Shows / Nuus

Episodes
NuusRugby: Afrigters van topspanne gesels oor eindstryd
Intussen het die Kudus se hoofafrigter, Cameron Langenhoven, gesê:
NuusRugby: Afrigters van topspanne gesels oor eindstryd
Namibië se kampioene van die 2026-rugbypremierliga word vandag gekroon wanneer FNB Kudus teen FNB Wanderers te staan kom in 'n herhaling van verlede jaar se…
NuusCOPPS 94.1: Dramatiese nag van misdaad
COPPS 94.1 het 'n spannende Vrydagaand beleef met gevalle van moord, aanranding, roof en dronkbestuur wat in Windhoek deur die polisie hanteer is. Francois…

NuusPolisieminister vra vir kalmte in betogings teen migrante
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, vra kalmte te midde van voortdurende betogings teen migrante in Johannesburg en Durban. Betogings is in…
NuusUitdaging met behuising draai in parlement
Uitdagings wat behuisingsvoorsiening beïnvloed, geniet aandag in die parlement, aangesien plaaslike owerhede vra vir verbeterde kommunikasie, finansiering en…
NuusMynwerkersunie op oorlogspad oor laerbetaalde kontrakarbeid
Die Mynwerkersunie van Namibië gaan bewusmaking verskerp om te verhoed dat mynmaatskappye permanente poste met laerbetaalde kontrakarbeid vervang. Die MUN se…
NuusZaamwani soek oudit van hervestigingsplase
Landbouminister Inge Zaamwani het opdrag gegee vir 'n oudit van alle plase wat die regering die afgelope vyf jaar verkry het, om vas te stel hoeveel daarvan…
NuusIPC wil petisie teen TransNamib indien
Die IPC beplan om 'n petisie by die eerste minister en parlementêre komitees in te dien oor TransNamib se sloerende dissiplinêre verhore teen twee senior…
NuusWeermag ontplooi in Soweto-betogings teen immigrasie
Die Gautengse primier, Panyaza Lesufi, sê wetstoepassingsagentskappe hou die situasie in Soweto onder beheer te midde van versetoptrede teen immigrasie. Lesufi…
NuusPolisie vra publiek se hulp ná gru-ontdekking naby Daan Viljoen
Die polisie vra die publiek se hulp ná die gru-ontdekking van ’n middeljarige vrou se verminkte bolyf in ’n rivierbedding naby Daan Viljoen. Die…
NuusSuid-Afrikaansgebore regsgeleerde Navi Pillay wen Nobelprys vir Vrede
Die Suid-Afrikaansgebore regsgeleerde Navi Pillay is met die 2026 Nobelprys vir Vrede bekroon vir haar pogings om vrede, menseregte en internasionale reg te…
NuusStats SA: Vervaardigingsproduksie daal in Aug met 4,3%
Stats SA sê vervaardigingsproduksie het in Augustus met 4,3-persent gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die grootste dalings was in…
NuusNamBTS: Kom skenk die naweek bloed!
Die Bloedoortappingsdiens van Namibië doen 'n beroep op geskikte skenkers, veral diegene met O-tipe bloed, om hierdie naweek by die NamBTS-hoofkwartier in…
NuusNNN: Maatskappye moet hul maatskaplike-skenkings verhoog
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het 'n beroep op die openbare en private sektor gedoen om hul korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid ernstig op te neem…
NuusBallotti: Opgraderings by Sam Nujoma-stadion vorder goed
Adjunkminister van jeug en sport, Dino Ballotti sê Katutura inwoners kan daarna uitsien om binnekort weer groot sokker-toernooie by die Sam Nujoma-stadion by…
NuusUltimate.earth skenk rekenaars aan Abraham Gariseb-laerskool
Sewe nuwe rekenaars gaan aan leerders van die Abraham Gariseb-laerskool in Sorris Sorris groter toegang tot tegnologie en nuwe opvoedkundige geleenthede bied…
NuusRegter Esi Schimming-Chase neem afskeid van Gert Strydom
Die voormalige Hoofregter Gert Strydom is vandag tydens 'n staatsgedenkdiens in die Parlementstuine in Windhoek vereer vir sy onwrikbare toewyding aan…
NuusSA staar kort-termyn vleisprysstygings in gesig weens BKS-uitbreking
Suid-Afrika staar kort-termyn vleisprysstygings in die gesig, hoofsaaklik vir skaap en lam, na die verbod op Namibiese vee-uitvoere weens bek-en-klouseer…
NuusRegering moet spoed optel met vleisuitvoer-diversifikasie
