Shows / Nuus

Episodes
NuusSAners kry nuwe hulpmiddel om ongewenste bemarking te stop
Die Suid Afrikaanse Nasionale Verbruikerskommissie het 'n gratis nasionale register bekendgestel waar verbruikers kan aandui as hul nie direkte…
NuusNuwe Duitse ambassadeur wil bande tussen Namibië en Duitsland versterk
Die nuwe Duitse ambassadeur in Namibië, Thomas Wimmer, sê hy sal sy amps-termyn gebruik om verder die bande tussen die twee lande te versterk. President…
NuusRamaphosa: Covid-19 beklemtoon behoefte aan plaaslike gesondheidsektor-vervaardiging
Die Suid Afrikaanse president, Cyril Ramaphosa, sê die Covid-19-pandemie het die behoefte uitgelig om Suid-Afrika se plaaslike wetenskaplike, tegnologiese en…
NuusNandi-Ndaitwah ontvang geloofsbriewe nuwe ambassadeurs en hoë kommissarisse
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Woensdag die geloofsbriewe van nege nuut aangewese ambassadeurs en hoë kommissarisse in Namibië ontvang. Die diplomate…
NuusDA: Landelike gemeenskappe het vinniger optrede en beter hulpbronne nodig
Die DA sê landelike gemeenskappe het vinniger polisie-optrede en beter hulpbronne nodig om misdaad in boerderygebiede te bekamp. Dit volg na die moord op…
NuusAmupanda vra vir regterlike hervormings
Die AR-leier, Job Amupanda, het in die parlement 'n beroep gedoen op regterlike hervormings, insluitend die instelling van 'n konstitusionele hof, 'n suidelike…
NuusAksie-belaaide Saterdag beloof by Itumba Enduro
Die Itumba Enduro bring Saterdag aksie vol adrenalien na die suidelike buitewyke van Windhoek. Pieter van Helsdingen, ondervoorsitter van die Enduro-klub, het…
Nuus984 studente vang graad by vandag se Unam lente-gradeplegtigheid
Unam hou vandag sy lente-gradeplegtigheid, waartydens 984 studente hul kwalifikasies sal ontvang. Unam-woordvoerder Simon Namesho het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê…
NuusVoormalige Eskom-woordvoerder, Khulu Phasiwe op 52 oorlede
Eskom bring hulde aan sy voormalige nasionale woordvoerder, Khulu Phasiwe, wat in die ouderdom van 52 gesterf het. Hy was ten tye van sy dood die hoof van…
NuusZaamwani: Diere in BKS-gebiede se toegang tot water verbeter
Landbouminister Inge Zaamwani sê maatreëls word ingestel om te verseker dat vee, in gebiede wat deur bek-en-klouseer geraak word, toegang tot water het. Sy sê…

NuusWGO vra Rusland vir meer inligting oor laboratorium-sterfte
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die Russiese regering gevra vir meer inligting oor die dood van 'n werknemer by 'n Siberiese pesnavorsingseenheid. Dit…
NuusZimbabwe wil handelsbande met Namibië uitbrei
Zimbabwe se uitvoere na Namibië het verlede jaar op ongeveer 5 miljard Namibiese dollar te staan gekom, vergeleke met Namibiese uitvoere na Zimbabwe van sowat…

NuusCameron Green uit eerste toets teen Proteas
Krieket: Australië se hoofafrigter, Andrew McDonald, het bevestig die veelsydige Cameron Green sal nie speel in die eerste toets teen Suid-Afrika wat Vrydag in…
NuusAgri SA waarsku oor finansiële druk op boere, BKS
Agri SA se uitvoerende hoof, Johan Kotzé, sê Suid-Afrikaanse boere verkeer onder toenemende finansiële druk weens bek-en-klouseer, stygende insetkoste, laer…
NuusAgri SA waarsku oor finansiële druk op boere, BKS
Agri SA se uitvoerende hoof, Johan Kotzé, sê Suid-Afrikaanse boere verkeer onder toenemende finansiële druk weens bek-en-klouseer, stygende insetkoste, laer…
NuusBKS het 'proaktiewe voorkoming nodig, nie reaktiewe bestuur'
Die regering het 'n massa-ringinenting oor 11 plase in die Karasburg-distrik van stapel gestuur na die bek-en-klouseer uitbreking. Landbou-ontleder Wallie Roux…
NuusPlaaslike ster Melissa Muller blink uit by SA Uitvoerende Kunste-kampioenskappe
Die Namibiese kunstenaar Melissa Muller het twee algehele trofeë en verskeie medaljes in sang, toneelspel en dans by die 2026 Suid-Afrikaanse Uitvoerende…
NuusGIPF moet meer binne die land belê: Venaani
PDM-leier McHenry Venaani sê 'n parlementêre hersiening moet gedoen word om meer van die Regeringsinstellings Pensioenfonds se 221,1 miljard Namibiese…
NuusWetenskaplikes wat molekulêre raaisel oplos kry Nobelprys vir Chemie
2026 se Nobelprys vir Chemie is toegeken aan Henri Kagan van Frankryk en Kenso Soai van Japan vir hul baanbrekerswerk oor ingewikkelde chemiese reaksies en…

