Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes
Voelgoed Podsendings5. Gesonde gewoontes wat die brein slim maak (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Jou kind se brein beheer sy hele lewe, sy motoriese vaardighede, sy taalontwikkeling, emosies, verbeelding en sosiale vaardighede. As ons spiere oefening en…
Voelgoed Podsendings4. Aandroetines vir kalmte na besige dae (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Ouers, maar ook kinders, het ’n rustige aand nodig om ontslae te raak van die spanning van die dag. Om konflik, dramas en teenstand te vermy, werk saam aan ’n…
Voelgoed Podsendings3. Roetine help dat almal in balans bly (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
As ons dinge op dieselfde manier en op dieselfde tyd doen, sien ons dat uitdagende gedrag afneem. Die magspel tussen jou en jou kind sal aansienlik verminder…
Voelgoed Podsendings2. Hou op skuldig voel omdat jy werk (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Tye het verander en vandag het die meeste ma’s ook ’n voltydse beroep buiten die roeping van mamma-wees. Jy hoef nie ’n superma te wees nie, net goed genoeg…
Voelgoed Podsendings1. Maak julle huis julle hawe van rus (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
’n Huis is meer as bloot net ’n dak oor jou kop, ’n warm bed en ’n lekker bord kos. Dit is daardie plek waar ons veilig voel en weet dat ons geliefd is. Wat…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 22 - Vorentoe beweeg verg verandering en vernuwing (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Dit verg deursettingsvermoë en volharding om negatiewe denke te stop sodat jy waarlik kan word wie jy bedoel is om te wees. Om jou denkwyse te verander en ook…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 19 - Die transformerende krag van woorde en humor (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Gee jou seer vir God en omskep jou storie in een van hoop. Hoe omskryf jy jouself en dit wat met jou gebeur het? Wees versigtig vir bitterheid en neerhalende…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 17 - Skep ’n leefstyl wat goed is vir jou liggaam (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Ons het ook ’n aandeel daarin om ons vertroue in onsself, ons vertroue in God, te ontwikkel. Wanneer jy jouself gedurig teleurstel, gaan jou selfvertroue…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 16 - Ontspan oor teenspoed en gee oor (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Moenie so verbete aan jou eie pogings vasklou nie. Jy dink dalk jou pogings bepaal die eindresultaat, maar dit is nie waar nie. Ja, jy moet jou beste doen…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 13 - Jy hoef regtig nie genade te verdien nie (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Die verlede kan keer dat ’n mens in die hede fokus op jou sterkpunte en jou oopstel vir vernuwing deur die Gees. Om vrede met wat agter jou is te maak, moet jy…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 12 - Pas wat jy glo prakties toe (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Om te word wie jy weet jy is in Hom, vra werk van ons kant af. Dit vra dat jy sal besluit om die Woord te glo en te doen. Ja, ons noem dit selfvertroue, maar…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 9 - Almal verskil maar is ewe belangrik (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Is dit nie wonderlik dat God ons elkeen so uniek geskep het nie? Tog maak ons telkens die fout om ons heeltyd met ander mense te vergelyk. Omhels eerder wie…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 7 - Hê meer genade vir jouself (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Die meeste van ons is geneig om net ons foute of sonde te onthou. Maar God is groter as ons verlede en dink nie meer aan ons mislukkings nie. Daarom kan ons…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 6 - Woorde uit die Woord spesiaal vir jou (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Wanneer jy so krities op jouself en jou werk is en dink jy is nie goed genoeg nie, is dit tyd om jou negatiewe gedagtes met Woordbeloftes te vervang. Dink…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 3 - Soek na Sy teenwoordigheid in jou lewe (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Dit is die kern van selfvertroue: Om te weet jy kan vertroue hê, want God is by jou. Hy rus jou toe. Hy sal jou nooit alleen laat nie. Op ons rus nou die taak…
