Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 Maart 2023
Fanie du Toit hoor van padveilighied uit die perspektief van mense met gestremdhede. Jacqui January hoor van ‘n organisasie wat bewusmaking en praktiese werk…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 5 Maart 2023
Fanie du Toit vind meer uit oor Wêreld Gehoordag wat jaarliks op 3 Maart gevier word. Jacqui January hoor van hulp wat beskikbaar is vir die ouers van kinders…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 Februarie 2023
Fanie du Toit vind meer uit oor die toenemende aantal gevalle van verlammende polio en postpoliogevalle in Suidelike Afrika en selfs in New York. Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 Februarie 2023
Fanie du Toit gesels met Hannes de Jager, wat ná 'n rugbybesering in 'n rolstoel is, en vandag steeds sy plek in die gemeenskap volstaan. Jacqui January gesels…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 Februarie 2023
Fanie du Toit gesels met 'n vrou van kort statuur oor verhoudings tussen mense met gestremdhede en ander persone. Jacqui January vind meer uiot van Boccia, 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 5 Februarie 2023
Fanie du Toit vind meer uit van dienste vir gestremdes in die Noord-Kaap. Jacqui January vertel van 'n skool vir leerders met erge verstandelike gestremdhede…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 29 Januarie 2023
Fanie du Toit kyk verder na die terme en titels wat aanvaarbaar is vir persone met gestremdhede. Jacqui January hoor van 'n Weskus-gemeenskap wat die pad na…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 22 Januarie 2023
Fanie du Toit vind meer uit oor die benamings wat gebruik behoort te word met verwysing na mense met gestremdhede. Jacqui January gesels met 'n blinde paartjie…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 15 Januarie 2023
Fanie du Toit kyk na die sigma wat kleef aan siggestremde persone in die werkplek. Jacqui January fokus op toeganklikheid vir persone met rolstoele by…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 8 Januarie 2023
Fanie du Toit gesels met twee vroue met dieselfde diagnose, sigverlies, -wat totaal verskillende ervarings daarvan het. Jacqui January vind meer uit van die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 1 Januarie 2023
Fanie du Toit se gas, Jeanne Nel, beantwoord luisteraarsvrae oor demensie. Jacqui January win praktiese raad in oor hoe om jou ingesteldheid te verbeter ten…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 25 Desember 2022
Fanie du Toit vind meer uit van die werksaamhede van die Oudtshoorn Vereniging vir Persone met Gestremdhede, en hoe hulle letterlik in mekaar se voetspore en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 18 Desember 2022
Fanie du Toit vind meer uit oor die werksgeleenthede van die Ocean View Vereniging vir Mense met Gestremdhede, en hoe vissermanne ook hierby betrek word…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 11 Desember 2022
Fanie du Toit vind meer uit oor die Jo-Dolphin Swartland Vereniging vir Persone met Gestremdhede in Malmesbury. En Jacqui January hoor van bestuurderslisensies…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 4 Desember 2022
Fanie du Toit kyk na wetgewing oor die aanspreekvorms van persone met gestremdhede en die terms wat gebruik word vir gestremdhede. Jacqui January vind uit meer…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 27 November 2022
Fanie du Toit vind meer uit van gids-, diens- en ondersteuningshonde vir persone met gestremdhede. Jacqui January hoor van 'n Braille-museum, 'n eerste vir…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 20 November 2022
Fanie du Toit kry praktiese raad oor geestesgesondheid en selfdood. Jacqui January gesels met 'n onderwyseres wat dit haar lewenstaak maak om kinders met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 13 November 2022
Fanie du Toit gesels met Sandra Prinsloo, wat met haar eenvrou-vertonings nou ook mense met gestremdhede betrek en bloot stel aan die verhoog. Jacqui January…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 6 November 2022
Fanie du Toit vind meer uit oor geestesgesondheidsprograme vir kinders en jongmense. Jacqui January gesels met Heiron Joseph. Hy is sedert 'n duikongeluk 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 30 Oktober 2022
Wat behels die Intersektorale Globale Aksieplan en hoe kan mense met ‘n neurologiese gestremdheid, soos epilepsie, daarby baat? Vicki Fourie, 'n voormalige…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 23 Oktober 2022
