Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vertel van 'n unieke storie-vertel-konsep wat genesing kan bring. Human Library SA is 'n projek waar “menslike boeke” hulle stories vertel. 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January kyk na Gebaretaal. Die VN het 23 September tot Wêreld Gebaretaaldag verklaar. Fanie du Toit gesels met Goodwin Thomas wat sy werk verloor het…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Pasha Alden is blind gebore. Sy vertel van haar gidshond, Vanilla, en oe sy haar ander sintuie inspan om haar lewe te vervolmaak. Fanie du Toit sit sy gesprek…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Therina Wentzel van die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede oor toegangklikheid en akkommodasie vir verskillende soorte…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January fokus op die grootste fondsinsamelingsinisiatief wat deur die publiek ondersteun word vir mense wat leef met gestremdhede. 'n Paar organisasies…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met Andrew Brooks. Hy werk al 36 jaar lank by die Nasionale Biblioteek vir Blindes in Makhanda. Andrew vertel van die proses om…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met Victorious David, 'n jongman wat verlam gelaat is ná 'n gewapende roof. David reik nou uit na kinders in nood. Hy spandeer ook baie…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January vind meer uit van die hulporganisasie, Tutela, wat 'omgee vir weeskinders' beteken. En Fanie du Toit het gaan uitvind hoe om mense met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vertel van die e-Braille-projek vir blinde en siggestremde leerders. Die rekenaar is 'n waardevolle bron en help leerders om inligting in Braille…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January hoor watter uitwerking breinbeserings op die beseerde en die familie het. En Fanie du Toit kyk na baanbrekerswerk wat wêreldwyd gebruik word in…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit hoor hoe ouer mense die liggaamlike en geestelike verlies van oudererdom van hanteer. Hy hoor ook hoe dit lewenskwaliteit beïnvloed. En Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit sit sy gesprek voort met die maatskaplike werker van die ACVV. Hulle kyk na die simptome van verstandelike agteruitgang by ouerwordende persone…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January praat met 'n paartjie oor die lewe van blindes. Die man wat blind gebore is, het afgetree, en hulle is baie aktief in Blind S.A. Fanie du Toit…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit het inligting oor parkeerskyfies vir die gebruik in openbare plekke en Jacqui January gesels met 'n spraaktaalterapeut oor 'n simposium oor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vertel meer oor die werk en integrasie van maatskaplike werkers. Hoe om 'n maatskaplike werker te kontak en die uitdagings in dienslewering wat…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January fokus op self- en groepsbemagtiging ter ondersteuning van ouers, onderwysers en kinders met gestremdhede. En Fanie du Toit fokus op uitdagings…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels oor breinbeserings wat tydens traumatiese gebeurtenisse opgedoen word. Voetgangers wat in motorongelukke beseer is, is by verre die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels gesels met dames van Camphill Village op die Weskus oor 'n tehuis vir volwassenes met intellektuele gestremdhede. En Jacqui January gesels…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met Christo de Klerk, 'n blinde persoon en 'n regte boekwurm. Hy vertel hoe hy tegnologie inspan om aan sy leesbehoefte te voldoen. Hy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vind meer oor die rehabilitasie en gereedskap vir mense met gestremdhede om so onafhanklik moontlik te kan wees. Hy hoor ook van die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met 'n bekende sangeres oor haar lewe, en die inspirasie wat sy vir gestremdes is. Hy het ook gaan uitvind hoe om poste te adverteer vir…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Heiron Joseph wat van sy nek af ondertoe verlam is in 'n duikongeluk. Heiron sukkel om weer in die arbeidsmark te kom, en doen…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met dr. Marlene Zwiegers, wat in haar laat vyftigs haar doktorsgraad voltooi het. Sy het eers gesukkel om werk kry om met kinders met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met Charne Hugo oor die leefwêreld van 'n kunstenaar met 'n gestremdheid in die vermaaklikheidsbedryf. En Fanie du Toit hoor van 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
21 Maart jaarliks is Wêreld Down Sindroom-dag. Jacqui January gesels met 'n arbeidsterapeut oor vroeë behandeling en kry 'n paar praktiese idees van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vetel van bewusmaking en opvoeding oor die heffing op invoerbelasting van aangepaste motor voertuie vir mense met gestremdhede. Hy vind ook uit…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit praat met 'n jong vrou wat aan gemoedsversteurings ly. Sy vertel van die ondersteuning way sy by haar famile kry, en hoe musiek help om die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vertel hoekom dit belangrik is om parkeergebiede vir mense met gestremdhede af te baken. Vir wie is dit spesifiek, en hoe bekom jy die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Wêreld Gehoordag word elke jaar op 3 Maart gevier. Fanie du Toit kyk na die belangrikheid daarvan om jou gehoor te laat toets. En Jacqui January gesels met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vertel van die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede se pogings om wanpersepsies en uitdagings oor die indiensneming van gestremdes…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Die Voice of the Speechless-projek wil 'n stem gee vir diegene wat nie kan praat nie. Jana Viljoen is 'n ma van vier, waarvan drie spesiale behoeftes het. Sy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Rinette von Mollendorf, 'n siggestremde, oor 'n inisiatief om gestremde persone aan musiek en kuns bekend te stel. Die fokus is op die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met 'n kwadrupleeg wat vertel van die ervaring om gestremd te raak op 'n hoë ouderdom. En Jacqui January het meer gaan uitvind van 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met 'n jong man met 'n gesin wat ná 'n swembadongeluk, verlam gelaat is. Hy vertel van die aanpassings en uitdagings om hom weer in die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
