee se skorsing voorwaardelik opgehef en Russiese atlete kan nou aan sommige span-items en…
NuusAction Society eis misdaadondersoek wanneer kinders kraam
Action Society sê die 292 geboortes wat tussen April en Desember verlede jaar onder meisies van 10 tot 14 jaar in die Wes-Kaap aangeteken is, behoort elk tot…
NuusReform UK se Farage bedank as LP
Die leier van die Reform UK, Nigel Farage, het skielik bedank as die parlementslid vir Clacton, wat 'n hoërisiko-tussenverkiesing veroorsaak het waarin hy…
NuusHandelsyfers lê lae Afrika-handel bloot
Die handelstatistieke vir Mei is bekend en soos gewoonlik is streekshandel gesentreer in die Sacu-gebied. Namibië het 'n handelsurplus van 1,3 miljard…
NuusVN se weeragentskap het kommer oor El Nino
El Nino-toestande ontwikkel tans in die Stille Oseaan en die Wêreld Meteorologiese-organisasie van die VN sê die warmer toestande in die oseaan het 'n groot…
NuusLos eerder wilde sampioene uit
Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand waarsku inwoners om nie wilde sampioene te eet nie. Dit volg na 'n toename in dodelike gevalle van…
NuusTrump vaar weer uit teen Navo
President Donald Trump van Amerika het weereens die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie gekritiseer omdat die organisasie nie Amerika met sy oorlog teen Iran…
NuusNoa gesels oor 20 jaar by die ACC
Die stigtersdirekteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie, Paulus Noa, berei voor om die instelling op 31 Julie te verlaat, wat 'n 20-jaar lange…

NuusOwerhede moet toerisme-misdaad hokslaan
Die Gasvryheidsvereniging spreek kommer uit oor 'n reeks misdade wat toeriste raak. Dit volg op onlangse inbrake by twee lodges naby Outjo, die aanranding van…
NuusZim-hofbesluit oor SME Bank goed vir deposante, maar...
Reaksie word ontvang op die Hoërhof van Zimbabwe wat die likwidasie van Namibië se mislukte SME Bank erken het, wat die weg baan vir die hofaangestelde…
NuusHervestiging van wild na Kunene uitstekende stap
Reaksie word ontvang op die omgewingsministerie wat honderde springbokke, gemsbokke en sebras na die Kunene-streek en die Nyae Nyae- en Uukwaluudhi bewareas…
NuusDA eis leefstyloudit van nuwe minister Pule
Die DA sê 'n onmiddellike leefstyloudit van die nuutaangestelde minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sal 'n finansiële basislyn aan die begin van…
NuusNavo-lidmaatskap vir Oekraïne maak eenvoudig sin
Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het in 'n toespraak by die Navo-beraad in Ankara, Turkye bondgenote aangespoor om die lugverdedigingstelsels te lewer…