Die parlement gaan die regering uitvra oor pogings om Namibië se vleisuitvoermarkte te diversifiseer, met die LPM-parlementslid Utaara Mootu wat inligting wil…
NuusNamibia Air se tyd om vlerke te sprei raak min!
Namibia Air het minder as twee maande om vliegtuie te bekom en die nodige sertifisering te voltooi om sy beloofde bekendstelling in Desember te haal…
NuusBlou Bulle pak Leeus Saterdag op Loftus
Die Vodacom Blue Bulls maak gereed om die Leeus Saterdag in 'n Verenigde Rugbykampioenskap-derbywedstryd by Loftus Versfeld-stadion in Pretoria te ontvang. Die…
NuusRPO: Ondanks BKS-uitbreking bly SA vleispryse bestendig
Die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie van Suid Afrika sê dat vleispryse in die buurland, ondanks die bek-en-klouseer-uitbreking in Namibië, redelik…
NuusSankwasa vra munisipaliteite om behuising te bespoedig
Stedelike en landelike ontwikkeling-minister James Sankwasa versoek plaaslike owerhede om burokratiese vertragings uit te skakel en die lewering van behuising…
NuusKandorozu bekommerd oor koste van hout- en houtskool-oeslisensies
NUDO-LP, Vetaruhe Kandorozu, sê hy is bekommerd oor die koste van die oes van hout en houtskool in veral die Omaheke- en Otjozondjupa-streke. Hy sê sommige…
NuusUmalusi gereed vir 2026-matriek-eindeksamen
Die raad vir onderwys-gehalteversekering, Umalusi, sê Suid-Afrika is grootliks gereed vir volgende week se begin van die matriek-eindeksamen. Uitvoerende hoof…
NuusNamibiese jeug moet voordeel trek uit ruimte-ekonomie
Ter viering van Wêreldruimteweek 2026 sê die adjunk-uitvoerende direkteur van onderwys, Lisho Mundia, dat Namibië se ruimtesektor groot werks- en…
NuusVakbond Giwusa vra beskerming teen afleggings en werkverliese
Die Suid Afrikaanse vakbond, Giwusa, sê die buurland se vervaardiging-sektor ondervind 'n ernstige af-name... nadat produksie in Augustus met 4,3-persent…
NuusNgurare: Soldate is nie forseer om tot Kubaanse Solidariteitsfonds by te dra nie
Eersteminister, Elijah Ngurare, sê berigte dat die regering soldate aangesê het om by te dra tot die Kubaanse Solidariteitsfonds is nie waar nie. Hy het…
NuusEU-ambassadeur vra seuns moet aandag kry om GBV te voorkom
Die Europese Unie se ambassadeur na Namibië, Ana Beatriz Martins, vra dat daar dringeng in die land se seuns belê moet word om geslags-gebaseerde geweld te…
NuusZaamwani sê sy is bewus van water-uitdagings in Rehoboth
Landbouminister Inge Zaamwani sê sy is bewus van die uitdagings wat Rehoboth-inwoners met hul watergehalte ervaar. Sy het Donderdag op ‘n vraag van Swapo-LP…
NuusBallotti sê Sam Nujoma-stadion binnekort oop vir sokker-wedstryde
Adjunkminister van jeug en sport, Dino Ballotti sê die regering is ten volle bewus van die stadige pas waarteen sport-fasiliteite en infrastruktuur landwyd…
NuusBIG-koalisie kritiseer opskorting van toelaag-aansoeke
Die Basiese Inkomstetoelaag-koalisie het die opskorting van nuwe registrasies vir die voorwaardelike basiese inkomste-toelaag gekritiseer en sê die stap kom op…
NuusWGO ondersoek 'n tweede moontlike geval van long-pes in Rusland
Die Wêreldgesondheidsorganisasie probeer berigte bevestig oor ʼn tweede moontlike geval van long-pes in die suidoostelike Russiese streek Siberië. ʼn…
NuusEl Niño bring droë en baie warm Kersseisoen
Met 'n moontlike nat en koeler naweek wat voorspel word, waarsku weerkenners dat Namibiërs nie te gerus moet raak en dink dit gaan 'n koel en nat Desember en…
NuusRamaphosa: Grond alleen nie genoeg om swart asiprant-boere te help nie
Die Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê toegang tot grond alleen is nie genoeg om meer swart boere te help om suksesvolle kommersiële produsente te…
NuusNat en koel naweek voorspel
Met temperature wat Donderdag in die hoofstad in die lae- tot middel-dertigs gedraai het, kan Windhoekers ‘n veel koeler en moontlike nat naweek verwag…