In landelike gebiede druk die nood erg ten opsigte van hulpbronne vir mense met gestremdhede. Op Oudtshoorn in die Wes-Kaap is daar 'n beskermde werkswinkel…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Nakkie Jansen van Rensburg van die Paarl Vaardigheidskool oor hulle kreatiewe skeppingsvaardighede-program vir gestremdes. Die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Estelle Martinsen se man is blind, en hulle werk saam in die bankwese. Sy vertel vir Jacqui January van toegangklikheid in banke wêreldwyd, en hoe dit in…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit sit sy gesprek met Marina Clark voort oor inklusiwiteit van persone met gestremdhede. Die fokus is op die insluiting van kinders met gestremdhede…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Divan Engelbrecht se positiewe ingesteldheid teenoor sy gestremdheid spruit uit sy familie en vriende se ondersteuning. Jacqui January gesels met hom oor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels in die gees van Kersfees met 'n vrou wie se man al meer as 20 jaar met Motorneuronsiekte leef, oor hoe MNS sy lewe en houding positief…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit het meer gaan uitvind oor lae visie en die Kaapstad Vereniging vir Blindes se 'n oorbruggingsinisiatief vir jong voornemende studente.
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met 'n jong man wat as tiener in 'n motorfietsongeluk gestremd gelaat is. Sy positiewe ingesteldheid is 'n riem onder die hart. Fanie du…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit praat met 'n jong vrou wat gloukoom en retinale uitdagings het. Sy vertel ook van die geterg wat sy as klein dogtertjie ervaar het. En Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January vind meer uit van 'n ondersteuningsorganisasie wat wêreldwyd doenig is, en positiewe stories van sukses vertel. Hulle bied ondersteuning en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Die Bybelgenootskap, in samewerking met die Nasionale Instituut vir Dowes, het 'n Bybel met eenvoudige taalgebruik met die dowe leser in gedagte, saamgestel…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January het gaan meer gaan uitvind oor aaneenlopende ontwikkelingswerk ná verlies. Die werk word in spanverband en op individuele vlak gedoen om…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met 'n ma van 'n 29-jarige gestremde seun. Sy vertel van ondersteuning wat hulle by die groep, Brainchild, kry en hoe dit haar bemagtig…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January fokus op Nasionale Downsindroomdag op 20 Oktober, en hoor hoe families van en mense met Downsindroom.bygestaan lan word. Sy vind ook uit meer…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met afgetrede tandarts dr. Johan Pretorius, wat as volwassene doofblind geword het. Hy vertel van die interessante oorsake van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie Du Toit praat met Madelie Vaught, 'n arbeidsterapeut by die Wes-Kaap Vereniging vir Persone met Gestremdhede oor 'n speelgoedbiblioteek vir kinders met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January kry riglyne oor hoe om voor te lees vir mense met disleksie. Dis veral handige idees vir iemand wat dalk belangstel om te studeer. Fanie du Toit…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vind meer uit van die regte van kinders met gestremdhede, en hoor van die groot uitdagings met die versorging van gestremde kinders. Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January hoor van die belastingvoordele wat besighede kan kry, wat hulp aan mense met gestremdhede bied. En Fanie du Toit vind meer uit oor 'n spesifieke…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Annelies Clark vertel hoe kinders met leergestremdhede na 'n spesiale interimskool kan gaan, en later terug na hoofstroomskole kan gaan. En Jacqui January…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit hoor van 'n rekenaargeletterdheidsprogram wat die wêreld van tegnologie vir blindes toegangklik maak. Hierdie unieke opleiding word deur blindes…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January vertel die storie van Ben en Liani Viljoen. Ben leef al vir 20 jaar met MNS, en bly positief. Hy gesels saam d.m.v. 'n masjientjie. En Fanie du…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Daar word gereeld na Parkinson se siekte verwys as 'n 'oumens'-toestand. Fanie du Toit gesels met 'n vrou wat op 22-jarige ouderdom met hierdie siekte…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Andre Kalis van die Nasionale Raad vir Mense met Fisiese Gestremdhede in Suid-Afrika oor die diskriminasie teenoor veral gestremde…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Baie organisasies wat werk hulp aan gestremdes bied, kry net gedeeltelike befondsing van die regering, dus word daar hard gewerk aan fondsinsameling om in die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Alle soorte distrofie word deur genetika veroorsaak. Jacqui January het meer gaan uitvind oor spierdistrofie, wat een uit elke 1 200 individue in Suid-Afrika…