Fanie du Toit vind meer uit oor die impak van elektriese hipersensitiwiteit. En, Jacqui January hoor van hoofstroomonderwys wat inklusief is vir verskillende…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 16 Oktober 2022
Die nasionale Dowe krieketspan is terug van 'n toernooi in Dubai. Ons gesels met die afrigter oor die toernooi en die afrigting van persone met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 9 Oktober 2022
Fanie du Toit kyk na die alternatiewe behandeling en tuisversorging van demensie. Jacqui January hoor van 'n positiewe uitkoms nadat Blind SA die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 2 Oktober 2022
Fanie du Toit kyk na die uitdagings van ouers met kinders met gestremdhede, en die ondersteuning wat aan mekaar gebied kan word. Jacqui January gesels met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 25 September 2022
Fanie du Toit vind meer uit oor die vordering met toegangklikheid van openbare vervoer vir persone met gestremdhede. Jacqui January hoor wat Loslitdae vir die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 18 September 2022
Die program vier sy 1,250ste uitsending! Jacqui January en Fanie du Toit gesels met Louise Jooste en Kobus Burger van RSG en vorige deelnemers oor van die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 11 September 2022
Fanie du Toit hoor van die wonderlike verhouding tussen kinders met outisme en ‘n dierbare vriend – ‘n hond. Alle aanduidings is dat die verhouding ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 4 September 2022
Fanie du Toit vind meer uit van die dienste wat die Kaapstadse Vereniging vir Persone met Gestremdhede aanm sy lede en hulle families lewer. Jacqui January…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 Augustus 2022
Loslitdag vier van vanjaar sy 28ste bestaansjaar! Meer as 600 organisasies, spesifiek vir mense met gestremdhede, word finansieel bevoordeel deur hierdie…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 21 Augustus 2022
SARDA is ‘n nie-regeringsorganisasie wat perdryterapie verskaf aan mense met spesiale behoeftes. Hulle word gekonfronteer met baie uitdagings, ondermeer ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 14 Augustus 2022
‘n Maatskaplike werker vertel van demensie, ‘n meer onsigbare vorm van gestremdheid. Sy vertel van die vroeë simptome, die risikos en voorkomingsmaatreëls…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 Augustus 2022
Arbeidsterapeut Marianne Heese vertel van Whatsapp- en aanlyngesprekke en opleiding om ouers te help met die opvoeding van hulle gestremde kinders. Johanni…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 31 Julie 2022
Fanie du Toit kyk na die uitdagings van minder sigbare gestremdhede, soos demensie. 'n Pa met twee seuns op die outismespektrum vertel van die uitdagings, en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 24 Julie 2022
Fanie du Toit gesels met ‘n paramedikus wat ‘n rolstoelgebruiker is. Hy vertel onder meer hoe hy homself by trappe ophelp met sy hande. Jacqui January gesels…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 Julie 2022
Janet Hauman is ‘n oudioloog van Kimberley wat leef met gehoorverlies. Sy vertel van die uitdagings om in openbare plekke met toestelle oor die weg te kom, en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 10 Julie 2022
Dr. Ambrose Swartbooi het ná ‘n motorongeluk 'n radioloog geword. Hy kom deesdae oor die weg met behulp van sy rolstoel, maar dit hou hom glad nie terug om sy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 Julie 2022
Fanie du Toit gesels met Sonja van Wyk van die Meerhofskool vir kinders wat leef met gestremdhede. Jacqui January gesels met ‘n selfopgeleide mondskilder. Sy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 Junie 2022
Die Meerhof Skool vir kinders met gestremdhede langs die Hartbeespoortdam, was ‘n hospitaal tydens die Twee Wêreldoorlog. Daar is 245 leerders van graad R tot…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 Junie 2022
Veronica Pronk en Anel Stofberg vertel van die werksaamhede van die Kaapstadse Vereniging vir Blindes, wat al 93 jaar lank mense met visuele gestremdhede…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 Junie 2022
Fanie du Toit hoor van die werksaamhede van die Wes-Kaapse Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede, wat die afgelope 85 jaar ondersteuning en hulp…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 5 Junie 2022