NuusKanada se Anne Carson wen Nobelprys vir Letterkunde
Die Kanadese skrywer, digter, vertaler en onderwyseres Anne Carson is bekroon met 2026 se Nobelprys vir Letterkunde. Carson is in 1950 in Toronto gebore en put…
NuusHofuitspraak oor asielaansoeke kan onbedoelde gevolge hê
Die voorsitter van die tussenministeriële komitee, Mmamoloko Kubayi, sê die regering respekteer die Konstitusionele Hof se uitspraak oor asielaansoeke, maar is…
NuusStandard Bank Namibië stuur 'n URewards-kompetisie van stapel
Standard Bank Namibië het 'n URewards-kompetisie van stapel gestuur wat aan kliënte 'n reis na Suid-Afrika bied om te kyk hoe African Stars teen Orlando…
NuusAmutse: 'Beleggers gaan streng aan hul beloftes gehou word'
Die minister van nywerheid, mynbou en energie, Modestus Amutse, het beleggers daaraan herinner dat die land sy reguleringsraamwerk bygewerk het om beleggers…
NuusCIF verwelkom LPM se kritiek op Chinese tenders
Die Federasie vir die Konstruksiebedryf in Namibië het die LPM se kritiek op staatsverkryging in die konstruksiesektor verwelkom. Die LPM beweer dat Chinese…
NuusReho-water: NamWater maak alle reservoirs skoon
NamWater sê hy het onmiddellike behandelingsmaatreëls ingestel om die watergehalte in Rehoboth te verbeter, ten spyte daarvan dat inwoners steeds verkleuring…
NuusPastoor se vrou vas oor beweerde babamoord
Die Gautengse polisie het 'n 24-jarige vrou van 'n pastoor in hegtenis geneem in verband met die ontvoering en moord op 'n baba van vier maande en die beweerde…
NuusKenner skepties oor of Nigeriese bank plaaslik kan meeding
Die ekonoom Robin Sherbourne sê die lisensiëring van die Nigeriese Access Bank is 'n positiewe teken dat Namibië se banksektor oop bly vir nuwe tegnologie en…
NuusLamola se VSA-betrekkinge krap partye om
AfriForum sê die nege kleiner partye in die regering van nasionale eenheid behoort formeel beswaar te maak teen die wyse waarop die minister van internasionale…
NuusWGO spook om tweede geval van longpes in Siberië te bevestig
Die Wêreldgesondheidsorganisasie probeer berigte bevestig oor ʼn tweede moontlike geval van longpes in die suidoostelike Russiese streek Siberië. ʼn…

NuusRamaphosa vra blywende vrede en bestendigheid in Suid-Soedan
President Cyril Ramaphosa beklemtoon die belangrikheid om die hersiene ooreenkoms oor die resolusie van die konflik in Suid-Soedan ten volle na te kom om die…
NuusLPM se Ndala sê gesonde debat is noodsaaklik vir demokrasie
LPM-jeugleier Duminga Ndala sê onlangse spanning in die parlement spruit uit operasionele tekortkominge eerder as debatvoering. Sy sê gesonde debat is…

NuusNapha: Uitvoere van bergsebras na VSA goeie nuus
Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging sê die goedkeuring deur die VSA se Fish and Wildlife Service van die invoer van Kaapse bergsebras uit…
NuusGekleurde water in Rehoboth weens seisoenale invloeie en mangaan
NamWater se hoofbedryfsbeampte, Andries Kok, sê seisoenale dam-invloeie en ander chemiese reaksies tydens sy suiwerings-proses het die onlangse bruin en geel…
NuusIPPR bekommerd oor regering se nuwe verkrygingsregulasies
Nuwe regerings-verkrygingsregulasies wek kommer by die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing. Die instituut voer aan dat die veranderinge, wat op 4 Augustus…
NuusSeptember-inflasie styg tot 5,4%
Die Namibiese Statistiekagentskap se jongste inflasiesyfers toon dat die jaarlikse hoof-inflasiekoers vir September op 5,4 persent te staan gekom het…
NuusWGO maak vordering met Ebola-nasporing in DRK
Die WGO se direkteur-generaal Tedros Ghebreyesus sê daar is, tot op datum, 8 665 bevestigde gevalle van die Ebola-virus aangeteken. 4 178 mense is reeds aan…
NuusSterker samewerking nodig om land se energiesekerheid te beskerm
Die spesiale adviseur van die verdedigings-minister, Hilma Nicanor, vra sterker samewerking om die land se energiesekerheid te beskerm, namate internasionale…
NuusTrump herhaal omstrede LA- en San Diego-aanval-opmerkings
President Donald Trump van Amerika het sy opmerking herhaal dat die Iran-oorlog nodig was om te verhoed dat Teheran stede soos Los Angeles of San Diego in ʼn…
NuusGautengse Onderwys-LUR veroordeel moord op twee leerders in Alexandra
Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, veroordeel die dood van twee leerders in Alexandra en sê skoolkinders se dood deur geweld is baie kommerwekkend…