Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes



Voelgoed PodsendingsDie bekommernis oor jou verlede (Kayla Borman)
#SondagStilword vir Meisies Week 40
Voelgoed PodsendingsJou verlede en wanneer God alles nuut maak (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 43
Voelgoed PodsendingsHoe om jou verlede te oorkom (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 42
Voelgoed PodsendingsOns 'om nie te doen nie'-lys (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 41




Voelgoed PodsendingsMag ek van rigting verander? (Janine Fourie)
#SondagStilword vir Meisies Episode 41

Voelgoed PodsendingsJou sterkpunte is waardevol (Janine Fourie)
#SondagStilword vir Meisies Episode 38
Voelgoed PodsendingsWanneer God jou naam of gewoontes verander (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 38
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om verantwoordelikheid te aanvaar (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 41
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om wagtend met afwagting te werk (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 40
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om leerbaar te wees (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 39

Voelgoed PodsendingsIn die knyp met skuld, wat nou? - René du Preez (#MentorMaandag)
René du Preez, finansiële adviseur en skrywer, het ’n goeie lewe gelei – en toe verander alles. Ná ’n egskeiding was haar blink lewe daarmee heen. Dit het baie…
Voelgoed PodsendingsVoel jy eensaam en alleen? Hanteer dit só - Wanda Bam (#MentorMaandag)
“Eensaamheid is ’n aaklige gevoel wat alle mense op die een of ander tyd in hulle lewens ervaar. Dit kan ervaar word wanneer jy alleen is of selfs wanneer jy…
Voelgoed PodsendingsGlo jy net wanneer dit gerieflik is (Yolandi Rossouw)
#SondagStilword vir Vroue Week 42
Voelgoed PodsendingsKonstante doelbewuste aksie lei tot sukses (Yolanda Wessels)
#SondagStilword vir Vroue Week 41
Voelgoed PodsendingsStil-wees verander jou negatiewe gedagtes (Vicky-Anne Serfontein)
#SondagStilword vir Vroue Week 40

Voelgoed PodsendingsLaat Sy Gees jou lei om te getuig – Tara van Eck
#SondagStilword vir Vroue Week 38
Voelgoed PodsendingsHou aan glo, al lyk dinge sinneloos (Willie Olwage)
#SondagStilword vir Mans Week 42
Voelgoed PodsendingsGeloof versterk die regte morele waardes (Willem Badenhorst)
#SondagStilword vir Mans Week 41
Voelgoed PodsendingsBetroubaar wees het meer waarde as prestasies (Wilco Naumann)
#SondagStilword vir Mans Week 40

Voelgoed PodsendingsWare geloof is dapper en manhaftig (Ryk Eksteen)
#SondagStilword vir Mans Week 38


Voelgoed Podsendings10. Is daar groot fout as hulle foute maak? (Yolandi Rossouw, Worth-Reset-System-eienaar en afrigter)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed Podsendings9. So moeg vir baklei ... Hoe ontlont ek dit? (Rhona Erasmus, entrepreneur en motiveringspreker)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed Podsendings8. Wat is ons beste "wapen" teen boelies? (Leandie Lombaard Bräsler, Bestuurder: Jeugleierskap Afriforum)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed Podsendings7. Hoe kan ek skermtyd beperk sonder ’n gekerm? (Carla Grobler, arbeidsterapeut)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed Podsendings6. Hoe sorg ek vir die regte rolmodel en influencer? (René Roux, adjunk-uitvoerende hoof Solidariteit Helpende Hand)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed Podsendings5. Hoe kry ons één plan vir dissipline by twee ouers? (Mari-Louise Candiotes, stigter van Just a Mamma en blogger)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed Podsendings4. Hoe keer ek dat ons almal ongelukkig is? (Antoinette Steyn, mede-ontwikkelaar EQ4Kids)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed Podsendings3. Wat as ek nie goed genoeg is vir my kind nie? (Suné-Charì Sutton, bedieningsleier Doxa Deo)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed Podsendings2. Hoe kan ek ons beskerm teen soveel bedreigings? (Sonika Kruger, geestelike afrigter)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed Podsendings1. Is balans tussen werk en gesin ooit moontlik? (Anelia Prinsloo, franchisor Pienkvoet Pret)
Los die ma-skuldgevoel!-webinaar aangebied deur Nadia Beukes
Voelgoed PodsendingsGeloof is nie altyd maklik nie (Karmen Wiid)
#SondagStilword vir Meisies Episode 35
Voelgoed PodsendingsDAG 30 - Selfsorg - jou grootste geskenk aan jou gesin (Lizanne du Plessis)
Kinders leer meer deur dit wat hulle sien ons doen as dit wat ons vir hulle sê om te doen. Veral in tye van verandering, stres en spanning. Hulle kyk hoe ons…
Voelgoed PodsendingsDAG 24 - Wat hou jou in jou groef vas? (Catherine van Heerden)
Jy moet die hanteringsmeganismes wat jy gebruik, en wat jou eintlik nog steeds in hierdie onbevredigende situasie hou, identifiseer. Somtyds bemeester ons…
Voelgoed PodsendingsDAG 20 - Neem beheer van jou keuses en tyd (Karien Basson)
Jy kan nooit teruggaan in die verlede of leef in die toekoms nie. Jy kan slegs vir nou leef en die beste belegging maak in jou gesondheid, jou geluk, jou brein…
Voelgoed PodsendingsDAG 15 - Vind jou ware roeping in die lewe
Jou doel in die lewe het nie noodwendig te doen met jou werk of verantwoordelikhede nie. Dit is nodig om jou lewensdoel te verander as dit jou nie meer…
Voelgoed PodsendingsDAG 13 - Oorwin jou vrees ... en beweeg! (Rouchelle Liedemann)
Wat keer jou om na die volgende vlak te beweeg? Is jy dalk bang? Om iets nuuts aan te pak, kan verskriklik vreesaanjaend wees. Nie almal van ons hou van…
Voelgoed PodsendingsDAG 11 - Klein oorwinnings bring groot heling (Gustav Gous)
Om klein en interne oorwinnings te behaal, beteken jy staan op uit jou krisis-groef. Die innerlike triomf is mooi wanneer jy miskien nie groot wonderwerke…
Voelgoed PodsendingsDAG 6 - Jy is soveel meer as jou pessimistiese brein! (Lynette Beer)
Ons is nie op aarde net om te oorleef nie. Ons is hier om ’n vol en gelukkige lewe te lei. Die “negatiewe voorkeur” van ons brein maak dat ons só op die slegte…
Voelgoed PodsendingsDAG 1 - Geloof gee ’n nuwe realiteit en uitkoms (Liesel Krause-Wiid)
Dalk het jy al soveel teleurstellings gehad dat jy totaal hulpeloos voel. Net jý kan dit verander. Deur elke dag meer hoopvol te leef. Jy kan met vertroue…
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om saam met 'n groep te groei (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 37

Voelgoed PodsendingsDie begeerte om jouself vir ander te gee (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 35
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om mense veilig te laat voel (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 34
Voelgoed PodsendingsDie belangrikheid van balans (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 37


