Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 5 Mei 2024
Melvin Farmer vertel van sy seun, Jaybee, en hoe ‘n motorongeluk die lewe van die Farmer-gesin onomkeerbaar verander het. Dis 'n storie van die trauma wat ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 April 2024
Van der Spuy Brink het oornag die gehoor in sy een oor verloor, en geleidelik daarna ook in sy ander oor. Hy vertel van die ervaring, en dat sy gehoorverlies…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 21 April 2024
24 April is Wêreld Geraasbewustheidsdag. Ons hoor hoe gehoor beïnvloed word deur geraas. Blind SA is ‘n nie-regeringsorganisasie wat al vir byna agt dekades…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 14 April 2024
Lana van der Westhuizen, ‘n ma van vier kinders met gestremdhede, vertel hoe sy haar situasie hanteer. Brunhild Strauss inspireer en bemagtig mense met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 April 2024
Sharon Davids vertel van haar blog, The Sight Seeing Blind Bride, wat mense bewus maak dat mense met gestremdhede voluit en gelukkig hulle plek in die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 31 Maart 2024
Adrian Davids is blind, en deur middel van sy projek, Wisp Wonder, wil hy mede-gestremdes met sy potgooie bemagtig om rekenaarprogramme beter te verstaan. Ds…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 24 Maart 2024
Waarom moet mense wat totaal doof is en wat Gebaretaal as moedertaal gebruik, in afsonderlike gemeentes geestelike bediening ontvang? Hoe kan kerkgeboue…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 Maart 2024
Ons fokus op die uitdagings van kinders met liggaamlike gestremdhede. Daar is in baie gevalle hulpmiddels beskikbaar, en ons vertel van die assesseringsproses…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 10 Maart 2024
Shonaquip se Ndinogona-projek bemagtig kleuterskoolpersoneel vir toeganklikheid vir kinders met gestremdhede. Annelise Boot van Downsindroom SA gesels oor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 Maart 2024
Wêreld Gehoordag word op 3 Maart gevier. Erica du Toit van die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede vertel wat hierdie spesiale dag vir…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 25 Februarie 2024
Fanie van der Merwe, ‘n Paralimpiese atleet wat Suid-Afrika by 3 Paralimpiese Spele verteenwoordig het, vertel wat hy deur sy mislukkings geleer het, en deel…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 18 Februarie 2024
Reinet Barnard praat oor haar rol as ‘n fisioterapeut by ‘n skool vir kinders met spesifieke behoeftes. Sy verduidelik hoe liggaamlike gestremdhede die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 11 Februarie 2024
Jac-Marie Smith vertel hoe haar bejaarde ma deur gehoorverlies geraak word, en verduidelik die impak van ontkenning. Lynette Petersen, die bestuurder van Huis…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 4 Februarie 2024
Vincent Daniels was vier jaar oud toe sy ouers agterkom hy kyk anders na lig en donker. Hy vertel van sy lewensreis met retinitus pigmentosa, en hoe dit sy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 Januarie 2024
Ben Greyling vertel van sy vrese as ‘n ouer van ‘n intellektueel gestremde dogter. Hy praat oor die kwesbaarheid van al die betrokkenes, en die kommer wat by…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die Gestremde 21 Januarie 2024
Die SAOU (Suid-Afrikaanse Onderwysunie) fokus op die ondersteuning en opleiding van onderwysers. Ons hoor van spesifieke opleiding aan onderwysers vir Leerders…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 14 Januarie 2024
Daar is ‘n komitee wat toesien dat geldelike hulp van die publiek bv van Loslitdag eties bestee word, daar waar dit die nodigste is. Die Outeniqua Rystoel…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 Januarie 2024
Lana van der Westhuizen vertel hoe sy haar vier kinders met gestremdhede ondersteun en hoe sy daagkliks veg om aan elkeen die geleentheid te gee om tot volle…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 31 Desember 2023
Dorothy-Anne Howitson vertel oor haar belewenis as kind, nadat haar pa met Alzheimers gediagnoseer is. Sy deel die intense hartseer toe sy moes toekyk hoe ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 24 Desember 2023
Michelle Nell is blind en sy vertel van haar PHD-studie wat oa handel oor die uitdagings van Graad 11 leerlinge met sigverlies itv beroepsvoorligting…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 Desember 2023
