Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes
Voelgoed Podsendings#SondagStilword Ep 6 - Moet nooit ophou groei nie
#SondagStilword Ep 6 - Moet nooit ophou groei nie - Karien Basson
Voelgoed Podsendings#SondagStilword Ep 5 - Jesus is die pad
#SondagStilword Ep 5 - Jesus is die pad - Karien Basson
Voelgoed PodsendingsDAG 28 - Omring jou met mense wat jou opbou (Lynette Beer)
Aan wie spandeer jy jou tyd en energie? Is hulle mense wat jou opbou, inspireer en aanmoedig? Is hulle voorbeelde van uitnemendheid? Hou op om tyd te mors met…
Voelgoed PodsendingsDAG 26 - Neem standpunt in teen skinder en slegpraat (Lynette Beer)
Dis baie makliker om saam met die stroom van die negtiewe te vloei. Ons wil nie graag uitstaan en anders wees nie … Maar ons moet! Hier is vyf praktiese…
Voelgoed PodsendingsDAG 25 - Praat opbouend en hersien jou woordeskat (Lynette Beer)
Die spreek van woorde mag nie ligtelik opgeneem word nie. Elke keer wat ons ons mond oopmaak, spreek ons lewe of dood. Ons moet die krag van woorde besef en…
Voelgoed PodsendingsDAG 23 - Wees ’n instrument van heling en genesing (Lynette Beer)
Oral om ons is mense wat seer het en genesing nodig het. God maak op elkeen van ons staat om Sy genesing vir mense aan te gee. Jy moet sensitief wees vir die…
Voelgoed PodsendingsDAG 21 - Wees ’n vredemaker en vermy onnodige konflik (Lynette Beer)
Dit is maklik om ’n stryery te begin, maar moeilik om dit te beëindig. Die beste strategie is om agteruit te tree, diep asem te haal en te vra: Wat is in…
Voelgoed PodsendingsDAG 18 - Leer jou gesin van julle roeping (Lynette Beer)
In die Ou Testament het die geroepenes, die spesiale mense van God, spesiale klere gedra. Gelowiges is vandag geroep om anders te wees en te wys dat hulle leef…
Voelgoed PodsendingsDAG 17 - Betoon genade deur oortreders te vergewe (Lynette Beer)
Jy maak so baie pyngebeurtenisse in jou lewe bymekaar. Dit kleef aan ’n mens se psige vas soos mossels aan ’n skip se bodem. Om daarvan ontslae te raak, moet…
Voelgoed PodsendingsDAG 15 - Maak jou wêreld klein as probleme groot is (Lynette Beer)
Die laaste week van die Amerikaanse spesialis-matrose, die Navy Seals, se strawwe opleiding moet hulle ’n aantal byna onmoontlike take voltooi. Om nie die…
Voelgoed PodsendingsDAG 13 - Wees elke dag regtig bly (Lynette Beer)
Een van die toetse vir geluk wat jy gereeld moet slaag, is hoe om mismoedigheid te oorkom. Ten spyte van al jou oorwinnings in die verlede sal die geleentheid…
Voelgoed PodsendingsDAG 12 - Kies vir selfbeheersing as jy baie stres (Lynette Beer)
Mense se emosies is onvoorspelbaar. Christene is nie verhewe bo daardie kere in die lewe wanneer die druk die rouste, die diepste emosies in ons na vore roep…
Voelgoed PodsendingsDAG 11 - Hoe lyk jou perspektief op jou lewe? (Lynette Beer)
Om die regte perspektief op jou uitdagings en probleme te kry, moet jy altyd die groter prentjie of die lang termyn in gedagte hou. Jy moet onthou dat keuses…
Voelgoed PodsendingsDAG 10 - Aanvaar jou gawes en hou op vergelyk (Lynette Beer)
’n Gees van wedywering, trots en afguns kan ons dinge laat aanvang wat ons normaalweg nooit sou oorweeg nie. Jy moet bereid wees om jou beperkinge te aanvaar…
Voelgoed PodsendingsDAG 7 - Kry jou krag by die regte Bron (Lynette Beer)
Hier is ’n stukkie goeie nuus: Net soos wat die brein se ingeboude negatiewe voorkeur daar is om ons te help oorleef, het ons ook ’n positiewe voorkeur in ons…
Voelgoed PodsendingsDAG 6 - Onthou al die beloftes wat jou toekom (Lynette Beer)
Positiewe ervarings vloei deur die brein soos water deur ’n sif. Ons hou daarvan, maar vergeet dit. Op dié manier word ons gekondisioneer om meer breinspasie…
