Shows / Nuus

Episodes
NuusSA weermag R2,4 miljard aan huurvlugte, DA het vrae
Die DA vra die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, waarom sowat 2,4-miljard Suid-Afrikaanse rand oor vyf boekjare beste is aan…
NuusIntegreer KI-leerstelsels in onderwys, vra NIED-hoof
Die direkteur van die Nasionale Instituut vir Opvoedkundige Ontwikkeling, of NIED, doen 'n beroep op die naatlose integrasie van kunsmatige…
NuusSes aan boord vermiste mediese vliegtuig vermoedelik dood
Die Amerikaanse kuswag het sy soektog na ses mense aan boord van ʼn mediese vliegtuig gestaak. Die vliegtuig het Saterdagoggend naby Nantucket vermis geraak…
NuusVSA-ambassadeur in SA misluk, sê kenner
ʼn Kenner van internasionale betrekkinge, Kingsley Makhubela, sê die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, misluk in sy diplomatieke sending…
NuusTennis: Novak Djokovic steeds op koers om Chinese Ope die sewende keer te wen
Die 24-malige Grand Slam-wenner, Novak Djokovic, is steeds op koers om die Chinese Ope die sewende keer te wen. Hy het die eerste-gekeurde Alexander Zverev van…
NuusMalema: Eskom moet bedrywighede in stand hou sonder om wins te maak
Die EFF-leier Julius Malema sê Eskom behoort genoeg inkomste te genereer om sy bedrywighede in stand te hou, eerder as om wins te maak. Tydens die party se…
NuusNghipondoka-Robiati opgewonde om Namibië in Switserland te verteenwoordig
Die voormalige uitvoerende direkteur in die ministerie van internasionale betrekkinge en handel, Ndiitah Nghipondoka-Robiati, is aangestel as Namibië se nuwe…
NuusOmgewingministerie vorder goed met Etosha-heining-projek
Die omgewingministerie vorder met sy meerjarige projek om Etosha Nasionale Park se noordelike heining teen 2030 volledig te herbou en te elektrifiseer…
NuusNonceba Mhlauli vra jongmense om aan verkiesings deel te neem
Die adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, moedig Suid-Afrikaners en veral jongmense aan, om hul demokratiese reg uit te oefen en in die plaaslike…
NuusKonnektiwiteit en datatoegang net so belangrik soos elektrisiteit
Konnektiwiteit en datatoegang het kritieke sake-nutsdienste geword, saam met elektrisiteit, met IT-kenner Eddie Goldberg wat waarsku dat dit net so skadelik is…

NuusKrieket: FNB Eagles speel gasheer vir 5 eendagwedstryde teen Ierland
Die FNB Eagles sal gasheer speel vir Ierland vir 'n reeks van vyf eendag-wedstryde wat van 22 Oktober tot 1 November by die FNB Namibië-krieketveld en die hoë…
NuusOcean Conservation Namibia vra beter benadering vir "miljoen bome teen 2030"-plan
Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia vra 'n wetenskaplik-ondersteunde benadering tot die omgewings-ministerie se plan om een miljoen bome teen 2030 te…
NuusACT se Ace belowe praktiese oplossings vir ACT-stemmers
Die president van die African Congress for Transformation, Ace Magashule, sê die party se manifes vir die plaaslike verkiesing fokus op praktiese oplossings…
NuusLucia Witbooi belowe N$10,000 vir Rundu Handelskou
Visepresident Lucia Witbooi het 10 000 Namibiese dollar belowe vir die jaarlikse Rundu Handelskou tydens 'n fondsinsamelingsgala wat daarop gemik was om ‘n…
NuusMalema vra gratis universiteitsonderrig
Die EFF-leier, Julius Malema, sê geen student behoort universiteit toe te gaan en dan verhinder word om te registreer weens 'n probleem met klasgeld nie…
NuusWaatlemoen- en mango-projekte vang spoed in Kavango-Oos- en Zambezi
Die eerster minister, Minister Elijah Ngurare, sê sy kantoor se waatlemoenprojek in die Kavango-Oos streek sal help om werkloosheid en armoed in diestreek hok…
NuusDA eis gedetailleerde statistiek oor misdade teen vroue en kinders
Die DA het aan die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, geskryf en geëis dat die komende misdaadstatistieke akkurate, uiteengesette data oor…
NuusStadspolisie waarsku teen dobbel in die publiek