Voelgoed PodsendingsWAARHEID 2 - Wat sê die Bybel oor jou? (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Wie jy is en hoe jy oor jouself praat moet reflekteer wat God van jou sê en hoe Hy na jou kyk. Maak seker jou innerlike dialoog en jou siening van jouself…
Voelgoed Podsendings21. Raak weer opgewonde oor getroud wees (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Die huwelik kan vinnig in ’n eentonige roetine verval. Dit is dan wat jy moet dink aan maniere om die woema weer in jou verhouding terug te sit. Liefkoos…
Voelgoed Podsendings20. Gebruik tegnologie om julle verhouding te verdiep (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Tegnologie hoef nie paartjies uitmekaar te dryf nie. As dit reg ingespan word, kan dit ’n wonderlike hulpbron wees om ons huwelike te laat groei, weer saam…
Voelgoed Podsendings19. Gesonde grense vir alles waarna julle kyk (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Jare gelede was dit makliker om al ons verhoudings rein te hou en te beskerm teen dit wat ons gesien en gehoor het. Maar met alles waaruit ons vandag kan kies…
Voelgoed Podsendings18. Gesonde grense vir julle vriende (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Gesonde vriendskappe kan ’n wonderlike bydrae lewer tot ’n paartjie se sosiale lewe en geestelike groei. Die regte tipe vriende geniet nie net mekaar se…
Voelgoed Podsendings17. Ken julle nog mekaar se behoeftes? (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Jy neem aan jy weet wat jou maat nodig het. Ons het die beste bedoelings en die reinste harte. Daar is egter ’n verskil tussen iemand wat jou liefhet en…
Voelgoed Podsendings16. Bou mekaar op met julle woorde (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Nie alle mense is afhanklik van woorde wat jou gewaardeerd en geliefd laat voel nie. Tog is dit so dat geen getroude paartjie sal floreer as hulle nie met die…
Voelgoed Podsendings15. Trek grense om meer gewaardeerd te voel (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
As daar een ding is waaroor vroue boekdele kan skryf, is dit waardering en om geliefde te voel. Beplan daarom om jou grense te trek oor wat jy kan doen en…
Voelgoed Podsendings14. Sit die vonk terug in julle saamwees (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Hoe is dit moontlik om aanvanklik so verlief te wees en later op so ’n dooierige plek te kom? As ons eerlik is, sal ons onthou hoe baie ons van onsself gegee…
Voelgoed Podsendings13. Is julle nog mekaar se beste vriende? (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Dit is maklik om in ’n groef te verval: opstaan, werk, oorleef, eet, slaap en herhaal. En voor jy jou kom kry, is julle een van die paartjies wat nie meer pret…
Voelgoed Podsendings12. Ware intimiteit is die gom wat julle saambind (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Intimiteit word dalk deur die meeste mense gesien as iets wat jy agter ’n toe deur in die arms van jou geliefde ervaar. Die waarheid is dat om intiem te wees…
Voelgoed Podsendings11. Saam bid sal julle verhouding sterker maak (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Gebed kan ’n kragtige uitwerking op jou huwelik hê. Nie net leer jy en jou maat mekaar beter ken wanneer julle saam bid nie, julle leer ook hoe om mooier met…
Voelgoed Podsendings10. Werk sáám deur die krisistye (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
In krisistye kan paartjies nader aan mekaar groei, of mekaar verloor. As jy iemand is wat deur ’n moeilike tyd in jou huwelik gaan, is een van die eerste dinge…