Voelgoed PodsendingsDAG 5 - Vra éérs Sy raad voor jy besluit (Lynette Beer)
Wanneer jy in jou lewe op ’n plek kom waar jy belangrike besluite moet neem, kan jy nie bekostig om slegs jou intellek te gebruik nie. Jy moet deur die Heilige…
Voelgoed PodsendingsDAG 3 - Aanvaar die bevryding van radikale vergifnis (Lynette Beer)
God wil vir ons genade gee, maar Satan wil vir ons skande en smaad bring. Dat God die skande van ons wegneem, beteken ons moet elkeen vir onsself die vergifnis…
Voelgoed PodsendingsDAG 1 - Kan mense regtig verander en "nuut" word? (Lynette Beer)
Alhoewel jy nie kan beheer wat met jou gebeur nie, kan jy wel beheer hoe jy daarop gaan reageer. Hoe jy dink, beïnvloed hoe die chemikalieë en proteïene en…
Voelgoed Podsendings#SondagStilword Dit is tyd vir verandering (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 3 Dit is tyd vir verandering (Karien Basson)
Voelgoed Podsendings#SondagStilword Episode 2 Wat is jou kern? (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 2 Wat is jou kern? (Karien Basson)
Voelgoed Podsendings#SondagStilword Episode 1 Wat is jou geskenke aan Hom? (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 1 Wat is jou geskenke aan Hom? (Karien Basson)


Voelgoed Podsendings19. Luister twee keer meer as wat jy praat (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Alles in die lewe gaan oor verhoudings. Om goeie verhoudings te hê, moet jy wys wees en oor sekere vaardighede beskik. Een hiervan is om effektief te kan…
Voelgoed Podsendings18. Maak positiewe verskil in jou omgewing (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Jy kan die wêreld beter maak, daar waar jy elke dag beweeg. Ware betekenisvolle lewens is beskikbaar vir ons almal, maar word gekies deur min van ons. Kies die…
Voelgoed Podsendings16. Gesonde vasvat van kommer, spanning en vrees (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Stres, kommer en vrees lei tot allerhande siektes. Dit is nodig vir ons gesondheid om te leer om spanning te ontlaai en vrede en rustigheid te soek. Elkeen…
Voelgoed Podsendings13. Hou op om jou met ander te vergelyk (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24-uur van die dag mense insluk! Jy sal moet…
Voelgoed Podsendings12. Trek jou grense en vind meer vreugde (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Daar is baie suurknolle in die wêreld, mense wat dink die wêreld skuld hulle iets. As jy dalk so voel, het jy waarskynlik nog nie geleer om nee te sê nie. Jy…
Voelgoed Podsendings11. Raad as jy voel mense trap op jou (oudio-kursus deur Jannie Putter)
As jy altyd soos die slagoffer voel en dink ander kom jou te na, is dit ’n goeie idee om daardie “ander mense” in jou lewe beter te probeer verstaan. As jy…
Voelgoed Podsendings10. Vervang jou vertroue met aanvaarding (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Moenie jou vertroue op mense afdwing nie Dié ongevraagde verantwoordelikheid maak jou eintlik daardie persoon se slaaf, want nou kan jy nie anders as om binne…
Voelgoed Podsendings6. Wat wil jy regtig in jou lewe hê? (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Maak ’n kopskuif: Dink oor dit wat jy graag wil doen in plaas van om te tob oor alles wat jy dalk nie reg gaan doen nie! Vat ’n pen en papier en skryf neer wat…
Voelgoed Podsendings3. Daar is ’n antwoord vir elke probleem (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Watter vraag sou jy vra as jy enigiets kon vra? Veral as jy vir seker kon weet dat die antwoord daarop gewaarborg is om jou lewensdrome te help verwesenlik…