NuusInenting nou al opsie om BKS te keer: Zaamwani
Landbouminister Inge Zaamwani het aangekondig dat inenting nou die mees lewensvatbare opsie is om die bek-en-klouseer-uitbreking in die Karasburg-distrik, waar…
NuusIs digitale stelsel in plek vir nuwe nommerplate?
PDM-parlementslid Winnie Moongo sê skandeerbare strepieskode-nommerplate alleen sal nie voertuigmisdaad beëindig sonder volle digitale afdwinging nie. Dit kom…
NuusOndersoekeenheid kla oor terugvoer oor vervolgings
Die Spesiale Ondersoekeenheid het 'n eenheid gestig om te monitor hoeveel van sy verwysings na die Nasionale Vervolgingsgesag op suksesvolle vervolgings…
NuusStaatskuld bly styg, kan goed wees, maar...
Reaksie word ontvang op Namibië se toenemende binnelandse staatskuld, wat in September 168 miljard Namibiese dollar bereik het, 'n styging van 19 persent…
NuusVervoerkoste in SA 'gaan beslis styg'
Die Padvragvereniging sê die jongste brandstofprys-styging gaan verdere druk op vervoerkoste en voorsieningskettings plaas wat ʼn uitwerking op produkpryse sal…
NuusFNB Kudus reg om titel teen FNB Wanderers Saterdag te verdedig
Die FNB Kudus sien daarna uit om hul titel hierdie Saterdag teen FNB Wanderers te verdedig in 'n hoogs verwagte eindstryd van die Namibië-rugbyunie se…
NuusWGO: Rusland moet deursigtig wees oor laboratorium-sterfte
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het Rusland gemaan om volledige en deursigtige inligting te verskaf na die dood van ʼn laboratoriumtegnikus by die…
NuusNamibië en Duitsland verdiep ontwikkelingssamewerking
Namibië en Duitsland het ooreengekom om hul jarelange ontwikkelingssamewerking verder te verdiep na 'n onlangse inter-regeringsdialoog. Die twee regerings het…
NuusSA Polisiediens: Shadrack Sibiya se tugverhoor reeds gehou
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê die tugverhoor van die geskorste nasionale adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, is reeds gehou, ten spyte van…
NuusIneenstorting van sardyn-voorrade kan hewige ekologiese-impak het
Ocean Conservation Namibia waarsku dat die ineenstorting van sardyn-voorrade in die Benguela-stroom 'n ernstige ekologiese verskuiwing na…
NuusNamibiese stoeiers ryg medaljes in by SA Nasionale Jeugkampioenskap
Namibië se jeugstoeiers het uitgemunt en altesaam 22 medaljes by die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugkampioenskap in Kaapstad verower. Die span het 10 goue, vyf…
Nuus"Een-miljoen bome teen 2023"-projek verg meer beplanning
Die omgewingsake-ministerie het 'n strategie aangekondig om teen 2030 een miljoen bome te plant om landwye ontbossing aan te pak. Bewaringskundige Mark Paxton…
NuusBKS-uitbreking: Boere oorval NLU met aanbiedinge om te help
Intussen het die Namibiese Landbou-unie boere geloof vir hul samewerking om die siekte te stuit. Die unie sê dis belangrik dat die hele volk saamwerk om die…
NuusMeatco: EU se tydelike vleisuitvoere-verbod uit Namibië raak ook Noorweë
Meatco het bevestig dat die Europese Unie se tydelike verbod op die uitvoer van vleisprodukte uit Namibië ook uitvoere na Noorweë, wat nie 'n EU-lidstaat is…
NuusRubio sê Amerika het steeds vertroue in die veiligheid van al sy militere basisse
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, sê Amerika het steeds vertroue in die veiligheid van al sy basisse. Dit volg nadat Amerika al sy…
NuusNNN: Moenie BKS-tekorte gebruik om wins te maak nie
President Netumbo Nandi-Ndaitwah waarsku dat die bek-en-klouseer uitbreking nie gebruik moet word om verbruikers uit te buit nie. Nandi-Ndaitwah het in haar…