Ons hoor van ‘n bekende pianis wat sig gestremd is. Michelle Nel deel haar lewensverhaal en daaglikse uitdagings. Die talentvolle Stellenboshse jong vrou…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 10 Desember 2023
Ons het sterk gefokus op die regte van mense met gestremdhede in November maand. En op die 3de Desember het ons Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 Desember 2023
3 Desember is Internasionale dag vir persone met gestremdhede. Fanie du Toit hoor van die uitdagings wat kinders met gestremdhede in die Noord-kaap mee te…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 November 2023
'n Hoogtepunt vir mense met gestremdhede, is dat gebaretaal as die 12e amptelike landstaal aangewys is. Jacqui January hoor van die NID en die Nasionale Raad…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 November 2023
Lizzy Arends kan net tussen lig en donker onderskei. Sy is ’n professionele masseuse, en gee waardevolle wenke oor hoe om teenoor mense met sigverlies op te…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 November 2023
Suster Sandré Jordaan, ’n skoolverpleegkundige, is ma van ‘n tweeling met serebraal gestremdhede. Sy vertel hoe die tekort aan geleenthede vir jongmense met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 5 November 2023
Fanie du Toit hoor van intellektuele beperkinge, en ‘n ouerpaar se aanvaarding van ‘n kind wat meer is as sy beperkinge. Jacqui January het meer gaan uitvind…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 29 Oktober 2023
Fanie du Toit praat met Johan du Preez oor die uitdagings van blindes wat alleen bly. Jacqui January hoor by ‘n navorser van die hoofuitdagings vir mense met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 22 Oktober 2023
Fanie du Toit hoor wat die Kaapstad Vereniging vir Blindes doen om mense op te lei. Van die grootste uitdagings is dat mense met gestremdhede steeds nie…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 15 Oktober 2023
Fanie du Toit beantwoord luisteraarsvrae oor die inplanting van gehoorapparate by babas. Jacqui January hoor van mense se ervaring van depressie, en hoe dit…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 8 Oktober 2023
Oktober is bewusmakingsmaand van persone van kort statuur. Melanie Lubbe bied hulp aan oor hoe om interaksie te vergemaklik en stigma uit die weg te ruim…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 1 Oktober 2023
Fanie du Toit gesels met Andrian Davids wat blind is, en ander siggestremdes bystaan met opleiding en tegniese vaardighede om die arbeidsmark te betree. Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 24 September 2023
Fanie du Toit vind meet uit van die werksaamhede van die Paarl Skool se Ontwikkelingstigting. Jacqui January gesels met die ma van Hayley Holloway, ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 September 2023
Fanie du Toit hoor van pogings om mense met gestremdhede ekonomies onafhanklik te vestig. Hoe kan dit ontwikkel en volhoubaar in stand gehou word? January…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 10 September 2023
Fanie du Toit vertel van die prag en praal van Kaapstad se vlieërfees vir die bewusmaking van geestesgesondheid. Jacqui January kyk na die verskille tussen die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 September 2023
Fanie du Toit gesels met Ronel van Dijk van Paarl Skool oor die gehalte van onderwys en opleiding wat skole vir kinders met spesifieke behoeftes aanbied. Die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 27 Augustus 2023
Fanie du Toit vind meer uit oor die rol van maatskaplike werkers in die lewe van mense met gestremdhede. Jacqui January fokos op Loslitdag wat oor 29 jaar…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 20 Augustus 2023
Fanie du Toit gesels met Janeke Saunders, die ma van ‘n dowe seun, oor ouerskap met kinders met gestremdhede. Jacqui January fokus op die indien van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 13 Augustus 2023
Fanie du Toit praat met dr. Emile Gouws oor outisme. Hy leef met outisme, en het onlangs 'n byeenkoms van die Verenigde Nasies bygewoon waar die fokus op die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 6 Augustus 2023
Andries van Niekerk vertel van die werksaamhede van Convo met die beskikbaarstelling van aanlyntolkdiense en kommunikasie vir mense met gehoorverlies. Dis 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 30 Julie 2023