Voelgoed Podsendings2. Wat om te doen as jy hoop verloor het (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Ons ken almal oomblikke van wanhoop. Wanneer jy geen uitkoms sien nie – dikwels wanneer slegte dinge aanhou gebeur en dit lyk asof dit nooit beter gaan word…
Voelgoed Podsendings1. Hoe lyk jou lewe - wat sien jy? (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Begin jou lewe verryk deur jou lewensuitkyk te verander. Fokus op wat jy het in stede van raaksien wat jy nie het nie. Wees dankbaar vir wat jy ook al ontvang…
Voelgoed Podsendings21. Word ’n meester en bemeester die lewe (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Gary Player is nie net ’n meester in gholf nie, maar ook van die lewe vanweë die invloed wat hy op mense gehad het buitekant sport. Wen ’n meester elke…
Voelgoed Podsendings20. Verban vreesaanjaende woorde uit jou taal (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Hoe word ons geestelik sterk om op te staan teen vrese wat ons lewe so bedreig? Jy gee onmiddellik vir dit ’n ander naam, want die naam wat jy aan iets gee…
Voelgoed Podsendings17. Probeer die minder-is-meer-gesondheidsbeginsel (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Soms kan die verantwoordelikheid vir ons gesondheid oorweldigend raak. Om jou ingesteldheid te verander en elke dag net ’n bietjie tyd aan oefening te bestee…
Voelgoed Podsendings15. Ons kan saam soveel méér suksesvol wees (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Ons is baie sterker as ons saamstaan. Die definisie van sinergie sê dat interaksie of samewerking tussen twee of meer komponente om ’n gesamentlike effek te…
Voelgoed Podsendings14. Vergeet jou mislukkings ... én jou suksesse! (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Om die beste van jou mislukkings en suksesse te maak, moet jy dit vinnig kan vergeet. Moenie dit te veel kop toe vat nie. Lewe elke dag voluit sonder bagasie…
Voelgoed Podsendings9. Oorkom die verlede se teleurstellings (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Watter uitwerking het teleurstelling of mislukking op jou lewe? Soos jy dink, só is jy. Wees daarom versigtig hoe jy dink. Maak seker jy spandeer tyd saam met…
Voelgoed Podsendings8. Die sleutel tot ’n sterk karakter is respek (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Mense se karakter is sigbaar in hulle oë. Leer jou kinders van kleins af om met respek ander in die oë te kyk. Respek is die grondslag van ’n sterk karakter…
Voelgoed Podsendings7. Verbeter jou vermoë om positief te bly (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Jou karakterkapasiteit bepaal jou vermoë om die lewe te hanteer. As jy altyd net die probleem raaksien, gaan jy jou hele lewe lank in ’n geveg vasgevang voel…
Voelgoed Podsendings5. Strewe eerder na "beste" wees as "eerste" (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Wat is die verskil tussen gemiddeld en uitstekend? Gemiddeldheid kry die werk, of dit waarmee jy kan wegkom, gedoen. Uitnemendheid vat dinge verder en vra…
Voelgoed Podsendings4. Kry jou prioriteite en roetine in plek (oudio-kursus deur Jannie Putter)
As jy nie eerste dinge eerste doen nie, eindig jy altyd tweede. Die meeste mense jaag hulle lewe deur omdat hulle altyd ná hulle dag opstaan. Hoe laat jy…
Voelgoed Podsendings21. Empatie ... Die heel belangrikste om aan te leer (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Die fondasie van emosionele intelligensie en effektiewe ouerskap is empatie. Hiersonder kan ons ons kinders nie geliefd laat voel nie en dit is soveel meer as…
