Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes

Voelgoed PodsendingsGesonde grense met sosiale media (Janine Fourie)
#SondagStilword vir Meisies Episode 36
Voelgoed PodsendingsWees gemaklik om uit te staan (Janine Fourie)
#SondagStilword vir Meisies Episode 35
Voelgoed PodsendingsKrag van beelde en sosiale media (Janine Fourie)
#SondagStilword vir Meisies Episode 34
Voelgoed PodsendingsSTAP 20 - Wys wat jy hoor in jou woorde en optrede
Dis een ding om te sê jy is ’n Christen; ’n ander om Goddelike karakter te wys. Die Here wil nie net hê ons moet gered word nie, Hy wil ons gebruik om ander te…
Voelgoed PodsendingsSTAP 19 - Skryf en hou rekord van jou hemelse gesprekke
Ons skryf gewoonlik dinge neer wat ons moet onthou. Hou dan nou ook rekord van God se beloftes. Maak notas van wat jy Hom vra. En van wat Hy van jóú vra. Lees…
Voelgoed PodsendingsSTAP 18 - Beleef die hemel met al jou sintuie
Net die engele en almal wat in die hemel is, sien, voel en hoor God elke oomblik. Ons soek na Hom hier op die opgefoeterde aarde. Vind jou eie maniere om te…
Voelgoed PodsendingsSTAP 17 - Gebruik musiek en sing vir konneksie
Selfs al kan jy nie ’n noot hou nie, kan jy steeds musiek in jou hart maak. Want God hoor wat niemand anders kan nie. Hy luister nie na jou stemgehalte nie. Hy…
Voelgoed PodsendingsSTAP 16 - Bid op ’n nuwe en ongewone manier
As in ons geloof wil groei, is dit belangrik dat ons gereeld eerlike gesprekke met God voer. Leer die kuns van refleksiegebed as een manier om dit te doen. Dit…
Voelgoed PodsendingsSTAP 15 - Sien Goddelike liefde in die natuur
Wat vertel die natuur, die heelal en alles daarin, ons van die Skepper? Kan ons bewyse van God se bestaan vind deur na die wêreld te kyk en Sy skepping te…
Voelgoed PodsendingsSTAP 14 - Kies Bybelverse as jou ankers van hoop
Het jy ’n spesiale vers vir wanneer jy inspirasie, moed of motivering nodig het? Woorde uit die Bybel soos “Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag…
Voelgoed PodsendingsSTAP 13 - Hou op praat en begin luister
Wanneer laas het jy op God se bors gelê en luister? As jy uitroep, herken Hy jou stem dadelik en wil Hy so graag antwoord. Kan jy dieselfde sê? Doen jy wat…
Voelgoed PodsendingsSTAP 12 - Onderskei die ware Stem tussen baie
Daar is soveel “stemme” in ons lewens waarna ons luister: familie, kollegas, die media, literatuur, musiek en ons eie gedagtes. Jy kan oefen om Jesus se stem…
Voelgoed PodsendingsSTAP 11 - Identifiseer wat jou keer om Hom te hoor
Ons lewe in ’n aandagafleibare wêreld. Altyd op ’n drafstap om by te hou. Ons bly te besig. Ander dinge het ons aandag nodig en keer ons om te hoor wat nodig…
Voelgoed PodsendingsSTAP 10 - Dink aan God as ’n Persoon naby jou
Wanneer ons dink aan ’n verhouding met God is dit as iets bonatuurliks. Ons vergeet dat Hy ook ’n persoon is met gevoelens, intensies, emosies, planne, idees…
Voelgoed PodsendingsSTAP 9 - Gee jou vrese oor sodat jy kan hoor
Ken jy die lied: “Voel jy soms of die Here te ver is, twyfel jy soms in God se bestaan”? Ontdek hoe om te midde van vrae en onsekerheid tog van Sy hemelse…
Voelgoed PodsendingsSTAP 8 - Kom tot bedaring net waar jy is
Soms raak die lewe net te oorweldigend. Druk dan die pause-knoppie en kom vir ’n oomblik tot bedaring. Haal diep asem, kom tot verhaal en fokus op Goddelike…
Voelgoed PodsendingsSTAP 7 - Besef hoe afhanklik jy is
Soms fluister die Vader in jou oor en soms praat Hy hard. Dit is nodig om jou eie waarde – maar ook dat jy van Hom afhanklik is – te besef. Word ontvanklik vir…
Voelgoed PodsendingsSTAP 6 - Lewe jou beste lewe moontlik!
Rig jou hele wese daarop in om so betekenisvol as moontlik te lewe. Dan kan jy bykans elke oomblik gevul met uitdagings tussen waar jy staan en dit waarvoor jy…
Voelgoed PodsendingsSTAP 5 - Gee jou besige skedule aan die Gees oor
Die probleem is nie dat ons baie het om te doen nie, maar dat ons te véél wil doen. Sonde en besig-wees verbreek al ons verbintenisse. Bou hulle weer op deur…
Voelgoed PodsendingsSTAP 4 - Doen moeite - stilword is jou tyd werd
Die vraag is nie of jy gered is nie, want daardie antwoord is aan die Kruis bevestig. Die vraag is of jy met jou tyd wys dat jy Hom liefhet soos jy moet. Doen…
Voelgoed PodsendingsSTAP 3 - Roep na Hom - Hy sal jou hoor
As ons ons hoop vestig op God se belofte vir beter dinge en Sy liefdevolle versorging, beteken dit nie dat ons nié deur moeilike tye sal gaan nie. Dit beteken…
Voelgoed PodsendingsSTAP 2 - Glo dit: God wíl jou beter leer ken
Hunker jy daarna om nader aan God te leef en om daagliks Sy teenwoordigheid meer tasbaar te ervaar? Dit is God se grootste begeerte dat ons Hom beter leer ken…
Voelgoed PodsendingsSTAP 1 - Fokus meer op dit wat belangrik is
Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie. Maar dit is belangrik om verantwoording te doen: Maak jy werklik tyd vir God? Waaraan dink jy? Waaroor bid en praat…