Jacqui January gesels met Wilma Paulse en haar seun, Adam, wat op die outismespektrum is, oor tuisonderrig en die hantering en aanvaarding van sy toestand…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 23 Julie 2023
Fanie du Toit vind meer uit oor tegnologies gevorderde behandeling vir meervoudige sklerose. Jacqui January gesels met Mariaan Kotze en haar 37-jarige dogter…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 16 Julie 2023
Ons wyk uit na die landelike gebiede van Vredendal, waar die Olifantsriviervereniging van en vir mense met gestremdhede vertel van hulle werksaamhede. Die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 9 Julie 2023
Fanie du Toit vind meer uit van meervoudige sklerose wat komplekse behandeling verg. Daar is nuwe vordering ten opsigte van die behandel, en dinge soos voedsel…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 2 Julie 2023
Fanie du Toit gesels met musikant Phillip Kotze. Phillip se doofheid is oorerflik en hy, sy pa en sy ouma van vaderskant het op dieselfde ouderdom doof geword…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 25 Junie 2023
Fanie du Toit hoor van 'n gemeenskapsuitreik-organisasie wat onder andere tweedehandse gehoorapparate versprei na mense wat dit nodig het, maar nie kan…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 18 Junie 2023
Fanie du Toit kyk na die maatskaplike uitdagings van mense met gestremdhede in die veraf gedeeltes van die Noord-Kaapse platteland. Jacqui January gesels met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 11 Junie 2023
Fanie du Toit praat met Deon Ceronio oor watter toetse gedoen kan word om pasgebore babas se gehoor te toets. Jacqui January het inligting oor ‘n aanlyn…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 4 Junie 2023
Fanie du Toit praat met 'n gestremde maatskaplike werker oor die uitdagings en diskriminasie toe sy gestudeer het. Jacqui January hoor by 'n paar blinde…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 Mei 2023
Fanie du Toit gesels met Deon Ceronio oor luisteraarsvrae oor die uitdagings en oorwinnings van kogliêre inplantings. Jacqui January hoor van die ondersteuning…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 21 Mei 2023
Fanie du Toit hoor hoe jy jou houding teenoor gestremdes positief kan verander. Die Nasionale Raad van en vir Gestremdes vertel ook van toegangklikheid en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 14 Mei 2023
Fanie du Toit kyk na die rol van die versorger in die lewe van persone met gestremdhede. Jacqui January gesels met ‘n paar jongmense wat werk as vrywilligers…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 Mei 2023
Jacqui January hoor oor die proses wat ouers moet volg om ‘n kind met gestremdhede in ‘n spesiale skool te plaas. Fanie du Toit gesels met ‘n aktrise, wat…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 30 April 2023
Fanie du Toit vind meer uit oor die uitdagings waarmee ouers van kinders met gestremdhede te kampe het. Die Blinde Navigator Tydrenklub in Pretoria nooi…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 23 April 2023
Fanie du Toit gesels met die ma van 'n gestremde seun oor haar persoonlike ervaring van hom asook haar haar perskeftief as 'n mediese persoon. Jacqui January…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 16 April 2023
Fanie du Toit vind meer uit van 'n minder sigbare gestremdheid, en die uitwerking daarvan op die persoon, hulle gesin en die gemeenskap. Jacqui January het…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 9 April 2023
Fanie du Toit vind uit wat die beste tyd is om kinders vir 'n gehoortoets te neem. Jacqui January hoor van die rol van radio in die verspreiding van inligting…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 2 April 2023
Fanie du Toit vind meer uit van die beroep van proefleser van Brailledokumente. En, Jacqui January hoor van 'n blinde man wat 'n toepassing geskep het om…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 Maart 2023
Fanie du Toit kyk weer na die uitdagings ten opsigte van die versorging van persone met demensie en hulle versorgers. Jacqui January gesels met Deone Erasmus…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 Maart 2023
Fanie du Toit kyk na die potensiaal en vaardighede van mense met sigverlies. Jacqui January gesels met Danie Marais van die Nasionale Raad van en vir Persone…