Die Windhoek Stadspolisie sê hy gaan strenger optree teen openbare dobbelary en waarsku dat dobbelsteen-speletjies of kaarte in die openbaar 'n onmiddellike…
NuusRugby: Bok-vroue klop Spanje in laaste W15 Global Series-toer-wedstryd
Die Springbok-vroue het hulle W15 Global Series-toer in Europa met ʼn oorwinning van 20-0 oor Spanje afgesluit. Teen rustyd in Sevilla was Suid-Afrika met 10-0…
NuusAU gereed om Afrika-kredietgraderingsagentskap bekend te stel
Die Afrika-unie is gereed om die Afrika-kredietgraderingsagentskap hierdie week in Port Louis, Mauritius, bekend te stel. Die agentskap sal onafhanklike…
NuusKrieket Namibië sien uit na 2027 Krieketwêreldbeker-toernooi
Die uitvoerende hoof van Krieket Namibië, Johan Muller, sê dat dit 'n bepalende oomblik vir die land sal wees om van die wêreld se voorste krieketlande op…
NuusHandelsafvaardiging van Zimbabwe besoek Windhoek van 7 tot 9 Oktober
'n Handelsafvaardiging van Zimbabwe sal Windhoek van 7 tot 9 Oktober besoek, met ZimTrade wat poog om Zimbabwiese uitvoere na die Namibiese mark uit te brei…
NuusANC wil verlore ondersteuning voor plaaslike-regeringsverkiesing inhaal
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party werk hard om homself te vernuwe en verlore ondersteuning voor die plaaslike-regeringsverkiesing in…
NuusVarkprodusente onder intense druk weens BKS-uitbreking
Die voorsitter van die Varkprodusentevereniging van Namibië, Gideon Goosen, waarsku dat varkprodusente breekpunt bereik... namate die verbod op vee-slagtings…
NuusSA regering veroordeel moord op 14-jarige Mamelodi-tweeling
Die regering veroordeel die moord op 14-jarige tweelingbroers in Mamelodi-Wes in Tshwane. Die tweeling se ma het haar seuns Vrydag dood in hul huis aangetref…
NuusCoW finaliseer kragverbindings in informele nedersettings
Stad Windhoek het fisiese elektriese verbindings vir informele nedersettingshuishoudings voltooi en is tans besig om kliënte se rekeninge te finaliseer om die…
NuusBKS: Veeheining in Suide sal byna N$50 miljoen kos
Die Namibiese regering benodig onmiddellik sowat N$190 miljoen vir die bekamping van die bek-en-klouseeruitbreking in die land. Dit sluit N$47 miljoen in vir…
NuusSuid-Afrika oor 'n maand by stembus
Dit is vandag presies 'n maand voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November en politieke partye is steds besig met landswye verkiesingsveldtogte. Die…
NuusSWISS WorldCargo staak Namibiese uitvoere
Die land se luguitvoere het 'n groot terugslag gehad, met SWISS WorldCargo wat alle uitvoervrag vanaf Windhoek tot verdere kennisgewing opgeskort het. Dit…
NuusSport: Bafana slyp tande vir Egipte
Bafana Bafana se afrigter, Pitso Mosimane, gaan verskeie veranderings aan die span aanbring wanneer Suid-Afrika vanaand teen Egipte in 'n vriendskaplike…
NuusMotoriste 24 uur in verkeersvisier
Daar sal geen wegkomkans vir oortreders wees nie, het Nekundi gewaarsku:
NuusMotoriste 24 uur in verkeersvisier
Motoriste wat tussen Swakopmund en Usakos reis, kan binnekort 24 uur per dag gemonitor word namate Namibië sy padveiligheidsmaatreëls verskerp. Die minister…
NuusBKS versprei, regering beplan inenting
Zaamwani sê die DVS gaan vee in die Karasburg-bek-en-klouseer-inperkingsone begin inent namate die regering sy pogings verskerp om die uitbreking te bekamp…
NuusBKS versprei, regering beplan inenting
Namibië het 79 gevalle van bek-en-klouseer op 11 plase in die Karasburg-staatsveeartsdistrik bevestig, terwyl owerhede hul pogings verskerp om die uitbreking…
NuusStrenger wetgewing nodig teen geslagsgeweld
Die Afrika-kommissie vir Mense- en Volkeregte vra 'n veelvlakkige benadering tot Suid-Afrika se toenemende krisis met geslagsgeweld en vrouemoord. Die oproep…
NuusBKS: Bly kalm en fokus op dit wat jy kan beheer, vra NLU
Hy doen verder 'n beroep op lede om te fokus op dit wat tans binne hul beheer is.