Fanie du Toit gesels met Janine Stampher van Camphill Village aan die Weskus. Dit is in 1964 gevestig, en was die eerste sentrum vir gestremde volwassenes in…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 29 Mei 2022
Fanie du Toit gesels met 'n ma oor die hantering van gestremde en nie-gestremde kinders in dieselfde huishouding. Jacqui January vind meer uit van die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 22 Mei 2022
Fanie du Toit gesels met Tersia de Kok oor die hearX Stigting. Hulle fokus op die bewusmaking van wat blootstelling aan geraas vir lang periodes aan jou gehoor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 15 Mei 2022
Die Tygerberg Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede bestaan al sedert 1932. Van die grootste uitdagings waarmee hulle te kampe het, is openbare…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 8 Mei 2022
Akteur Erik Holm vertel van sy houtdraaiwerk, en hoe hy as kwadrupleeg weer moes leer om kitaar te speel. Aniki Theart is ‘n dansinstruktrise en afgetrede…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 1 Mei 2022
Fanie du Toit gesels met akteur Erik Holm oor die gebeure wat aanleiding gegee het tot die ongeluk waarin hy sy nek gebreek het. Jacqui January gesels met 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 24 April 2022
Fanie du Toit hoor van die werksaamhede van die Vereniging vir Persone met Gestremdhede in die Vrystaat, en 'n projek vir werkskepping vir persone met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 April 2022
Fanie du Toit hoor van die werksaamhede van Epilepsie SA. Jacqui January gesels met 'n enkelma oor die uitdagings van ouers met kinders met spesiale behoeftes…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 10 April 2022
Fanie du Toit kry antwoorde na aanleding van luisteraarsvrae oor die rabat op die invoer van aangepaste voertuie. Emile Gouws gesels ook saam oor outisme…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 April 2022
Fanie du Toit gesels met Jakkie Pieters, 'n rolstoelgebruiker, oor onsekerhede en ondersteuning ná 'n traumatiese ongeluk. Jakkie gee ook praktiese raad…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 27 Maart 2022
Fanie du Toit praat met Gavin Davids oor die werksaamhede van die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede in die Vrystaat. Jacqui January gesels…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 20 Maart 2022
Fanie du Toit gesels met 'n ma oor haar verhouding met haar dogter wat Downsindroom het. Sy vertel ook van die verhouding met die ander kinders in die gesin…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 13 Maart 2022
Fanie du Toit praat met Emile Gouws, wat met outisme gediagnoseer is. Hy is aangewys as raadslid van die Internasionale Outistiese Navorsingsraad. Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 6 Maart 2022
Fanie du Toit vind meer uit oor post-polio-sindroom en hoe dit behandel word. Jacqui January gesels met Yolande van der Westhuizen van die Suid-Afrikaanse…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 27 Februarie 2022
Fanie du Toit kyk na die outismespektrum, en idees vir gestruktureerde dramaterapie. Jacqui January gesels met ‘n ma oor haar tienjarige seun met spesiale…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 20 Februarie 2022
Fanie du Toit kyk na redelike akkomodasie in die werkplek. Sy gas vertel van die leemte t.o.v. die bewusmaking vir die behoeftes en benodigdhede van mense met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 13 Februarie 2022
Fanie du Toit kyk na die opleiding van gidshonde en hoe siggestremdes te werk kan gaan om te registreer vir 'n gidshond. Jacqui January gesels met 'n vrou wat…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 6 Februarie 2022
Fanie du Toit gesels met 'n vrou wat serebraal gestremd is. Sy vertel van die verskilllende uitdagings van volwassenes en kinders met hierdie toestand. Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 30 Januarie 2022
Fanie du Toit kyk na die ondersteuning, hulp en praktiese raad wat die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede aan gestremdes bied. Jacqui January…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 23 Januarie 2022
Fanie du Toit hoor van die uitdagings van nieregeringsorganisasies en die dienste van die Nasionale Departement van/vir Persone met gestremdhede. Jacqui…