Voelgoed Podsendings20. Help! My kind byt en slaan ... (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Die meeste ouers hoop dat ons kind nie die een is wat ander seermaak nie. Net so, hoop ons ook dat ons kind nie die een is wat gebyt, geslaan, gestamp of…
Voelgoed Podsendings19. Raad vir woede-uitbarsting en tantrums (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy kan doen…
Voelgoed Podsendings17. ’n Oorlewingsgids vir teruggetrokke, introvert kinders (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Om teruggetrokke te wees is nie ’n siekte nie. Dit is nie iets wat met medisyne reggedokter moet of kan word nie. Sommige mense is so aanmekaargesit…
Voelgoed Podsendings16. Kinders verskil van mekaar - dis oukei! (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Hoe is dit moontlik dat kinders met dieselfde pa en ma wat in dieselfde huis grootword, so kan verskil? Net soos elke potjie sy eie deksel het wat presies pas…
Voelgoed Podsendings15. Bou selfvertroue sonder druk vir prestasie (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Eiewaarde, ’n gesonde selfbeeld en genoeg selfvertroue hang nie van prestasie af nie. Jou kind se prestasies dra meriete. Dit kan dalk vir hom ’n beurs…
Voelgoed Podsendings14. Kry jou kind aan die beweeg! (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Fisieke aktiwiteite hou vele voordele vir kinders in. Dit is daarom belangrik dat ons hulle aan die beweeg kry, nie net vir hulle fisieke ontwikkeling nie…
Voelgoed Podsendings13. Saam eet is gesond en bring geluk (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Maak die etenstafel jou gesin se saamkomplek. Daar is bewyse dat gesinne wat saam eet, geneig is om gelukkiger te wees. Dit help ook met kinders se akademiese…
Voelgoed Podsendings12. Die baie lewenslesse van lekker kamp (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Kampeer is vir die kinders en ook vir jou, goeie terapie. Dit skep die geleentheid om nuwe lewenslesse en sosiale vaardighede te leer, en bietjie te “let go”…
Voelgoed Podsendings11. Besige gesinne moet pret en plesier hê (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Die eise van die lewe vandag is enorm. Is daar nog tyd in jou dag om te stop, rustig te raak en jou kind te kielie of ’n drukkie te gee? Of om sommer net iets…
Voelgoed Podsendings10. Besige gesinne moet tydsbestuur leer (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Ons almal het net 24 uur in ’n dag. Om jou tyd verstandig te gebruik is tot jou voordeel, want niemand weet wat die dag van môre inhou nie. As jy goeie bestuur…
Voelgoed Podsendings9. Oorwin die monsters en vrese met slaaptyd (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Kinders se vrese is vir hulle baie werklik. Dis normaal, en deel van kinders se emosionele en kognitiewe ontwikkeling. Daarom moet ouers dit nie net hanteer of…
Voelgoed Podsendings8. Weet hoe om vrees te verdryf (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Vrees is ’n natuurlike reaksie op ’n spesifieke situasie, soos ’n kind wat bang is vir die donker of vir spinnekoppe. Dit is deel van die normale ontwikkeling…
Voelgoed Podsendings7. Kinders kán ’n krisis en trauma oorkom (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Het jy geweet wat die eerste ding is wat jou kind doen as ’n ramp gebeur of wanneer hy onseker voel? Hy kyk na jou en die ander belangrike volwassenes in sy…
Voelgoed Podsendings6. Elkedagse gesprekke bevorder breinontwikkeling (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Kinders se brein, emosies, opinies en uitkyk op die wêreld word deur gesprekke gevorm. Dit help ook om karakter te bou as julle verskillende waardes en opinies…