Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 16 Januarie 2022
Fanie du Toit hoor van 'n onafhanklike sentrum wat 'n tuiste bied en hulp verskaf aan mense met mobiliteitsuitdagings. Jacqui January hoor van die Kaapstad…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 9 Januarie 2022
Fanie du Toit hoor van die werksaamhede en uitreikaksies van die Upington en Benede Oranjerivier vereniging vir persone wat leef met gestremdhede. Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 2 Januarie 2022
Fanie du Toit gesels met 'n kwadrupleeg wat ondersteuning bied aan ander met gestremdhede. Jacqui January hoor van 'n parapleeg wat in die Wes-Kaap reis. Hy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 Desember 2021
Marlene Swiegers vertel van die uitdagings wat met outisme gepaardgaan, met spesifieke verwysing na ouers en opvoerders. Tamelyn Bock is gekroon as Mej…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 Desember 2021
Erica en Petra du Toit verduidelik definisies en terminologie van gestremdheid, en die beleid en wetgewing daaroor. Kayla Beukes gee hulp en raad aan ouers van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 Desember 2021
Fanie du Toit praat met Rechelle Mars oor geslagsgebaseerde geweld teen persone wat leef met gestremdhede, hulle kwesbaarheid, en hoe hulle bemagtig kan word…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 5 Desember 2021
Fanie du Toit hoor van die jongste navorsing en hulp vir Alzheimers en demensie. En Jacqui January hoor van eenvoudige idees en raad ter versorsing van jou oë.
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 November 2021
Fanie du Toit hoor van waardevolle inligting en wetgewing wat beskikbaar is vir persone met gestremdhede wanneer hulle slagoffers van misdaad sou word. Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 21 November 2021
Fanie du Toit vond meer uit van die jaarlikse outismesimposium. Navorsers, ouers, volwassenes met outisme, professionele mense en versorgers werk saam om…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 14 November 2021
Helpende Hand is 'n organisasie wat gemeenskapsontwikkeling bevorder. Die netwerk wat hulle vestig, help ook vir 'n veilige tuiste vir en ondersteuning aan…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 November 2021
Fanie du Toit hoor van die Media-ontwikkeling en diversiteitsagentskap wat gemeenskapsradiostasies inspan vir kommunikasie met gestremdes. Jacqui January hoor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 31 Oktober 2021
Fanie du Toit hoor by Epilepsie SA van die nuwe idees wat op die horison is vir persone met gestremdhede. Jacqui January kyk na die geestesgesondheid van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 24 Oktober 2021
Fanie du Toit vind meer uit van die uitdagings van die neurologiese gestremdheid, demensie. Jacqui January gesels met Bonita Blankenberg, wat blind gebore is…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 Oktober 2021
Fanie du Toit hoor van samewerking en toegang d.m.v. van sosiale media, en gesprekvoering tussen verskillende inisiatiewe vir mense met gestremdhede. Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 10 Oktober 2021
Fanie du Toit gesels met Verna van Wyk oor 'n dagsorgsentrum vir volwassenes met erge gestremdhede in die Breedevallei. Jacqui January hoor hoe die gemeenskap…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 Oktober 2021
Fanie du Toit praat met Amor Malan oor die impak wat Covid-reëls en -beperkings steeds op mense met gestremdhede het. Jacqui January gesels met Debbie Otto…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 September 2021
Fanie du Toit hoor van die bydrae wat persone met gestremdhede maak in hulle gemeenskap in die kleinste munisipaliteit in Suid-Afrika in die Sentraal Karoo…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 September 2021
Fanie du Toit hoor van die uitwerking wat tegnolgie het in die bevordering van Wiskundegeletterheid vir blinde en siggestremde leerders. Jacqui January vind…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 September 2021
Fanie du Toit gesels met Melanie Lubbe, 'n vrou van kort statuur. Sy vertel van die samewerking tussen verskillende organisasies om mense met gestremdhede te…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 5 September 2021
Fanie du Toit vind meer uit van die werksaamhede van die ACVV se Elizabeth Roos Tehuis in Kaapstad. Jacqui January praat met'n gemeenskapslid van Hopetown oor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 29 Augustus 2021
Fanie du Toit kyk na die impak van gehoorverlies op die individu en sy familie en vriende. Jacqui January gesels met 'n onderwyseres by 'n skool vir…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 22 Augustus 2021
Fanie du Toit vertel van uitreikprogramme vir ouers van kinders met Downsindroom. Hoe hanteer mense verliese wat by geboorte en tydens ontwikkelingsjare ervaar…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 15 Augustus 2021