Voelgoed Podsendings9. Moenie opgee oor een slegte seisoen nie (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Geen tuin is altyd groen nie. Seisoene bring verandering wat nie altyd lekker is nie, maar dis broodnodig. Alle huwelike gaan deur seisoene, maar die bestes…
Voelgoed Podsendings8. Die naakte waarheid oor affairs (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Tyd, ervaring en ander paartjies se stories het my geleer hoe baie wanopvattings daar oor buite-egtelike verhoudings bestaan. Soos dat dit die een party se…
Voelgoed Podsendings7. Gee aandag aan die klein issues ook (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Die gesegde van klein jakkalsies wat ’n wingerd kan verniel, is waar. Met genoeg jakkalse rig jy mettertyd versperrings op – die spreekwoordelike muur tussen…
Voelgoed Podsendings6. Kom op dieselfde (Bybelse) bladsy oor geld (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
As jy ’n vals persepsie van geld het of jou waarde aan jou inkomste meet, sal jy respek eis sonder dat jou optrede dit verdien. Mense wat dink geld laat die…
Voelgoed Podsendings5. Hoe om regtig probleme uit te sorteer (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
As getroudes nie tyd maak om ’n argument of verskil regtig deur te praat en na mekaar te luister nie, kom daar later baie frustrasie en selfs wrewel saam met…
Voelgoed Podsendings4. Riglyne vir gesonde baklei en konflikoplossing (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Daar is baie dinge wat ons verkeerd doen in konfliksituasies. Maar ons kan nie konflik eenvoudig vermy nie. As julle dit nie uitpraat nie, waar gaan al die…
Voelgoed Podsendings3. Ware berou is meer as net "jammer" (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Spyt kom maklik in ’n verhouding voor. Spyt is, ek is jammer dat ek dit gesê het, want nou is daar weer ’n issue. Of, ek is jammer ek het dit gedoen, want hier…
Voelgoed Podsendings2. Om te vergewe is noodsaaklik én moontlik (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Die huwelik is ’n reis waarop ons mekaar seermaak. Omdat intimiteit, emosionele konneksie en vertroue so belangrik is, kan ons nie mure om ons bou waarmee ons…
Voelgoed Podsendings1. Verstaan die erns van julle belofte van trou (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Ons ken huwelikskontrakte, maar verstaan te min van die belofte tussen ’n man en vrou. Dit is dikwels die verlore skakel in huwelike vandag. Ware verbond is…
Voelgoed Podsendings12. Voortdurende kontak met jou Skepper laat jou blom (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
In die moeilikste omstandighede kan jy steeds positief van jouself praat en positief optree. Niks kan jou skei van God se teenwoordigheid in jou omstandighede…
Voelgoed Podsendings10. Verander jou taal en hoe jy kommunikeer (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Gee jou seer vir God en omskep jou storie in een van hoop. Maak seker jy lag en glimlag meer, selfs al Is dit geforseerd. Wat jy dink, wys aan jou buitekant…
Voelgoed Podsendings11. Bly gemotiveerd om die beste jy te wees (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Dit verg deursettingsvermoë en volharding om negatiewe denke te stop sodat jy waarlik kan word wie jy bedoel is om te wees. Om jou denkwyse te verander en ook…
Voelgoed Podsendings9. Oefen stap vir stap om jouself te versorg (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Ons het ook ’n aandeel daarin om ons vertroue in onsself, ons vertroue in God, te ontwikkel. Wanneer jy jouself gedurig teleurstel, gaan jou selfvertroue…
Voelgoed Podsendings8. Hou op probeer om in beheer te wees (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Dryf die strewe na perfeksie jou ook om altyd meer te doen en altyd te voel dat jy nie goed genoeg is nie? Dit maak van ons besige mense wat altyd onvergenoegd…
Voelgoed Podsendings7. Aanvaar jouself deur die krag van vergifnis (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Dis menslik om jou foute en mislukkings voortdurend te onthou. Die verlede kan keer dat ’n mens in die hede fokus op jou sterkpunte en jou oopstel vir…