Voelgoed PodsendingsVind die bo-natuurlike in die alledaagse – Sumari Schoeman
#SondagStilword vir Vroue

Voelgoed PodsendingsDie vers wat jou anker, en hoop gee – Rina de Klerk-Weyer
#SondagStilword vir Vroue
Voelgoed PodsendingsKrisistye leer kinders verantwoordelikheid (Rikus van Rooy)
#SondagStilword vir Mans
Voelgoed PodsendingsDie regte pad is moeilik ... nooit alleen (Richard Botha)
#SondagStilword vir Mans

Voelgoed PodsendingsArrogansie gaan jou nie gewild maak nie (Pieter van der Walt)
#SondagStilword vir Mans
Voelgoed PodsendingsSTAAN UIT by jou huis, werk en gemeenskap - Johan Beukes by die MansGenoeg!-oggend 2022
Jy moet die wêreld verander! Nie? Is dit net die speelveld van magtige leiers? Moet nooit jou waarde onderskat om die wêreld te verander nie! Nie op ‘n…
Voelgoed PodsendingsSTAAN VAS en vertrou God in moeilike tye - Wouter Snyman by die MansGenoeg!-oggend 2022
Dit is ‘n moeilike besluit om te neem: om vas te staan nadat jy op die pad na jou droom gestruikel het. Indien jou strewe of jou droom die moeite werd is, is…
Voelgoed PodsendingsSTAAN OP en ontdek wie jy moet wees - Jannie Putter by die MansGenoeg!-oggend 2022
Die definisies van manwees is legio. Definisies kan onder meer met braaivleis, rugby, sonskyn en bakkies te doen hê. Wat het die Ontwerper van die man in…
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om mense in die oë te kyk (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 33
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om meer en meer soos Christus te word (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 32
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om deel van 'n gemeenskap te wees (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 31

Voelgoed PodsendingsDie begeerte om verantwoordbaar te wees (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 30
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om geduldig te wag (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 29
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om matigheid voor oë te hou (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 28




Voelgoed PodsendingsDie begeerte om goed te doen ten spyte van (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 27
Voelgoed PodsendingsDie begeerte om Sy grootheid te beleef (Johan Beukes)
#SondagStilword vir Mans Episode 26
Voelgoed PodsendingsOm God te hoor, moet Hy jou vriend wees
Oudio om te luister voordat jy met die aanlyn kursus, Hoor God se stem deur Lynette Beer, begin.
Voelgoed PodsendingsAFSLUITING - Neem jou gedagtes gevange en hoor Hom!
Oudio om te luister as jy klaar is met die aanlyn kursus, Hoor God se stem deur Lynette Beer.

Voelgoed Podsendings9. AS JY REEDS GESKEI IS … HOE OM ’N NUWE BEGIN TE MAAK (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Niemand kan die trauma ontken nie, maar jy gaan jouself bemagtig op allerlei vlakke. Na hierdie seisoen gaan jy weet wie jy is en waartoe jy in staat is. Jy…
Voelgoed Podsendings8. AS JY BESLUIT OM TE SKEI … AKSIESTAPPE EN RAAD (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
As jy besluit om jou man te verlaat, moet jy maatreëls te tref om jou en jou kinders se fisiese, finansiële en emosionele veiligheid te verseker. Om jou…
Voelgoed Podsendings7. AS JY BESLUIT OM TE BLY ... AKSIESTAPPE EN RAAD (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
As jy enigsins hoop het, as jy enigsins glo daar is ’n kans vir oorlewing vir jou huwelik, hou aan om te veg. Daar is soveel mense wat om die verkeerde redes…
Voelgoed Podsendings6. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - BEREIDWILLIGHEID OM TE VERANDER (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Mense verander nie maklik nie, en beslis nie teen hulle wil nie. Verandering vind slegs plaas as die een wat moet verander die situasie ook so insien en instem…
Voelgoed Podsendings5. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - ONTROUHEID EN VERRAAD (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Ontrouheid word gewoonlik uitgebeeld as die dood van ’n verhouding – die ergste gebeurlikheid, naas die dood van ’n eggenoot. En baie mense beskou affairs as…
Voelgoed Podsendings4. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - INTIMITEIT (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Seks en intimiteit vorm die grondslag vir ’n gesonde, funksionele en algemene gelukkige verhouding. Intimiteit beteken verskillende dinge vir verskillende…
Voelgoed Podsendings3. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - KOMMUNIKASIEGAPINGS (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Goeie kommunikasie is ’n uiters belangrike deel van elke verhouding. Alle verhoudings het wel en wee, maar gereelde, gesonde kommunikasie kan dit makliker maak…
Voelgoed Podsendings2. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - MAGSTRYD EN DOMINANSIE (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Dinge soos ’n oormatige behoefte aan mag of die behoefte om altyd te domineer is baie duidelike waarskuwings dat julle verhouding ongesond is. Maak seker julle…