Fanie du Toit vind meer uit oor meervoudige sklerose en watter ondersteuning daar is vir diegene wat regstreeks geraak word. Jacqui January hoor van 'n tehuis…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 8 Augustus 2021
Fanie du Toit kyk na onderwys vir kinders met gestremdhede en ondersteuning vir hulle ouers. Jacqui January hoor van 'n gesin waar die ouers en hulle dogter…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 1 Augustus 2021
Fanie du Toit hoor van hulp van toerusting wat beskikbaar is ter ondersteuning van ouers en versorgers van mense met gestremdhede. Jacqui January gesels met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 25 Julie 2021
Fanie du Toit vind meer uit van 'n sensitiseringsproses en bewusmakingsessie om mense te bemagtig om hulle houding teenoor mense met gestremdhede te verbeter…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 18 Julie 2021
Fanie du Toit gesels met Gunter van der Berg wat as kind onder boelies deurgeloop het. Hy is vandag 'n persoon met 'n gestremdheid, is vol selfvertroue en het…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 11 Julie 2021
Fanie du Toit gesels met Lise-marie Fourie en haar broer, die sanger David Fourie, oor die belangrikheid van die ondersteuning en liefde van familelede vir 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 4 Julie 2021
Fanie du Toit kyk na die impak van die ekonomiese toestand op 'n tehuis vir babas en kinders met gestremdhede. Jacqui January hoor van 'n geleentheid vir…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 27 Junie 2021
Fanie du Toit gesels met Marthe-Marie Kohne oor serebrale verlamming, en die werksaamhede van Abilities Without Limits.
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 20 Junie 2021
Fanie du Toit gesels met Marthe-Marie Kohne oor die uitdagings van haar lewe met serebrale gestremdheid.
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 13 Junie 2021
Fanie du Toit vertel van ‘n suksesstorie waar ‘n sakeman in die forensiese bedryf meer as redelike akkommodasie vir gestremdes in die werkplek skep. Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 6 Junie 2021
Fanie du Toit gesels met 'n jong man wat op 15-jarige ouderdom nie verbaal kon kommunikeer nie. Hy is vandag besig met sy doktorsdgraad en is 'n ambassadeur…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 30 Mei 2021
Fanie du Toit hoor watter impak Covid-19 het op die grootste fondsinsamelingsinisiatief vir mense met gestremdhede, Loslitdag. Jacqui January hoor van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 23 Mei 2021
Fanie du Toit hoor hoe die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede gestremdes in die arbeidsmark help. Jacqui January gesels met Kylah Beukes, ‘n ma…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 16 Mei 2021
Fanie du Toit vind meer uit van die akademiese en praktiese bane by ‘n skool vir kinders met gestremdhede. Jacqui January gesels met ‘n voormalige Mej. Dowe SA…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 9 Mei 2021
Fanie du Toit gesels met Edna Cane Swanepoel wat ná ‘n ernstige motorongeluk van haar breinkapasiteit verloor het. Sy is 'n skrywer en uitgewer, en werk nou…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 2 Mei 2021
Fanie du Toit kry praktiese wenke oor hoe om jou gehoor teen geraas te beskerm. Jacqui January gesels met ‘n jong vrou met ‘n gestremdheid oor mense met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 25 April 2021
Fanie du Toit hoor watter impak 'n volledige gehoortoets op spraak het. Jacqui January vertel van ‘n ondersteuningsnetwerk vir ouers en versorgers van kinders…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 18 April 2021
Fanie du Toit gesels met Sheri Brynard wat leef met Downsindroom. Sy tree op as ambassadeur van die VN vir mense met Downsindroom. Jacqui January vind meer uit…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 11 April 2021
Fanie du Toit hoor van 'n onderwyser wat met outisme leef, van sy ervarings en kennis oor outisme. Hy doen opvoeding en 'n waardevolle bydrae hieroor in sy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 4 April 2021
Fanie du Toit vertel die storie van 'n ma met 'n kind wat outisties is. Sy het 'n boek geskryf om ander te help vir beter begrip en om stigmatisering m.b.t…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 Maart 2021
Fanie du Toit hoor van ‘n innoverende internasionale inisiatief wat ook in Suid-Afrika gevestig is. Hulle fokus spesifiek daarop om kommunikasie te versterk…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 21 Maart 2021
Fanie du Toit hoor hoe die publiek kan help om die regte van persone met gestremdhede te help implementeer en respekteer. Jacqui January hoor van die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 14 Maart 2021
Fanie du Toit kyk na die opleiding van bou-inspekteurs ten opsigte van die toeganklikheid van geboue. Jacqui January hoor watter hulp daar is vir mense wat met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 Maart 2021
Fanie du Toit kyk na universele toegang by openbare plekke en jou huis. Jacqui January hoor meer van 'n lewe in ‘n rolstoel n.a.v. Internasionale Rolstoeldag.