NuusBKS: Bly kalm en fokus op dit wat jy kan beheer, vra NLU
Die Namibiese Landbou-unie doen 'n beroep op boere om kalm te bly en amptelike riglyne te volg terwyl die owerhede voortgaan met pogings om bek-en-klouseer te…
NuusNust vries toelatings vir studies in mediese laboratoriumwetenskappe
Nust het die toelatings vir 2027 vir sy baccalaureusgraad in mediese laboratoriumwetenskappe gevries om 'n ernstige praktiese opleidingsknelpunt op te los…
NuusLegendariese musikant Babsy Mlangeni sterf
Die legendariese Suid-Afrikaanse musikant Babsy Mlangeni is op die ouderdom van 83 oorlede. Mlangeni, wat as kind reeds blind was, het vir meer as vyf dekades…
NuusEiseb neem amptelik ACC-leisels oor
Bryan Eiseb, die pas aangestelde direkteur van die Teenkorrupsiekommissie, sê hy werk daaraan om 'n geïntegreerde sentrum vir samewerking tussen verskeie…
NuusErongo soek N$230m vir ekstra klaskamers
Die goewerneur van Erongo, Natalia Goagoses, sê die streek benodig 230 miljoen Namibiese dollar om ekstra klaskamers te bou en middagpelotonskofte uit te…
NuusCopps 94.1: Man saai amok by lykwaak
Die Copps 94.1-span het ‘n rowwe Vrydagaand in die hoofstad agter die rug met huismoles en ongelukke op nat paaie wat hulle besig gehou het. En dan was daar ‘n…

NuusTennis: Vroue kry selfde Een-duisend toernooi prysgeld as mans
Tennis: Die Vroue-tennisvereniging sê die prysgeld van alle gesamentlike Een-duisend toernooie sal vanaf 2027 dieselfde vir vroue- en manspelers wees. Dit…
NuusGeen geld vir nuwe voorwaardelike basiese inkomstetoelae nie
Die maatskaplike welsyn-ministerie sê daar is tans geen fondse beskikbaar om nuwe begunstigdes vir die voorwaardelike basiese inkomstetoelaag te registreer…
NuusHoër petrolprys sal verbruikers knou
Reaksie word onvang op die jongste brandstofprysverhoging, met petrol wat vanaf Woensdag met 1 dollar en 50 sent per liter styg. Die ekonoom Almandro Jansen sê…
NuusMudge prys vinnige reaksie op BKS-uitbreking
Die president van die Republikeinse Party, Henk Mudge, prys die regering en staatsveeartse vir hul vinnige reaksie op die bek-en-klouseer uitbreking. Hy sê dat…
NuusMenslike denke moet behou word in tyd van KI
Die adjunk-visekanselier van Nust, Andrew Niikondo, sê dat die menslike denke behou moet word midde die wydverspreide aanvaarding van kunsmatige intelligensie…
NuusSA soek goedkoper openbare vervoer, minder misdaad
Vervoerminister Barbara Creecy sê terwyl geopolitieke druk kostes vir huishoudings opjaag, bevorder die regering ʼn geïntegreerde vervoerstelsel wat ontwerp is…
NuusSamewerking nodig om veldbrande te bekamp
Duisende hektaar noodsaaklike weiding om Omaruru en Kalkveld is deur onlangse veldbrande vernietig, met vyf groot brande wat verlede week alleen aangemeld is…
NuusMislukte teregstelling 'uiterste vorm van wreedheid'
Amnestie Internasionaal in Amerika sê Christa Pike se mislukte teregstelling bewys weereens dat die doodstraf wreed, onmenslik en vernederend is. Sy is in 1995…
NuusKI op slimfone 'kan SME's hupstoot gee'
Erongo-goewerneur Natalia Goagoses vra plaaslike mikro-, klein- en mediumgrootte ondernemings om kunsmatige intelligensie en digitale gereedskap aan te neem om…

NuusGeorge van der Merwe gesels oor El Niño-klimaatverskynsel
Weerkenner George van der Merwe sê hy ontvang gereeld navrae van die publiek oor presies wat die El Niño-klimaatverskynsel behels, wanneer dit gaan inskop, en…
NuusAkkerbouraad werk aan gewasversekeringsprogram vir Namibiese boere
Die Akkerbouraad ontwikkel 'n gewasversekeringsprogram om boere te help om klimaatsverwante risiko's die hoof te bied, insluitend die moontlike impak van El…
NuusRiversdal-sonkragaanleg in Wes-Kaap in gebruik geneem
Die Riversdal-sonkragaanleg is amptelik in die Wes-Kaap in gebruik geneem. Die aanleg voeg hernubare energie en batteryberging tot die plaaslike…
NuusBallotti: Skoolhoofde moet verantwoording doen vir openbare en private fondse
Die adjunk-onderwysminister, Dino Ballotti, waarsku skoolhoofde en streekbeamptes om streng verantwoording te doen vir alle openbare en private fondse wat in…
NuusNNN prys One Economy Foundation vir sy jeug-bemagtiging
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die One Economy Foundation geprys vir die bemagtiging van Namibiese jeug en mikro-ondernemings tydens hul 11de jaarlikse…
NuusRamaphosa sê onderwysers en skole moet GBV help beveg
Die Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê opvoeders en die breër onderwysgemeenskap moet meer doen in die geveg teen geslagsgeweld en vrouemoord…