Voelgoed Podsendings6. Ken jou sterkpunte en groei in die Gees (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Om te word wie jy weet jy is in Hom, vra werk van ons kant af. Dit vra dat jy sal besluit om die Woord te glo en te doen. Ja, ons noem dit selfvertroue, maar…
Voelgoed Podsendings5. Jy is hier vir ’n rede - leef jou roeping (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Deel van die goed voel oor jouself is die wete dat jy nie per ongeluk hier op aarde is nie. Daar is ’n rede waarom jy hier is. Ontdek dit deur te bid en op te…
Voelgoed Podsendings4. Dankbaarheid en vreugde versterk jou geloof in jouself (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Die meeste van ons is geneig om net ons foute of sonde te onthou. Maar God is groter as ons verlede en dink nie meer aan ons mislukkings nie. Daarom kan ons…
Voelgoed Podsendings3. Vervang jou stres en vrese met Woordbeloftes (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Volgens God se Woord is jou denke belangrik. Jy kan kies of jy op Sy beloftes fokus of op bekommernisse. Bid vir wysheid om dit te kan regkry. Lees en luister…
Voelgoed Podsendings2. Jy beheer jou emosies, so, bestuur hulle (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Dit is menslik dat ons geloof wipplank ry. Soms voel God ver. Maar ons kan nie op ons emosies staatmaak nie. Ons moet werk maak van die wete dat ons nooit…
Voelgoed Podsendings1. Selfvertroue begin by gevoel - joune begin by God (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Wie jy is en hoe jy oor jouself praat moet reflekteer wat God van jou as sê en hoe Hy na jou kyk. Maak seker jou innerlike dialoog en jou siening van jouself…
Voelgoed Podsendings21. Die keuses wat jou gelukkig maak
Daar is keuses wat ons dikwels onbewustelik maak wat kan bepaal hoe lank en gelukkig ons gaan lewe … Besluit om met integriteit te lewe. Wees eerlik met almal…
Voelgoed Podsendings20. Geld koop nie geluk nie
Die mens is bedoel om ’n lewe van oorvloed te geniet. Waaraan meet jy hierdie seëninge? Die wêreld beskou welvaart as geld – eiendom en ’n stewige bankbalans…
Voelgoed Podsendings19. Laat geld jouself en herontdek jou eiewaarde
Om ons eie behoeftes en begeertes duidelik te maak, is nie selfsugtig nie! Om jouself eerlik en reguit te laat geld, dui eerder op selfrespek. Én almal weet…
Voelgoed Podsendings18. Gesonde grense voorkom dat mense jou misbruik
Om nie grense te hê nie, kan sleg wees vir jou gesondheid, jou sosiale lewe en jou gesin. Moenie toelaat dat jou vrees vir verwerping veroorsaak dat mense jou…
Voelgoed Podsendings17. Verstaan empatie en gebruik dit reg
Sonder empatie kan mense nie gesonde verhoudings bou nie. Maar dan moet jy die regte stappe volg om dit effektief in te span.
Voelgoed Podsendings16. Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie
’n Mens maak onaangename gebeurtenisse bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n skip. Om daarvan ontslae te raak, moet jy elkeen wat jou leed…
Voelgoed Podsendings15. Regte motivering om verkeerde gedrag te verander
Dink aan die aanmaning op sigaretpakkies – "Smoking kills". Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie. Navorsing wys dat mense makliker uit opbouende…
Voelgoed Podsendings14. Hoe jy mense behandel het nagevolge
As jy nie tyd en moeite in menseverhoudings belê nie, kan jy dit dalk op jou oudag berou. Die mense wat jy vandag hiet en gebied, gaan jou nie te hulp snel…
Voelgoed Podsendings13. Wil jy regtig altyd reg wees?
Dit kan ons almal soms iriteer as mense stories en feite verdraai. Wanneer dit by verhoudings kom, is reg wees egter minder belangrik. Hoe mense voel is al wat…
Voelgoed Podsendings12. Selfliefde is om deernis met jouself te hê
Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons kan dit eers doen wanneer ons medelye met…
Voelgoed Podsendings11. Die donker kant van negatiewe emosies
Emosies soos haat, woede en jaloesie het letterlik die mag om jou van God weg te dryf. Jy kan vasgeboei word aan bitterheid en dit kan al jou verhoudings…