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 Februarie 2021
Fanie du Toit fokus op Wêreld-gehoordag wat op 5 Maart gevier word. Jacqui January hoor van jong vrou wat in ‘n motorongeluk ‘n traumatiese breinbesering…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 21 Februarie 2021
Fanie du Toit praat met Sherilee Rutherford van die Ida Instituut oor ‘n verslag van die Wêreld Gesondheidsorganisasie wat handel oor die gesondheidsoorsake…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 14 Februarie 2021
Fanie du Toit gesels met ‘n vrou van kort statuur. Sy vertel van 'n seldsame sindroom wat groei erg verstadig. Die toestand is sover slegs by vier families…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 Februarie 2021
Fanie du Toit kyk na die terminologie wat ons gebruik om mense met gestremdhede te definieer, en hoe ons soms willens en wetens diskrimineer. Jacqui January…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 31 Januarie 2021
Fanie du Toit gesels met Mej. Dowe SA oor haar werk, suksesse en uitdagings. Jacqui January gesels met ‘n jong dowe vrou van Soweto, wat dit self nie breed het…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 24 Januarie 2021
Fanie du Toit vind meer uit van die werksaamhede van Gidshond SA. Jacqui January gesels met ‘n ma oor haar 14-jarige seun wat outisties is. Sy vertel van die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 Januarie 2021
Fanie du Toit gesels met Hannl Cronjé wat aftree. Sy kyk terug na haar jare in Atlantis aan die Weskus, en vertel van dié gemeenskap. Jacqui January gesels met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 10 Januarie 2021
Fanie du Toit kyk hoor van ‘n simposium oor outisme, en van die interessante gedragpatrone van tieners wat met outisme gediagnoseer is. Jacqui January hoor van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 Januarie 2020
Fanie du Toit vertel van ‘n organisasie wat wêreldwyd mense se regte beskerm n.a.v. siektetoestande wat kan lei tot gestremdhede. Jacqui January vind meer uit…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 27 Desember 2020
Fanie du Toit hoor van nuwe geleenthede wat die inperking vir mense met gestremdhede geskep het. Jacqui January gesels met ‘n blinde musiekonderwyseres. Sy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 20 Desember 2020
Fanie du Toit gesels met Lizelle de Wet oor die Laevisie-kliniek wat belangrike hulp en voordele vir mense met visuele gestremdhede bied. Jacqui January hoor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 13 Desember 2020
Fanie du Toit hoor hoe 'n student by die Kaapstad Vereniging vir Blindes uitdagings te bowe kom met 'n plaaslike en internasionale projek. Jacqui January…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 6 Desember 2020
Fanie du Toit hoor van struikelblokke in die omgewing waar mense met gestremdhede hulle bevind, en hoe dit hulle sosiaal beperk. Jacqui January gesels met ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 29 November 2020
Fanie du Toit vind meer uit oor die wêreldwye inisiatief, 50 miljoen tree vir epilepsie. Jacqui January gesels met ‘n vrou wat met haar drie kinders se hulp…