NuusEFF vra SA regering om brandstofheffing dringend te verlaag
Die EFF sê die jongste styging in brandstofpryse is rampspoedig vir die werkersklas en arm Suid-Afrikaners. Suid Afrika se petrolpryse styg Woensdag met tussen…
NuusNLU prys wéér land se BKS-reaksie
Die Namibiese Landbou-unie sê hy stem saam met die Europese Unie se lofprysings vir die manier hoe die regering en die Direktoraat Veeartseny-dienste tot…
NuusDA: Skors polisiebeamptes wat van verkragting beskuldig word
Die DA sê polisiebeamptes wat van verkragting en ander geslagsgeweld beskuldig word, moet onmiddellik geskors word. Die Onafhanklike…
NuusLPM se Emvula vra vir beter ondersteuning vir Kuba
Die adjunk-bedryfsekretaris van die Landless Peoples Movement, Eneas Emvula, het 'n pragmatiese verskuiwing in Namibië se diplomatieke benadering teenoor Kuba…

NuusVyfde been van Nasionale-tydren kampioenskappe op Gobabis gekanselleer
Die naweek sou die 5de been van die nasionale tydren kampioenskappe op Gobabis plaasgevind het, maar is weens eksterne faktore soos die…
NuusMorgan Maumela se N$9,5m Ferrari word dalk verkoop
Die Hooggeregshof in Pretoria het die dringende aansoek van sakeman Morgan Maumela en die Maumela-familie-trust van die hand gewys om die verkoop van 'n…
NuusSankwasa: Windhoek kan nie soos 'n landelike dorpie lyk nie!
Stedelike ontwikkeling-minister James Sankwasa het ferm standpunt ingeneem teen die toenemende aantal straat-verkopers in Windhoek. Na 'n onlangse besoek aan…
NuusSuid Afrika sien hewige brandstofprysverhogings Woensdag
Wêreldwye spanning oor olievoorrade sal Woensdag skerp brandstofprysverhogings in Suid-Afrika teweeg bring. Die prys van petrol styg met tussen N$3.12 en…
NuusNamLamb-span onttrek van 1ste Lamb Champs Invitational-kompetisie
Die NamLamb-span van 10 lede het onttrek aan die eerste Lamb Champs Invitational-kompetisie op 31 Oktober in Suid-Afrika, na die bek-en-klouseer uitbreking…
NuusKorrupsiesaak teen die Khomotso Phahlane voorlopig teruggetrek
Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het die korrupsiesaak teen die voormalige waarnemende polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy medebeskuldigdes…
NuusAgribank staan bankvas agter BKS-geaffekteerde boer en gemeenskappe
Intussen sê Agribank hy staan bankvas agter boere en landbou-ondernemings wat deur die uitbreking van bek-en-klouseer geraak word. Agribank-woordvoerder Hileni…
NuusNNN: 29 313 diere reeds op 68 plase vir bek-en-klouseer getoets
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê 29 313 gesplete-hoef diere is reeds op 68 plase vir bek-en-klouseer getoets as deel van pogings om die uitbreking van die…
NuusVSA monitor uitbreking by Russiese laboratorium
Die Amerikaanse buitelandse sake-minister, Marco Rubio, sê die VSA monitor die geval van 'n Russiese laboratoriumwerker wat verlede week gesterf het ná 'n…
NuusAfriForum vra vir ingryping teen geweld onder onwettige mynbougroepe
AfriForum het die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, gevra om dringend in te gryp met voortslepende geweld tussen vermeende onwettige…

Nuus36 000 onderwysers vir meer as 913 000 leerders: Steenkamp
Onderwysminister Sanet Steenkamp het Namibië se meer as 36 000 onderwysers vandag op Wêreldonderwysersdag vereer en beklemtoon dat die beskerming van die…
NuusNgurare probeer Gibeon help ontwikkel
Eerste minister Elijah Ngurare tree in gesprek met die gemeenskap van Gibeon en probeer hul steun verkry vir voorgestelde ontwikkelingsprojekte. Ngurare sê die…
NuusNedbank Kapana Cook-Off-wenner stap weg met groot pryse
Die eindrondte van die 2026 Nedbank Kapana Cook-Off-kompetisie het die afgelope naweek in Windhoek plaasgevind. Nande Chivela van Khomas het as die wenner uit…
NuusStarlink: Land moet self kies tussen dienste, sê ruimtevaarder
Die Duitse ruimtevaarder dr. Matthias Maurer het sy stem by die debat oor Starlink in Namibië gevoeg en sê dat die land die besluit moet neem wat hy as die…
NuusEU se verbod op plaaslike vleis 'n ekonomiese slag
Reaksie word ontvang op die Europese Unie se tydelike opskorting van sekere Namibiese vleisinvoere ná die uitbraak van bek-en-klouseer in die //Kharas-streek…