Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes
Voelgoed Podsendings10. Jou onderbewussyn se krag om doelwitte te bereik
Om doelloos te lewe, maak jou ongelukkig. Jy moet jou onderbewussyn oortuig dat jy ernstig is oor jou doelwitte. Anders gaan hy jou net in jou gemaksone…
Voelgoed Podsendings9. Hanteer groot probleme stap vir stap
As probleme of uitdagings baie groot is, kan dit jou oorweldig. Dit is dan wanneer jy nie te ver vooruit moet dink nie. Konsentreer vir eers net op die…
Voelgoed Podsendings8. Maak midde-in die storm sin van swaarkry
Ons wil graag sin maak van die lewe, maar wanneer storms begin woed, is ons geneig om te gaan stilsit en te wag dat dit oorwaai. Moenie jou lewe op die ys…
Voelgoed Podsendings7. Hou jou gemoed positief in negatiewe tye
Onaangename gebeurtenisse ontlok sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou…
Voelgoed Podsendings6. Hoekom humor jou laat oorleef ... en floreer
Die mens is bedraad vir humor. Dis ’n basiese behoefte. Lag is noodsaaklik vir ons fisieke en emosionele gesondheid, ons gemoed en ons oorlewing. Moenie dit…
Voelgoed Podsendings5. Kom los uit die groot moeg
Meet jy jou eiewaarde aan hoe produktief jy is en het uitputting vir jou ’n statussimbool geword? Deesdae word slaap mos as ’n luukse beskou en dien uitputting…
Voelgoed Podsendings4. Oorwin jou vrese met geloof en dankbaarheid
Vrees loop dieper as bekommernis. Dit is potensieel een van die gevaarlikste emosies. Ons vrees almal iets: armoede, eensaamheid, verwerping, mislukking…
Voelgoed Podsendings3. Om dankbaar en tevrede te wees
Ons ingesteldheid bepaal ons beperkings. As jy nie veel van die lewe verwag nie, sal jy ook nie veel kry nie. As jy die oggend opstaan en dink dit gaan ’n…
Voelgoed Podsendings2. Leef met ’n verwagting vir die goeie
Ons ingesteldheid bepaal ons beperkings. As jy nie veel van die lewe verwag nie, sal jy ook nie veel kry nie. As jy die oggend opstaan en dink dit gaan ’n…
Voelgoed Podsendings1. Hoe gelukkig is jy met jou lewe?
Jou geluk is jóú verantwoordelikheid. As jy dit besef, word jy vry om voluit te kan leef. Om gelukkig te wees is ’n proses, ’n nimmereindigende reis van ’n…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 20 - Wag voor jy weer in ’n verhouding spring!
Jy kan heeltemal van my verskil, maar die meerderheid mense sal met my saamstem: Moenie te vinnig met ’n nuwe verhouding begin nie! Gun jouself die…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 18 - Herontdek die lewe sonder bitterheid
Jou veranderde verhoudingstatus is jou saak, en net joune. Jou lewe, jou keuses, jou verantwoordelikheid. Jy gaan agterkom dat jy, fisies en emosioneel…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 17 - Jy én jou kinders gaan berading benodig
Egskeiding is geweldig traumaties. Jy, én die kinders, móét hulp kry. As jy besluit om te gaan, gaan jy jouself moet “reinvent”. Jy moet uitvind wie jy is en…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 15 - Dink mooi ... beplan wat jy wil doen
As jy besluit om jou man te verlaat, moet jy maatreëls te tref om jou en jou kinders se fisiese, finansiële en emosionele veiligheid te verseker. Egskeiding is…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 14 - Maak nou al planne vir krisisse
Kry perspektief om jou situasie realisties te benader. Afhangende van wat die omstandighede is, is dit belangrik dat jy voorsorgmaatreëls tref in geval dinge…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 13 - Trek jou grense en beskerm jouself
As jy enigsins hoop het, as jy enigsins glo daar is ’n kans vir oorlewing vir julle, hou aan om te veg. Daar is soveel mense wat om die verkeerde redes hulle…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 10 - Gelukkige huwelike verstaan berou vereis verandering
Mense verander nie maklik nie, en beslis nie teen hulle wil nie. Aanpassings en verbeterings vind slegs plaas as die een wat moet verander die situasie so…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 8 - Is ’n affair noodwendig die einde?
Owerspel word gewoonlik uitgebeeld as die dood van ’n verhouding – die ergste gebeurlikheid, naas die dood van ’n eggenoot. Mense beskou affairs as die hoogste…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 7 - Die wonde van pornografie en verwerping
Jy is dit werd om geliefd te voel in jou slaapkamer. Jy is nie ’n prostituut nie. Jy is baie meer werd! Moenie hierdie rooi lig van die tafel af vee, grappies…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 2 - Gevaartekens en die issue van onderdanigheid
Hoe onderskei ’n mens tussen ’n gesonde verhouding en een waaruit jy jou so gou moontlik moet verwyder? Daar is sekere tekens wat ’n redelike aanduiding van ’n…
Voelgoed PodsendingsRIGLYN 5 - Die harde waarheid oor wat mishandeling is
Mishandeling met die vuiste, met woorde of met stilstuipe gebeur gewoonlik nie in die openbaar nie. Dit gebeur agter toe deure. Die hartseer is ook dat die…

Voelgoed PodsendingsKersfees en die vervulling van profetiese woorde (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 48


Voelgoed PodsendingsMaak elke oomblik van jou lewe betekenisvol (Alta Strauss)
#SondagStilword vir Vroue Week 48
Voelgoed PodsendingsKom tot bedaring en fokus weer (Almarie du Preez)
#SondagStilword vir Vroue Week 47
Voelgoed PodsendingsHoe kry ek myself gereed vir '"Die een"' (Kayla Borman)
#SondagStilword vir Meisies Week 44
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om God in die Bybel en in my lewe te ervaar (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 46
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om die Bybel te integreer in my lewe (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 45
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om Jesus met ander te deel (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 44
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om NOGTANS te kan sê (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 43










Voelgoed PodsendingsSession 4 - Thrive, bounce back to flourish in life and leadership
YOU CAN BOUNCE BACK FROM BURNOUT
Voelgoed PodsendingsSession 3 - Revive, feel alive again and reclaim your passions
YOU CAN BOUNCE BACK FROM BURNOUT!
Voelgoed PodsendingsSession 2 - Reconnect to yourself, pivotal people and leadership
YOU CAN BOUNCE BACK FROM BURNOUT!




Voelgoed PodsendingsJesus se kruisiging en ons vrees (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 44




Voelgoed PodsendingsDie begeerte om iemand te wees (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 42

Voelgoed PodsendingsInspireer mekaar met dade, nie woorde nie (Jannie Putter)
#SondagStilword vir Mans

Voelgoed PodsendingsBegelei jou gesin in finansiële beplanning (Wouter Snyman)
#SondagStilword vir Mans