NuusMUN sal oog hou op Ohorongo-Cheetah samesmelting
Die Mynwerkersvakbond het die opheffing van die voorgestelde aflegging van 87 Cheetah Cement-werknemers verwelkom. Die opheffing volg op lynminister Modestus…
NuusPolisie-inligting oor VBS Bank is met Juju gedeel, hoor kommissie
Die Madlanga-kommissie het bewerings aangehoor oor die senior polisie-offisier Feroz Khan wat vertroulike polisie-inligting met die EFF-leier Julius Malema…
NuusWerkloosheid hoog onder Landbou- en Onderwys-graduandi
Werkloosheid onder gegradueerdes is 'n groot probleem in die land. Die Nasionale Raad se Staande Komitee oor Onderwys het die sektore ondersoek wat die meeste…
NuusBeleid oor kernenergie in wording: NNN
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het bevestig dat Namibië besig is om 'n beleid oor kernenergie op te stel wat deur wetgewing ondersteun word, terwyl die…
NuusSA optogte pla nie vragvervoer, Asycuda-stelsel wel
Die Suid-Afrikaanse anti-immigranteoptogte is steeds in die nuus. Die teen-migrasie organisasie March and March wil nou weekliks, elke Donderdag optogte hou…
NuusHeruitvoere styg geweldig in Mei 2026
Meer inligting is bekend oor Nambië se prestasie op die globale handelsmark in Mei. Die Namibiese Statistieke-agentskap berig dat die mynbou- en…
NuusGaza-kinders ken net oorlog en verlies: Unicef
Die Verenigde Nasies se kinderfonds, Unicef, sê kinders betaal steeds die hoogste prys in Israel se oorlog in Gaza wat reeds langer as 'n duisend dae…
NuusGoud 'nie goeie belegging nie, te wisselvallig'
Goud het in Januarie sy geskiedkundige hoogtepunt van meer as 5 500 Amerikaanse dollar 'n fynons bereik maar het sedertdien geleidelik gedaal. Oor die afgelope…
NuusMadlanga kyk na WhatsApps tussen Juju, Khan en Sayed
Die Madlanga-kommissie het beweerde WhatsApp-boodskappe ondersoek wat die senior polisie-offisier Feroz Khan, die EFF-leier Julius Malema en die sakeman…
NuusEmma gesels oor KI-wetsontwerp in China
'n Reus Namibiese afvaardiging gelei deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah is op amptelike besoek aan China. Meer as 200 sakepersone is saam maar die…
NuusOnwettige wapens, kapings in die soeklig in Kaapstad
Die Stad Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 311 verdagtes vir verskeie misdade in hegtenis geneem, asook drie onwettige vuurwapens en…
NuusCran vul aan waar operateurs nie winsgewend kan bedryf nie
Jake Maritz, die bestuurder by Cran verantwoordelik vir die implementering van die Universele Diensfonds, het op Cran se potgooi, Crancast, oor een van die…
NuusSport: GRN het 23 jaar gehad vir stigting van sportontwikkelingsfonds
Kry die nuus soos dit breek.
NuusSport: GRN het 23 jaar gehad vir stigting van sportontwikkelingsfonds
Die regering kom onder skoot na die sportministerie in 'n interne skrywe op 15 Junie belanghebbendes ingelig het hy geen versoeke vir finansiële ondersteuning…
NuusKonsessies vir duingordel sal nie werk nie, MEFT het geen beheer nie
Die omgewingsministerie hersien die bestuur van die hoogs sensitiewe duingordel tussen Swakopmund en Walvisbaai deur 'n nuwe, gestruktureerde konsessieproses…
NuusSA vervang put-toilette by 3 372 skole
Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, is verheug dat die Departement van Basiese Onderwys se 2018-projek om put-toilette by skole te vervang, uiteindelik…
NuusNavo vergader vandag in Ankara, Turkye
Navo se 32 lidlande begin vandag ʼn tweedaagse beraad in Ankara, Turkye. Dit vind plaas op ʼn belangrike tyd vir die alliansie, met spanning tussen die…
NuusGibeon-gemeenskap is haaks met NamPol
Inwoners van Gibeon eis aanspreeklikheid nadat bewerings van polisiebrutaliteit by die plaaslike polisiestasie na vore gekom het. Die gemeenskap beweer dat…
NuusDA stel ondersoek in na Steenhuisen se aantygings
Die DA se Federale voorsitter, Solly Msimanga, sê die party se uitvoerende federale raad sal die uitwerking ondersoek van John Steenhuisen se bewerings oor…
NuusDA boos oor Dlodlo se aanstelling as ambassadeur
Die DA het president Cyril Ramaphosa se besluit gekritiseer om die voormalige minister van Staatsveiligheid, Ayanda Dlodlo, as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur…
NuusTrump dreig om Iran aan te val
President Donald Trump van Amerika het Iran weer gewaarsku en gesê sy weermag is bereid om die land se infrastruktuur heeltemal te vernietig indien ʼn…
NuusNaCC hou konferensie oor samesmelting van Nampharm, CFAO Healthcare
Die Namibiese Mededingingskommissie het 'n amptelike openbare uitnodiging uitgereik vir 'n belanghebbendes-konferensie rakende die voorgestelde samesmelting…
NuusAfriForum baklei om matriekuitslae te publiseer
AfriForum sê hy sal die Inligtingsreguleerder se jongste poging teenstaan om die publikasie van matriekuitslae te keer. Dit nadat die reguleerder direk by die…
NuusGuterres bepleit billike KI
Die Globale Dialoog oor KI-bestuur is tans in Genève in Switserland aan die gang. Die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres is teenwoordig en sê sy…
NuusDerde verdagte gee haarself oor na edelsteen-diefstal
Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat sê 'n derde verdagte het haarself by die Edenvale-polisiestasie oorgegee in verband met die beweerde diefstal van…
NuusAgribank se gratis lesings hervat
Agribank, in samewerking met Nust, nooi boere, studente en die publiek uit na 'n reeks gratis lesings wat vandeesweek in Windhoek plaasvind. Hanks Saisai…
NuusOneWeb bied dieselfde diens as Starlink
Die regering se besluit om Starlink te verwerp het baie Namibiërs gefrustreerd gelaat, veral diegene wat in afgeleë gebiede woon, maar die land het nou nog 'n…
NuusRenosterhoring-handel: Bewaring moet volhoubaar wees
'n Mylpaaluitspraak in 'n Suid-Afrikaanse hof kan die debat oor wettige handel in renosterhorings in Namibië weer aanwakker. Die hof in Kimberley het 'n appèl…
NuusSA-joeranliste geteiken na SAPD-korrupsie ondersoeke
Die Madlanga-kommissie is ingelig oor die gevare vir joernaliste wat beweerde korrupsie binne die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid ondersoek…
NuusUefa vaar uit teen Fifa se Balogun beslissing
Die Europese beheerliggaam, Uefa het uitgevaar teen Fifa se besluit om die Amerikaanse doelskieter Folarin Balogun se rooikaart in die Wêreldbeker-toernooi te…

NuusSpeaker betuig meegevoel met Venezuela
Die dodetal van Venezuela se verwoestende dubbele aardbewings het teen Sondag tot minstens 3 342 gestyg, terwyl meer as 16 000 mense beseer is en tienduisende…
NuusKaptein van Engeland vroue-kriektespan ontken uittrede
Krieket: Die kaptein van Engeland se vrouespan, Nat Sciver-Brunt, ontken dat sy oorweeg om uit te tree en wil steeds in groot toernooie speel. Australië het…
NuusBly waaksaam, berigte van rooftogte en inbrake neem toe
Die polisie doen 'n beroep op inwoners om waaksaam te bly na toenemende berigte van huisbrake en gewapende rooftogte in sommige van Windhoek se meer…